The Black Cuckoo
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Angelique V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier bly indien ons verblyf in Pretoria benodig!
The Black Cuckoo se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Angelique. Julle sal beslis met ope arms verwelkom word.
Ryno V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
The Black Cuckoo se terugvoer
Baie dankie Ryno vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons waardeer julle as ons gaste. Ons het julle ook as n heerlike somer bries ervaar.
Net goeie wense aan julle as gesin. Julle was baie spesiale gaste vir ons. Ons beste wense gaan met julle.
Ilze D - Des 2021
Algehele gradering
Veilige ligging.
Pj S - Des 2019
Algehele gradering
Extremely neat and convenient.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang