Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bird’s Nest

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Nog steeds ons gunstelingplek. Dit het ons vyf en 'n halwe jaar geneem om weer hier te kom ontspan en dié keer het ons 'n volle week vertoef. En dit was nog steeds nie lank genoeg nie! 'n Mens kan net nie genoeg kry van die stilte, rustigheid en betowerende uitsigte nie. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
The Bird’s Nest
Baie dankie Chris, It was our pleasure having you stay, you welcome anytime. It was good chatting to you. Thank you for your review. God bless. Merlyn

Deirdre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Rustigheid en die natuurskoon is pragtig. Die area is absoluut pragtig. Dalk moet julle net vir toekomstige toeriste laat weet dat 'n ± 80km grondpad gery gaan word. Die eenheid kon dalk so bietjie skoner gewees het. Daar is stof vernaamlik op die solder en spinnerakke orals. 'n Liggie buitekant kan ook bietjie help in die aand, want dis pikdonker daar. Die eenheid is wel goed toegerus, en ons het niks gekort nie. Die stort was wel 'n bietjie van 'n uitdaging. Sal weer gaan kuier, hierdie keer weet ons wat wag op ons.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Peaceful place to reset your compass. A remote rustic spot, no internet/cell comms at the cottage, so the perfect place for a technology detox and to rekindle the art of face-to-face communication in beautiful surroundings. Expansive views with a lovely garden outside the cottage. Candle light, gas and batteries gave us hot water and a cold fridge. A roaring fire in the massive fireplace was enough to keep the whole cottage toasty in cold and drizzly weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John & Liza P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2019

The setting is stunning, but dust covered all surfaces. Bedding in main bedroom was covered with pet hair which triggered allergies of one family member.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Merlyn
The Bird’s Nest
So sorry to hear that. We are pet friendly and dog hairs are dog hairs and not always that easy to get rid of. I will put dog covers on the beds for guests that like to sleep with their pets, it should solve the problem. Thanks for letting me know.

Ronette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Ongelooflike natuurskoon in absolute privaatheid. The Bird's Nest / Bridal Veil chalets is ongelooflik. Dis in die middel van die berge met geen ander mens in sig nie. Ons het dit ongelooflik baie geniet om die waterval en sterre vanuit ons bed dop te hou, onder die waterval te sit, in die berge te stap en saans voor die kaggelvuur te sit. Absolute rus vir jou siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2018

Baie stil met net die natuur om jou. Lekker om van alles weg te wees sonder sein.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Riana P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2018

Ongelooflike mooi omgewing. Baie lekker gebly - omgewing is ongelooflik mooi. Beter naamborde en aanwysings sal 'n pluspunt wees. Daar is geen sein nie, en die naaste dorp is Himeville - ongeveer 'n uur se ry. Daar is ook nie GPS koördinate nie - so ry op gevoel. Daar was niemand om ons welkom te heet nie en dit het ons bietjie onseker laat voel. Die chalet was oopgesluit en die sleutel was binne op die tafel, maar geen nota nie. Geen probleem as daar nie 'n welkom-komitee is nie, maar laat 'n nota om die besoekers welkom te voel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annolien S
Kort verblyf
5.0
Aug 2016

Plekkie om jou siel te herlaai! The Bird's Nest sal altyd 'n baie spesiale plek in my hart hê. Dit was die plek waar ek met my familie, na baie jare se skeiding, weer kon "connect". Verskille en misverstande is uit die weg geruim en 'n mooi verhouding is weer hervestig. Birds's Nest is werklik die plek waar 'n mens kan kom om in die stilte en rustigheid van die natuur jou siel te herlaai. Dankie Merlyn en Linton vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle was "awesome" gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
The Bird’s Nest
Annolien and Mel, it was our absolute pleasure to have two such lovely people stay. That all family misunderstandings were also washed away made our hearts warm. May your journey together now be a joyful one. God Bless.

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2016

Hemel op aarde. As jy, soos ons, absolute stilte met net die natuur om jou wil beleef, is Bird's Nest dié plek om te wees. Die uitsig is asemrowend en alhoewel die chalet nie luuks is nie (dankie tog, dit dra by tot die terug-aarde-toe/weer-mens-wees ervaring), het dit alles wat nodig is vir selfsorg. Ons het 'n fantastiese twee nagte by Bird's Nest deurgebring en gaan beslis weer (vir baie langer)!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
The Bird’s Nest
Thank you so much Chris for your kind words, we are more than delighted you enjoyed your stay and recharged your batteries. We also thank you for the clean state you both left the Bird's Nest in, it was more than a pleasure to have you stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 521
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 521
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MzU4NTVlLWUwODYtNDBjNC1hNzNhLWE4MzljMWJjNDY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 521 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5195471018 29.515885114633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang