Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blacksmith's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir The Blacksmith's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzanne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Kan die cottage regtig aanbeveel.

Baie lekker gebly. Pragtige cottage en tuin. Gasheer en gasvrou het my baie spesiaal laat voel. Baie dankie.

Bethany B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bethany B

Cosiest stay in the quaintest of towns!

My partner and I started our annual leave in the Blacksmith's cottage and oh my! We were so happy. It's absolutely stunning and the most cosy stay. It really exceeded all of our expectations. We would love to come back again to experience it in the winter. I can only imagine how perfect it would be then! The hosts were very understanding of our situation when we arrived later than anticipated and were very responsive. Would recommend this stay for anyone who needs a cosy breakaway and would also like to explore the little town of Hopefield.

Bennita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennita V

Kalm en rustig.

Ons het gegaan vir die Bierfees.

Melissa B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B

Rustig.

Baie lekker gebly. Die stilte is presies wat die siel nodig het.

Elzabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D

Baie oulike en gemaklike kothuis, met 'n probleem-kaggel.

Die kothuis is gerieflik ingerig, en daar is heerlike bederfies soos vars melk en lekker beskuit. Die eienaars maak moeite om die besoek aangenaam te maak. 'n Groot probleem was die sg. 'wood burner' wat eenvoudig met ure en ure se pogings en oproepe tussen my en die eienaar (hulle was weg vir die naweek) net aanhou rook het. Dit was baie koud, en ek moes later die deur en al die vensters oopmaak om die rook te probeer uitkry. Dit het die besoek vir my ongelukkig baie bederf - my bors was toegetrek en dit het binne sterk na stroois geruik.

Christel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Onvergeetlik lekker.

Was al vantevore daar en sal altyd weer terugkeer.

Marius H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Baie netjiese plekkie!

Baie netjiese plekkie, alles wat jy nodig het en die houtwerk is ongelooflik. Dankie Carla en Ryan!

The Blacksmith's Cottage se terugvoer

Thank you for the kind words Marius.

The Blacksmith's Cottage
Carl W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

A fantastic breakaway from the city.

Great value for money, Ryan was very helpful. It was easy to find and once the car was offloaded relax mode just kicked in. I will book again. Thank you again for a great experience.

The Blacksmith's Cottage se terugvoer

Thank you so much for your kind review Carl. We are so glad that you enjoyed your stay.

The Blacksmith's Cottage
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Dit is pragtig, billik, sentraal geleë.

Saterdagoggend markie is fantasties. Spar het alles wat 'n mens nodig het. Uitsig is pragtig.

The Blacksmith's Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review. So glad that you enjoyed it.

The Blacksmith's Cottage
Cornelis N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis N

Heerlike verblyf in 'n lekker rustige dorpie.

Baie gawe gasvrou. Hoop dat ons eendag kan terugkom en bietjie langer kuier.

Karel O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O

Ek en my vrou sal enige tyd terug kom.

Dankie Carla en Ryan. Dis 'n fantastiese plek. Ons sal weer kom. Dankie vir jul vriendelikheid. Ons het dit baie geniet, lekker naby aan Langebaan vir 'n outing ook, net 25 min se ry van cottage af.

The Blacksmith's Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review! We are so glad to hear that you enjoyed it and look forward to hosting you again.

The Blacksmith's Cottage
Xagene D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Fantasties.

Pragtige plek. Baie netjies en skoon. Baie goed toegerus. Uitstekende diens.

Leona T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona T

Stukkie hemel waar ons kans gekry het om uit te rus.

Ons sal enige tyd vriende na die Blacksmith's Cottage in Hopefield verwys. Dis idillies, dis stil en gee fantastiese geleentheid om te rus na enige besigheidseisoen. Binne 15 tot 20 minute se ry kom jy by die ongelooflikste stilhou-plekkies soos Dwarskersbos, Jackobsbaai, Riebeek Kasteel en Langebaan. As jy voel jou battery moet gelaai word is dit die plek om te wees. Daar is so baie moeite gedoen en aandag aan goed soos koffie, suiker en melk in die yskas was uitstekend. Sal beslis soontoe terugkeer.

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bb5a493d2aeb0178c43a92ff84b1eba912be8af927a7a20f46e811cea8adfdfde46d3a15bf8b5513bb708be7c69962f0b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Populier Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.064837818028 18.345950477775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang