Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 89 resensies vir The Big Tree Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Len D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Very safe, warm and friendly.

Very friendly although we did suggest to Madeleine that a shower over the bath would be of great assistance to older folk as one gets to the stage of not being able to use a bath.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Len,
Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Matthew H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H

Comfortable and clean.

Very nice place, it didn't have a shower (only a bath) and given any other day I would have preferred a shower, but I appreciated the bath that day.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Adele D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Veilig, skoon en gerieflik.

Veilig en skoon verblyf met uitstekende diens.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Surina R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina R

Will recommend to friends.

Only overnight. Nice, clean and secure.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Hennie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Heerlike oornag, rus en verblyf in Hopetown.

Goeie waarde vir geld met vriendelike diens en ontvangs van eienaar. Veilige parkering op erf met kragvoorsiening. Kamer volledig toegerus met puik beddegoed en beddens.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Hennie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Hesda M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesda M

Ons het 'lekke' gebly.

Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Louise O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Oornag verblyf vanaf Kaapstad na Potch.

Verblyf was baie goed en gasvrou was baie vriendelik en kommunikasie was puik.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Levona L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona L

Baie lekker skoon en netjies.

Ja, dankie, dit was baie gerieflik.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Jancanet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jancanet L

Personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamer was netjies en skoon.

Baie lekker. Alles was na wense.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Juanita F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Baie aangenaam.

Ja, dit was 'n lekker ervaring.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Louisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K

Rustig en gerieflik met alles wat jy nodig het vir die nag.

The accommodation is regtig 'n pragtige en gerieflike plekkie met 'n vriendelike gasvrou wat jou vinnig tuis laat voel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Koos B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Very clean and safe.

The hostess was very friendly and she explained everything nicely. Because it was Sunday, all the restaurants were closed. We had to get takeaway and she gave us the directions. Lovely clean room and the variety of birds in the cages was excellent.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Koos,
Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Lynnette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette V

A well-equipped room with a bathroom.

A friendly, helpful hostess.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Lynnette
Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Therese L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therese L

Lekker oorslaapplek.

Lekker oorgeslaap. Geen probleem gehad nie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Aubrey K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey K

Reception was good, good value for money.

Overnight stay was good, would have preferred a shower; people don't really bath anymore.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Aubrey,
Thank you for the review.

The Big Tree Guest House
Frank V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frank V

Ongemaklik maar skoon en netjies.

Daar is verwarring t.o.v. "self catering." Op die fotos is daar 'n mikrogolf en yskas wat mens laat dink jy kan iets warm maak en eet en die yskas gebruik vir kos ens. Daar is egter geen eetgerei nie. Dus yskas en mikrogolf skep 'n verkeerde idee. Dan indien mens vroeg is soos 15h00, moet jy dan in die kamer op die dubbelbed sit tot jy gaan slaap? Ons moes vra of ons iewers buite kan sit en 'n glasie wyn geniet. Daar was ook nie 'n wynglas nie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ek gee enige tyd borde en messe en vurke ens. as die gaste vir dit vra.

The Big Tree Guest House
Isobel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel E

Lekker.

Ons het heerlik gebly en nog lekkerder geslaap!

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Isobel,
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Gg D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Rustig en veilig.

Baie lekker gebly. Veilige omgewing.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Gail,
Dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Dewald D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Net een nag oornag.

Was baie vriendelik ontvang, plekkie was skoon, netjies en ideaal vir ons oornag behoeftes. Sal aanbeveel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Dewald,
Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Hansie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V

Skoon, netjies en gerieflik!

Baie dankie, ons het baie lekker oorgeslaap.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Hansie
Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Nadette C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadette C

Ek sal die plekkie aanbeveel vir sy netheid en vriendelike diens!

My ma-hulle wat pensionarisse is, het nodig gehad om oor te slaap. Die ontvangs wat hulle gekry het was warm en vriendelik en hulle besittings was veilig, wat vir hulle gemoedsrus gegee het. Ons kon nie vir beter gevra het nie, baie dankie!

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Sone L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone L

My verloofde is 'n abnormalevragmotorbestuurder en ons sien mekaar maar min. Toe hy moes oorstaan in Hopetown het ek besluit om van Bloemfontein af deur te ry Hopetown toe net om bietjie tyd met hom te spandeer.

Die diens was vriendelik, die gasheer was behulpsaam. Dit was toeganklik en het die verblyf ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir die geleentheid om te kon oornag by julle plekkie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Sone,
Dankie vir jou terugvoer.

The Big Tree Guest House
Jolene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene L

Was 'n baie vriendelike verwelkoming. Dankie baie.

Sien sterre.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Was lekker om julle te ontvang.

The Big Tree Guest House
Daan Le Roux L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan Le Roux L

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Goed toegerus en baie netjies.

Marlette F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlette F

Gerieflik.

Veilige en gerieflike oornagplek. Was net bietjie ongerieflik omdat die krag af was toe ons daar arriveer, maar dit was buite die eienaar se beheer. Die ligte is wel op sonkrag gekoppel en ek sal aanbeveel dat kragproppe ook op sonkrag gekoppel word sodat gaste ten minste 'n ketel kan kook wanneer hulle arriveer. Die diens was goed en die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Marlette
Dankie vir die resensie.
Jy was net 'n paar dae te vroeg. Ons het die kragpoppe die 12de Oktober 2023 op die sonstelsel gevoeg.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Adinda K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adinda K

Gemaklik en vriendelike diens.

Ons was op pad vanaf Kaap na Pta en het hier oorgeslaap. Dit was n vakansiedag en geen wegneem-eterestaurant was beskikbaar nie. Maak asb. seker van etes voor u na die gastehuis gaan. Diens was vriendelik en gastekamers baie netjies en skoon.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie!

The Big Tree Guest House
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louis B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Baie gesukkel om by gastehuis uit te kom - daar word aan die paaie gewerk tans.

Madeleine, die eienares, was baie vriendelik en hulpvaardig. Sukses van die gastehuis is aan haar te danke.

Koos K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos K

Lekker stort en slaap.

Waarsku ouer mense teen die trappe.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Koos
Dankie vir die terugvoer.

The Big Tree Guest House
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jancanet L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jancanet L

Waarde vir geld.

Die eienaar is regitg baie vriendelik en behulpsaam. Ons was net na 16:00 daar. Ons kon egter nie inboek nie en moes tyd verkwis vir 'n wyle. Is nie die einde van die wereld nie, maar sou waardeer het om dit voor die tyd te weet. Sal weer daar slaap.

Alex K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alex K

Ondervinding wat mens gou wil vergeet.

Swak - geen gasvrou of persoon wat in beheer is gesien by aankoms of vertrek (seun het ons ingelaat). Beddens = ou staal beddens + ou matras = rugpyn. Sal nooit weer gebruik nie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Jammer oor jou ondervinding.

The Big Tree Guest House
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Estelle K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Baie vriendelike gasvrou en -heer.

Netjiese kamer en badkamer, en goed toegerus.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Annelize H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Waarde vir geld.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en netjies, en ons het heerlik oorgeslaap na 'n lang dag op die pad. Ek sal The Big Tree Guest House met graagte aanbeveel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Annelize
Baie dankie dat julle by The Big Tree Gastehuis oorgebly het. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Marinda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Veilige, rustige verblyf.

Gerrit het ons vriendelik ontvang. Kamers baie skoon en netjies.

Yolandie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P

Veilig. rustig en huislik.

Big Tree was 'n vriendelike stop vir 2 moeë lywe. Pragtige skoon kamer, heerlike bed vir 'n goeie nagrus. Alles wat nodig is.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Yolandie
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Miquette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miquette P

Comfortable, welcoming and friendly.

Very nice and safe stay, perfect stop for road trips and it was very tidy. The host was very nice and we enjoyed our night there.

Shirley V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Beslis waarde vir geld. Rustige kalm atmosfeer. Lanklaas so lekker geslaap. Net die plek om te oornag/bly. Sal beslis die plek aanbeveel. 10/10.

Waarde vir geld. Rustige kalm atmosfeer. Sal beslis weer kom oornag/bly.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Shirley,
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Hennie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie lekker gebly.

Heerlik, skoon, gasvry en vriendelike ontvangs. Baie lekker geslaap. Baie dankie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Hennie,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
George Joubert J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Joubert J

Baie rustige, vinnige kuier.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Internet toegang was beskikbaar en ligte was selfs tydens loadshedding beskikbaar.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi George

Baie dankie vir jou terugvoer.

Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Carin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Baie lekker.

Alles was mooi en skoon.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Carin.

The Big Tree Guest House
Liliana C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liliana C

Oornag.

Die kamers is netjies en gerieflik. Ons kon ook heerlik uitspan by die braai-area. Die enigste negatief was die parkering - ons het 2 kamers geboek, maar daar was net 1 parkering agter die hek beskikbaar.

Sydney W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney W

Stil, veilige, funksionele verblyf.

Die plek was heel goed en het aan alle vereistes voldoen. Ons kan nie kla nie. Padaanwysings na die plek was nie duidelik nie.

Rhian T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhian T

Very convenient and hosts provide plates and cutlery if needed. Bring a microwave meal.

You have to go see the old wagon bridge. It's only 6 km away down the Douglas Road.

Japie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie D

Kyk na die sterre.

Woonplek kort aandag maar andersins 'n rustige aand gehad.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Japie,
Dankie vir jou terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Ester N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester N

Gemaklike oornag-slaapplek.

Waarde vir geld vir 'n vinnige, een-aand-oorslaapplek.

Ian D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian D

Sleg geslaap.

Dubbelbed se matras moes al lankal vervang gewees het. Twee mense kan nie daarop slaap nie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Ian
Ons het daardie bed in Augustus vervang.
Dankie vir jou terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Rikus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rikus B

Onaangenaam.

Eienaar was nie tuis met ons aankoms nie. Het meer as 30min gevat om kontak te maak, het al oorweeg om verder te ry en ander verblyf te gaan soek.

Naomi J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi J

Lafenis en rustig na 8 ure-trip.

Dame wat skoonmaak het my ontvang. Sy kon die WiFi-password gee. Sou 5 liter waterbottel waardeer het om te kon behoorlik afwas. Gelukkig het toilet geflush die volgende oggend, kon nie stort nie.

Willie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Goeie ligging, netjies en skoon, gasvryheid was tops.

Lekker oorslaapplek, maklik om te kry. Sentraal geleë, stil en rustige area.

Martie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Voëlliefhebber paradys.

Netjies. Pragtige voëlhokke en voëlsang.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Martie,
Baie dankie vir die terugvoer!
Hoop julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Francois V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie goeie nagrusbestemming voor langpad Gauteng toe of Kaap toe.

Vriendelike ontvangs en lekker tuis gevoel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Francois,
Baie dankie vir die terugvoer!
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Willem C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

'n Lekker oornag verblyf.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.Sy het uit haar pad gegaan om goeie diens te lewer.Die oornag kamer is lekker ruim en als is daar wat jy benodig.Ek sal verseker weer van BIG TREE gastehuis gebruik maak.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Willem,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Groete, Madeleine.

The Big Tree Guest House
Essie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie P

Netjies, skoon en gasvry.

Ons het in die gietende reën daar aangekom. Ons is dadelik vriendelik gehelp en na ons kamer geneem. Kon warm stort neem en gaan inkruip. Dankie!

Francois V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Skoon en stil gastehuis.

Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Francois
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie goed.

Geen kommentaar en die mense vriendelik.

Suzan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan D

Sien sterre.

Baie dankie, dit was 'n lekker stop-over tussen die Kaap en Gauteng.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Jenny S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S

Baie vriendelik en netjies.

Sal dit beslis aanbeveel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Antonius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonius S

Outyds.

Ligging nie sigbaar op enige GPS nie, maar kan gevind word deur eienares te skakel.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

The Big Tree Guest House
Herman L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Kamer baie netjies en skoon, meubels oud, geen stort.

Pad van hoofweg tot in die dorp baie swak. Strate ongeteer, baie swak.

Ken L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken L

The guest house is easily accessible form the N12.

On arriving we had to phone the owner and she then arranged for someone to meet us and let us in. The room was pleasant for an overnight stay.

Rachel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel V

Baie rustige plekkie.

'n Baie welkome ontvangs gehad. Kamers was skoon en netjies.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop om jou weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze V

Die fasiliteite was voldoende.

Die pad na die huis is moeilik en daar was omtrent geen diens nie. Die fasiliteite was voldoende en die plek was netjies en skoon.

Rone S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rone S

Privaat en stil.

Was rustig stil en privaat.

Yvette T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette T

Kamer met badkamer.

Lekker groot kamer met stort in bad kamer en extractor fan. Mure maar sun en kan hoor as ander gaste in hul bad kamer is en water tap ens.

Jacqui P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacqui P

Spotless, all amenities but room very cold and dark. Gloomy furnishing.

For a single female guest arriving on a Sunday late afternoon, there was nowhere to get anything to eat in Hopetown or at the guesthouse. The website photograph is misleading, showing a beautiful big tree, whereas the actual rooms are far from this in the back yard with the chickens. The car park was muddy.

Ilzè D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilzè D

Dit was netjies en skoon.

Grondpad om by hulle uit te kom.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

The Big Tree Guest House
Pieter K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Was wonderlik.

Het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Pierre P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Klein, eenvoudig, mooi en gemaklik.

Hopetown is 'n pragtige geskiedenis ryk dorpie en dit was aangenaam om deur die strate te kon stap.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Pierre,
Baie dankie vir resensie. Ek waardeer die terugvoer.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Riana R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Wonderlike, rustige oorslaapplek op 'n pragtige, klein dorpie.

Die kamers is netjies, skoon en gerieflik. Die swembad en tuin is 'n lieflike lafenis. Die area is veilig en die diens was baie goed.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Riana, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Madeleine.

The Big Tree Guest House
Elsabe B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Lekker skoon en veilig.

Ons het heerlik gebly, was vriendelik ontvang, voldoen aan Covid-19 vereistes. Lugreëling, yskas en mikrogolfoond in kamer groot pluspunte. Netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie goeie waarde vir geld, baie dankie.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Elsabe,
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Kobus K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Baie lekker en vriendelike ontvangs.

Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Mooi omgewing en veilige parkering.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Kobus,
Baie dankie vir terugvoer.
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
At G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At G

Dankie, Madelein, vir julle wonderlike gasvryheid.

Baie stil, wonderlike gasvryheid.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi At,
Baie dankie vir resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Foster E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Foster E

Warm gery en vinnig afgekoel in skoon swembad, kamers altyd 'n juweel, gasvrou altyd 100% aan kliënt se kant, baie veilig en pragtig.

Geen eetgerei maar vra en is voorsien.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Abe,

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien!

Groete
Madeleine

The Big Tree Guest House
Melanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S

Baie mooi kamer, super skoon en netjies.

Lekker gebly! Die kussings was net ongelooflik hard en styf. Maar vir iemand anders sou dit nou weer werk. Dit was altwee kere wat ons daar geslaap het ongelooflik raserig in die omgewing, glad nie eienaar se skuld nie. Dis honde wat heelnag blaf en so aan. So neem dit maar in ag dat dit wel in 'n woongebied is.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Melanie, Baie dankie vir jou terugvoer.

The Big Tree Guest House
Bertie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M

Personeel is verskriklik vriendelik

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief in die toekoms weer daar oornag.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Bertie,
Thank you for the review!
Hope to see you again.
Kind regards
Madeleine

The Big Tree Guest House
Ronel L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, netjiese skoon kamers. Al negatiewe punt, ons bespreek volgens die geriewe wat beskikbaar is. Die braaiplek was deur die eienaar se kinders gebruik en ons kon dit nie gebruik nie. Gaste moet ingelig word wanneer hulle navraag doen indien geriewe nie beskikbaar is nie.

At G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
At G

Nie goeie aankoms gehad nie.

Hek op my voertuig begin toemaak. Pen nie in grond gedruk nie, terwyl ek vir die eienaar gekyk het om vorentoe te beweeg omdat daar ‘n redelike hoogte verskil was, en spasie beperk. Hek beweeg en dit het teen my voertuig geskuur. Nie gelukkig nie. Nr. 3 se beddens gedaan. Beide my vrou en ek het rugpyn gehad.

Cayla J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cayla J

Short stopover on our way home from Cape Town.

We stopped over in Hopetown during our road trip back from Cape Town. Slightly disappointed that there was no shower in the room.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Cayla, thank you for staying at The Big Tree Guest House. When you do an online booking, you can look at all the rooms for more options, unfortunately you booked the only room that I have with a bath, the other 2 rooms have showers. Sorry about that. Next time try booking Room Nr 2 at The Big Tree Guest House. Kind regards, Madeleine.

The Big Tree Guest House
Brenda E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda E

Disappointing.

No one was there when we arrived. Everything was old. Furniture etc. Only a bath. Not good for elderly. Everyone uses showers these days.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Brenda,
I'm really sorry for you disappointment. There are 3 rooms, 2 with showers and 1 with a bath. It is listed on the site like that. You decided to book Room 1 with the bath. There is a lot of guests that prefer the bath (for small children of instance), that is why we think at least we have the option for the guest to choose.
The photo's of the room on the site is exactly the same as inside the room. Why did you booked the room if you did not like the furniture or the bath? It was your choice to book or not.

The Big Tree Guest House
Andrew J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew J

Glad nie gelukig met die ontvangs.

Met die aankoms was ons deur die eienaar se meisikind ontvang wat baie onpersoonlik is. Die protokol was ook nie behoorlik gevolg wat die regulasies betref. Ek het toe uit die kamer die eienaar geskakel en gevra ons wil persoonlik met haar gesels oor die geriewe en borde wat nie in die kamers is, waar sy toe kom en half woedend reageer en ook omdat daar nie 'n braai is wat ons kan gebruik om te braai, het sy gesê dit moet vooraf gereël word en hulle kan nie aan daai behoefte voorsien nie. Sy was baie onbeskof en disrespekvol teenoor ons asof ons kleur nie goed genoeg is, waarop ons die verblyf kanselleer het en 'n ander plek gaan soek het. Ons het net 'n derde van ons geld terug gekry. Ek beveel geensins daai gastehuis aan nie, miskien as jou kleur reg is Dit was nogal 'n vernedering vir ons. Haar optrede is totaal onaanvaarbaar.

Lize W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

Heerlik en gerieflik.

Beslis waarde vir geld. Baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Sal dit beslis weer as oornagslaapplek gebruik.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

The Big Tree Guest House
Andries C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Eenvoudig en netjies.

Baie lekker en rustige plek eenvoudig, gerieflik.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Andries,
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.
Groete,
Madeleine

The Big Tree Guest House
Ivan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Skoon, standaardkamers.

Vriendelike diens, netjies en skoon.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Ivan, baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete Madeleine.

The Big Tree Guest House
Andre W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Ek sal Big Tree Guest House beslis aanbeveel as oorslaapplek vir een aand.

Ek sal voorstel hulle kyk na 'n paar klein goedjies. Seep in die badkamers, en 'n badkamerdeur op die tweebedkamer. My twee seuns het die kamer gedeel so dit was aanvaarbaar, maar sou wel meer privaatheid gegee het. Die kliëntediens was goed en alles was netjies in die kamers.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi André, baie dankie vir die terugvoer, ek gaan aandag gee daaraan.

The Big Tree Guest House
Hannes D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes D

Eienaars se hond het regdeur die nag voor ons kamer venster getjank, ons kon nie slaap nie.

Plek was skoon en netjies en bed gemaklik. Omdat die hond deurnag getjank het, het ons baie moeg verder gery.

The Big Tree Guest House se terugvoer

Hi Hannes,
Ek is vreeslik jammer oor die honde wat blaf, maar ek wil net 'n regstelling maak.
Dit is definitief nie my hond wat blaf nie, dit is honde in die buurt wat rond loop in die nag, waaroor ek geen beheer het nie.

The Big Tree Guest House
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carina T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T

Heerlik ontspannend.

Skoon en netjiese kamer. Swembad, braaiplek en veilige onderdakparkering groot pluspunte. Asook troetediervriendelik.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOYZZBHgOH4lajaJc6yXK6Wk6kG5RE7u9KE141ZmjmPEcxeMV9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang