Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Main House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Big Tree Main House is in 'n natuurgebied met 'n welige tuin in Hersham, Groot-Brakrivier. Dit is stapafstand vanaf die strand en 'n 9 putjie-gholfbaan en ook net 2,5 km vanaf die De Dekke-besigheidskompleks. Dit bied 'n pragtige uitsig vanaf beide die leefarea en balkon.

Die gastekamer in die hoofhuis bied verblyf aan 'n gesin van 3 met slaapplek vir 'n vierde gas op 'n slaapbank in die sitarea. Gaste moet asb. net vooraf laat weet, sodat daar beddegoed kan wees. Gaste het ook toegang tot die oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea en wasgeriewe in die motorhuis

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die aparte gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas-vrieskas toegerus. Gaste het ook toegang tot onbeperkte WiFi, DStv Premium en wasgoedgeriewe. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar, en daar is 'n lieflike tuin.

'n Deel van die tuin is omhein wat dit troeteldiervriendelik maak. Gaste moet egter vooraf reël indien hulle hul troeteldiere wil saambring.

Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Daar is 'n goeie buurtwag en dis veilig om te stap en die roete bied 'n uitsig oor die riviermond en see tot by Mosselbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Big Tree Main House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8157a0df6d4ff3a6812c0ee9180f3235cb3f48807546dfbb18e550510a0b8e610ce34ee8b45ae7883440c402199970d0076d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2 Margaret West Street The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050984883462 22.245293697103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang