Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Main House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Big Tree Main House is in 'n natuurgebied met 'n welige tuin in Hersham, Groot-Brakrivier. Dit is stapafstand vanaf die strand en 'n 9 putjie-gholfbaan en ook net 2,5 km vanaf die De Dekke-besigheidskompleks. Dit bied 'n pragtige uitsig vanaf beide die leefarea en balkon.

Die hoofhuis bied verblyf aan 5 persone met slaapplek vir 'n 6de gas op 'n bank in die woonarea. Gaste moet asb. net vooraf laat weet, sodat daar ekstra beddegoed uitgesit kan word. Gaste het toegang tot die oopplan-kombuis met aparte opwas ares, eet/leefarea met wasgeriewe in die motorhuis. Verkieslik egter dat daar nie meer as 3 keer oer week van die wasgeriewe gebruik gemaak word nie ten einde die 2 permanente huurders op die perseel ook geleentheid te bied om hul wasgoed te doen. Hulle is baie privaat en het nog nooit vakansiehuurders gepla ne

Die hoofslaapkamer het 'n queen size bed met groot volledige ensuite badkamer, die hoof gastekamer het .n dubbelbed en die tweede gastekamer het 'n driekwartbed. Badkamer met 'n stort, toilet en wasbak word gedeel

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas-vrieskas en alle kombuistoerusting toegerus. Gaste het ook toegang tot onbeperkte WiFi, DStv Premium en wasgoedgeriewe. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar, en daar is 'n lieflike tuin.

'n Deel van die tuin is omhein wat dit troeteldiervriendelik maak. Gaste moet egter vooraf reël indien hulle hul troeteldiere wil saambring. Verkieslik klein hondjies wat behoorlik 'gepotty train" is aangesien die huis volvloer matte het en ek verkies dat diere nie op meubels slaap nie

Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Daar is 'n goeie buurtwag en dis veilig om te stap en die roete bied 'n uitsig oor die riviermond en see tot by Mosselbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Big Tree Main House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8157a0df6d4ff3a6812c0ee9180f3235cb3f48807546dfbb18e550510a0b8e610ce34ee8b45ae7883440c402199970d0076d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2 Margaret West Street The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050984883462 22.245293697103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang