Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Piet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam en vriendelike/hulpsame gasvrou. Puik gastehuis, kan daar vir 'n jaar bly. Skoon, netjies, veilig, ruim en goed geleë. Alles en meer daar as wat 'n mens by jou huis het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf! Wat 'n fantastiese plek! Ongelooflik skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Stil buurt, veilige parkering en my diertjies was ook welkom, kon nie vir beter gehoop het nie. Ons was nogals verbaas oor die ruimte binne wat so groot is. Madarie is 'n wonderlike gasvrou, altyd beskikbaar. Ons sal nooit weer enige ander opsie in Witrivier oorweeg nie. Vreeslik dankie, ek is so bly ons het julle ontdek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Plek was netjies en ruim. Sal definitief weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Theron-straat 25, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479e407938dbd7cf83d808b8aa10a8fd32bfe768adb0a0bb806724edb6e6481e2258241e740a503daab18293e06a7b7f5b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 25 Japie Theron Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.322567128214 31.028639564642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang