Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Black Cuckoo

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelique V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Ons sal beslis weer hier bly indien ons verblyf in Pretoria benodig! Ons het baie lekker gebly en die verblyf is baie sentraal. Dis ook lekker stil en ruim. Die sekuriteit is goed en ons was overall net baie gelukkig en tevrede met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gennie
The Black Cuckoo
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Angelique. Julle sal beslis met ope arms verwelkom word.

Ryno V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Fantastiese verblyf. Een van die beste plekke waarin ons nog ooit gebly het. 100% ingerig vir selfsorg met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Uiters luuks. Silwerskoon en baie gemaklik. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gennie
The Black Cuckoo
Baie dankie Ryno vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons waardeer julle as ons gaste. Ons het julle ook as n heerlike somer bries ervaar. Net goeie wense aan julle as gesin. Julle was baie spesiale gaste vir ons. Ons beste wense gaan met julle.

Ilze D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Veilige ligging. Ons het heerlik by The Black Cuckoo gekuier en Gennie en haar man was baie gasvry. Ons het veilig gevoel in die area en dit was sentraal genoeg vir ons om als te doen wat ons wou. Die eenheid self is baie netjies en was groot genoeg vir die 3 van ons. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Extremely neat and convenient. Thanks for accommodating our special requests. We had a wonderful stay. I can highly recommend The Black Cuckoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 515
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 515
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkT265lTc3lmRViRE0b0XKs3R7vRhNUkheUyJXykLdxIbRJqdF3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 175 Clifford Road Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.75709352992 28.295999704445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang