Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Bungalow

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Blue Bungalow bied gerieflike oornagverblyf in Gonubie, Oos-Londen. Dié verblyf is gerieflik naby die strand geleë en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die stoep, wat dit die ideale keuse vir 'n seevakansie maak.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het.

Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Albei eenhede het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Zak R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het met baie aandag gegee aan die details.
Aug 2024
Ellena M
Gesin met klein kinders
5.0
Blyplek uit die boonste rakke, naby die see! Ons het so lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend, en die eenheid is pragtig ingerig...
Sien meer
Jun 2024
Janetta Q
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful cottage, beautiful and comfortable. Very well equipped. This is the best fully equipped place we've ever stayed. The hostes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sean D
Besigheidsreis
5.0
Great. Pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jj L
5.0
Heerlike veblyf. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Die kamer is ruim, netjies en skoon. Die geriewe was meer as wat ek verwag het. Alles wat ek...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Blue Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495f8ec851554b00d89b3fc56f9189f47426e043625c4122fa184d20ad6fb911bf4b96f936f0c58e9a3f936324ca8100acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Thomas Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940433175298 28.029473917308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang