Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Len D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very safe, warm and friendly. Very friendly although we did suggest to Madeleine that a shower over the bath would be of great assistance to older folk as one gets to the stage of not being able to use a bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Hi Len, Thank you for the review.

Matthew H
1 nag
5.0
Apr 2024

Comfortable and clean. Very nice place, it didn't have a shower (only a bath) and given any other day I would have preferred a shower, but I appreciated the bath that day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Thank you for the review.

Adele D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Veilig, skoon en gerieflik. Veilig en skoon verblyf met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Surina R
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Will recommend to friends. Only overnight. Nice, clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Thank you for the review.

Hennie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlike oornag, rus en verblyf in Hopetown. Goeie waarde vir geld met vriendelike diens en ontvangs van eienaar. Veilige parkering op erf met kragvoorsiening. Kamer volledig toegerus met puik beddegoed en beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Hi Hennie, Baie dankie vir jou terugvoer. Groete Madeleine

Hesda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het 'lekke' gebly. Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Louise O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Oornag verblyf vanaf Kaapstad na Potch. Verblyf was baie goed en gasvrou was baie vriendelik en kommunikasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Levona L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Baie lekker skoon en netjies. Ja, dankie, dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Jancanet L
1 nag
4.6
Mrt 2024

Personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamer was netjies en skoon. Baie lekker. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Juanita F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam. Ja, dit was 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOYZZBHgOH4lajaJc6yXK6Wk6kG5RE7u9KE141ZmjmPEcxeMV9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang