Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blacksmith

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 393, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Blacksmith is 'n historiese, gerieflike en elegante sandsteengebou, gerestoureer en opgegradeer om moderne geriewe te weerspieël. Dit is in die hartjie van Rosendal se erfenisdistrik, naby winkels en restaurante en langs Rosendal se stylvolle Service Station Wine Bar.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 driekwartbeddens. Die leefarea is onder en het 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Daar is ook 'n aparte toilet Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Let asb. dat die eenheid nie 'n stort het nie.

Die leefarea bestaan uit 'n knus sitarea met 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wilma B
Gesin met tieners
5.0
Was baie mooi en ons was vederf met sneeu bedekte berge en vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly, Blacksmith verblyf was lekker snoesig met kag...
Sien meer
Sep 2024
Xenel P
Gesin met tieners
5.0
Mooiste huisie en perfek vir winter kuiers. Robin en Theunis was die beste. Vreeslik lekker gebly.
Jul 2024
Dominique V
Gesin met tieners
5.0
A relaxing stay in beautiful Free State. A beautiful house that was much bigger than we expected. The lovely restaurant right on our do...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ue B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely perfect. We had the best stay at The Blacksmith. We loved staying at The Blacksmith. Its location is close to everything. Ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Hester V
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename dorp en mense. Bad te klein vir volwasse man. Matras van hoofslaapkamer baie swak. Andersins lekker gekuier en Rosendal geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Der Merwe-straat 393, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Blacksmith het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 393, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8954974c727f1adadca700ccc060af09210a661625696e35d2136c8251654ac4cca04fe4ca5e5566d16c94b353b5a2f34a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 393 Van Der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50418 27.93137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang