The Blue Bungalow
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marzelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Zak R - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Zak. Ons hoop ons sien jou gou weer!
Ellena M - Jun 2024
Algehele gradering
Blyplek uit die boonste rakke, naby die see!
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ek sien julle gou weer!
Janetta Q - Jun 2024
Algehele gradering
A wonderful cottage, beautiful and comfortable. Very well equipped.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you for the lovely review, Janetta! It was a pleasure hosting you, and we would love to have you stay again in the future. Thank you for being such a great guest.
Sean D - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you, Sean. See you soon!
Jj L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike veblyf.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie Johan! Was lekker om jou te huisves. Hoop om gou weer te sien.
Sharon O - Mei 2024
Algehele gradering
Same as above.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you for the review, Sharon! It was so nice hosting you. Hope to see you soon.
Donavan B - Apr 2024
Algehele gradering
Great accommodation, exceptionally neat and good location.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you for taking the time to review The Blue Bungalow. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again soon!
Paul & Mandy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Thank you for a wonderful stay.
The Blue Bungalow se terugvoer
It was such a pleasure to host you! Hope to see you again.
Herman G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Blue Bungalow se terugvoer
Was lekker om jou te ontmoet, Herman Gropp. Hoop ons sien jou weer!
Christie L - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer so maak.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Christie Lombard. Sien uit om jou weer te sien.
Jolene B - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Puik diens.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en stil en by die see.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om gou weer te sien!
Daniel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, loop afstand van die strand, baie vriendelike gasvryheid.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Daniel! Dit was so lekker om jou hier te hê! Hoop ons sien jou sommer binnekort weer!
Yolinda V - Jan 2024
Algehele gradering
Smaakvol. Rustig. Goed gelee.
The Blue Bungalow se terugvoer
Was lekker om jou te ontvang! Sien uit om jou weer te sien.
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker! Netjies en skoon. Sien ons vir seker weer!
The Blue Bungalow se terugvoer
Was heerlik om jou hier te hê! Hoop ons sien weer.
Johan J - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
The Blue Bungalow se terugvoer
Hoop ons sien jou gou weer!
Du Toit P - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien sommer gou weer!
Christine H - Des 2023
Algehele gradering
A true feeling of having a home away from home.
The Blue Bungalow se terugvoer
It was so nice having you. I hope to see you again!
Benjamin R - Sep 2023
Algehele gradering
Super!
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om gou weer te sien.
Leon V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties, 100% die moeite werd.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie dat jy n tydjie gemaak het om n resensie te skryf. Was lekker om jou te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer!
Candice V - Sep 2023
Algehele gradering
Die plek is modern, skoon en so gemaklik.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Anzel S - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflik, gerieflik, vreedsaam.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien jou gou weer.
Liza M - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om jou te ontvang. Hoop ons sien gou weer.
Barry W - Aug 2023
Algehele gradering
Well-equipped, very neat and everything works.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you for taking the time to review the Blue Bungalow. It was a pleasure hosting you. Hope we see you again.
O V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens, vriendelike ontvangs en goed geleë.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Jeff E - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice.
The Blue Bungalow se terugvoer
Thank you for taking the time to review. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again.
Drikus H - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie naby die see.
The Blue Bungalow se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Drikus. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang