Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blacksmith's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gellért L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige huis, mooi tuin, en rustige dorp. Pragtige huis met 'n baie mooi tuin. Presies wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kan die cottage regtig aanbeveel. Baie lekker gebly. Pragtige cottage en tuin. Gasheer en gasvrou het my baie spesiaal laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bethany B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cosiest stay in the quaintest of towns! My partner and I started our annual leave in the Blacksmith's cottage and oh my! We were so happy. It's absolutely stunning and the most cosy stay. It really exceeded all of our expectations. We would love to come back again to experience it in the winter. I can only imagine how perfect it would be then! The hosts were very understanding of our situation when we arrived later than anticipated and were very responsive. Would recommend this stay for anyone who needs a cosy breakaway and would also like to explore the little town of Hopefield.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Die stilte is presies wat die siel nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Stil landeleke plek met mooi ingerigte vertrekke met gerieflike slaapkamer. Mooi stil plek. Rustig ingerig met mooi geelhout vloere et al. Baie moeite is gedoen met die huisie om dit gerieflik toe te rus vir gaste! Die skilpad, skape en hoenders het ons laat voel of ons op 'n plaas woon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Kalm en rustig. Ons het gegaan vir die Bierfees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Baie oulike en gemaklike kothuis, met 'n probleem-kaggel. Die kothuis is gerieflik ingerig, en daar is heerlike bederfies soos vars melk en lekker beskuit. Die eienaars maak moeite om die besoek aangenaam te maak. 'n Groot probleem was die sg. 'wood burner' wat eenvoudig met ure en ure se pogings en oproepe tussen my en die eienaar (hulle was weg vir die naweek) net aanhou rook het. Dit was baie koud, en ek moes later die deur en al die vensters oopmaak om die rook te probeer uitkry. Dit het die besoek vir my ongelukkig baie bederf - my bors was toegetrek en dit het binne sterk na stroois geruik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christel L
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Onvergeetlik lekker. Was al vantevore daar en sal altyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie netjiese plekkie! Baie netjiese plekkie, alles wat jy nodig het en die houtwerk is ongelooflik. Dankie Carla en Ryan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Blacksmith's Cottage
Thank you for the kind words Marius.

Carl W
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

A fantastic breakaway from the city. Great value for money, Ryan was very helpful. It was easy to find and once the car was offloaded relax mode just kicked in. I will book again. Thank you again for a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Blacksmith's Cottage
Thank you so much for your kind review Carl. We are so glad that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bb5a493d2aeb0178c43a92ff84b1eba912be8af927a7a20f46e811cea8adfdfde46d3a15bf8b5513bb708be7c69962f0b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 32 Populier Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.064837818028 18.345950477775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang