Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Easy Rest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Big Easy Rest
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Owetu M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owetu M

Our little slice of paradise.

Words cannot ever explain how much we enjoyed our stay. If you could bottle a feeling, I would keep the feeling we had when we opened the door. A magical experience to say the least.

Rhulani N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhulani N

Perfect escape.

It was lovely, with spectacular views of the golf course and mountains. Thoroughly enjoyed my stay with family.

Clarinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarinda B

Pragtige verblyf in die mooi Highland Gate.

Die huis is perfek geleë in die mooi Highland Gate met pragtige uitsigte en ’n heerlike sonnige stoep wat ons goed gebruik het teen die koue! Alhoewel die hoofvertrek se vensters wel kan doen met ‘n gordyn of blinder vir insulasie en beskutting saans, was die huis heerlik warm deur die dag as gevolg daarvan. Die kombuis kort ’n paar basiese toebehore vir die gevorderde kok soos ’n oondkastrol, serveer bakke, stamper, sout, peper en olyfolie. Vir die gevraagde prys voel ek dié basiese benodighede kon beskikbaar gewees het en daarom die 4 sterre vir waarde van geld. Bring dus jou eie kookware as jy lekker uitgebreid wil kook. Aan die ander kant is die braai geriewe uitgebreid met net die uitsondering van ’n rooster vir boerewors wat nie te vinde was nie. Die huis is ruim maar nie te groot nie en die en-suite badkamers in elke slaapkamer is baie gerieflik. Hangplek het wel in die kamers tekort gekom. Die wonderlike en genoegsame hout wat verskaf was vir die kaggel was hoogs waardeer. Die staproetes in die estate is werklik spesiaal en die vriendelikheid van die personeel oral was oormatig en verwelkomend. Dit is 'n golfer se paradys; die baan is onberispelik. Ons het oor die algemeen ’n heerlik verblyf gehad en hoop om weer te kom kuier, baie dankie.

Renaldo K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo K

Amazing!

Amazing stay with the best views!

The Big Easy Rest se terugvoer

Dankie Renaldo

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete.

The Big Easy Rest
Roxanne U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne U

A lovely peaceful stay with a great view.

We really enjoyed our stay at the Big Easy Rest, it was clean, and picturesque and had most of the items required for a lovely self-catering stay. The house is lovely and warm at night and all the sliding doors provide lots of natural light and the opportunity to take in the great view.

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinstraat 782, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9002359cec345c7e2abc171c22bf9ecb4724ed180c7fe4ada9d54f485c0788a4f43623471baa7002f7a739b32c00b4297f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 782 Kruisfontein Street Highland Gate 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.44724739652 30.20463225582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang