Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blake House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Blake House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Riversbend, Boesmansriviermond. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met die gesin of vriende aangesien dit op 'n veilige landgoed geleë is en spog met 'n pizza-oond.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n gesellige atmosfeer en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n goed versorgde tuin met 'n pizza-oond en 'n boma. 'n Aparte waskamer en 'n buitestort is ook op die eiendom beskikbaar. Die perseel is 3 km van die strand, Boesmansrivier en -riviermond af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 1366, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e32d7cb6124b2c75d7659d1cccef0dac3d39dcad00852f234a0b818c1738001942b88cb2ef88866ad0eb3e6bf2e44916a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 1366 Second Avenue Riversbend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 18:00-19:00 10:00 -33.681607677651 26.646794542066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang