Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bird House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adri L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige plek met rus vir die siel. Pragtige plekkie waar mens kan rus in 'n baie mooi omgewing. Baie goed toegerus. Sal vir seker weer gebruik maak van The Bird House. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel. Ek het heerlik gebly. Baie rustig, skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gs N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Stil en baie rustig. Wonderlike plek in die natuur, netjiese gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Very clean and tidy accommodation in a nice and peaceful area. Exceeded our expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
The Bird House
Hi Gideon Baie dankie vir die resensie wat jy vir ons geskryf het. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer hier te kan ontvang. Seënwense, Barry & Therésa

Charl T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Tuis gevoel. Baie lekker gebly. Gawe mense en gasvry. Die blyplek is netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
The Bird House
Hi Charl, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Hoop ons sien jou gou weer. Seënwense Barry & Therésa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theresa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 070
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marestraat 49, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3acdf944f7657ee9b4df004befee78bfce8d38117798de4f16d2504e7cdb9ce0b2baadc51edc2111266c8ee9e169af1c08ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 49 Mare Street Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.515465536348 30.889295913492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang