Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blades

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldriftweg, Erfdeel 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • Vanaf R3 790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Blades is 'n eksklusiewe hotel op 'n 10 ha-eiendom in die ongetemde bosveld aan die oewer van die Roodeplaatdam en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en waterfront-luuksheid.

Verblyf word in Executive-chalets, luukse dubbelkamers en gesinskamers wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het, aangebied. Die eenhede bied elkeen 'n uitsig oor die bosveld en Roodeplaatdam, en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Van die eenhede het lugversorging, WiFi, haardroërs en yskassies. 'n Kontinentale en warm ontbyt is by die tarief ingesluit.

Gaste kan in die swembad of die tuin ontspan, of 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Konferensiegeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

The Blades is sowat 20 minute se ry vanaf Pretoria, 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 50 minute vanaf Johannesburg. Dit is dus sentraal geleë en gerieflik vir plaaslike en internasionale gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kameeldriftweg, Erfdeel 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • Gaste dink The Blades het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldriftweg, Erfdeel 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4139e521130b87def7bba94720decd4031e961beaa848b8055c46188625471619575afe43101a831650f6ae867cdcd430ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 790 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Kameeldrift Road Plot 75 Zeekoegat 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.646858082289 28.335955739021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang