The Big 5 Golf House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir-weg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Big 5 Golf House is in die gesogte Southbroom geleë en is 'n ruim vakansiehuis reg aan die kus van die Indiese Oseaan geleë. Dit is 'n eksklusiewe toevlugsoord vir gholf-entoesiaste en reisigers wat luuksheid en gemak soek.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Twee van hierdie slaapkamers het hul eie balkon en al die slaapkamers het 'n TV. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 2 etenstafels waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Langs hierdie sitkamer is 'n pooltafel vir ekstra vermaak. Dié leefarea maak oop op 'n sonnige patio met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.
Geleë naby die gesogte gholfbaan, die glinsterende Indiese Oseaan, verskeie sportklubs, heerlike restaurante en 'n gerieflike supermark, kan jy jou verlustig in die gemak van toegang tot Southbroom se beste aanbiedinge vanaf hierdie uitstekende ligging.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Spaans
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Diana Bell Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Reservoir-weg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Big 5 Golf House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir-weg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang