Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Black Cuckoo

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Vanaf R2 515 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Black Cuckoo is op die heuwels van die Renosterkop geleë en is 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of groep in Murrayfield. Die eenheid word omring deur die natuur en gereeld deur voëls, en is op die grondvloer van die hoofhuis geleë en bied slaapplek aan 5 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. 'n Bababedjie is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, sowel as 'n wasmasjien, is ook beskikbaar vir gebruik. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en die leefarea lei na die privaat tuin. Privaat onderdakparkeerplek word voorsien.

Voëls kom gereeld op die eiendom, en gaste sal die lieflike swart koekoek hoor of die suidelike bouboe sien. Gaste sal ook dassies op die grens van die perseel kan sien rondloop. The Black Cuckoo is in die hartjie van Pretoria geleë en is 4 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal, 5 km vanaf Menlyn, 7 km vanaf die Universiteit van Pretoria en 8 km vanaf Mediclinic Kloof.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Gaste dink The Black Cuckoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 515
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 515
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkT265lTc3lmRViRE0b0XKs3R7vRhNUkheUyJXykLdxIbRJqdF3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 175 Clifford Road Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.75709352992 28.295999704445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang