Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2024 tot 4 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 020R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Bethesda is in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse verblyf in 'n stil omgewing. Daar is 5 kamers met 'n uitsig oor die tuin en elk het 'n privaat ingang en lei na 'n sitarea buite.
Die kamers het almal koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Daar is WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook sonpanele en batterye om beurtkrag te voorkom.
The Bethesda het 'n restaurant op die perseel, Bruno's at The Bethesda, met hartlike Karoo-disse en pizzas wat in 'n ontspanne, kindervriendelike omgewing bedien word.
Nieu-Bethesda het verskeie winkels en galerye en gaste kan besienswaardighede, soos Die Uilhuis, wat meer as 500 standbeelde deur Helen Martin en haar helpers het, en die Kitching Fossielsentrum besoek, of voetslaan en bergfietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink The Bethesda het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap