The Big Tree Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Japie Theron-straat 25, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Big Tree Accommodation bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in 'n stil area in die hartjie van Witrivier. Dit is ideaal vir 'n gesin, 'n groep vriende of kontrakwerkers wat langtermynhuur soek.
Hierdie verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike binnehof met sitplek en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Tydens beurtkrag skop die omsetter in. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Japie Theron-straat 25, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink The Big Tree Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Japie Theron-straat 25, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang