Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Peace of mind. The warm welcome, even by the dogs and cat, made my stay most enjoyable. I loved the wide open space of being on a farm, yet knowing that I am in the town. The friendly hostess's generosity, on all levels, contributed to my desperately needed rest with peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Thank you very much for this excellent review! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

Angela S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A wonderful stay at The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation. Our accommodation was wonderful. We were served a delicious breakfast too. Enjoyed the hot tub (kol kol). Position was central and close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Thank you very much for this excellent review! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

Willem T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige dorp. Het baie lekker daar gebly. Ons gasvrou het lekker met ons gesels en alles vertel van die plek en die omgewing. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflike plaasatmosfeer met wonderlike ontbyt. Heerlik en rustig gebly! Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer kom kuier. Die Sondagoggend ontbyt in ons kothuis bedien, was iets uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.

Juli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, sielerus, vreedsaam, skoon. Baie lekker gebly! Vriendelike, gasvrye mense. Omgewing pragtig! Dorpie interessant argitektuur. Heerlike restaurante. Almal net nie oop in die sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.

Francis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Everything was perfect. The owners went out of their way to make us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Thank you very much for this excellent review and your beautiful comments about our well-equipped cottages. We are precisely 1km outside of town on a beautiful farm, ideal for peace and tranquillity. From Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

Mayibuye M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Pleasant weekend away. Really nice little place, very tranquil and pleasant. Just what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag
4.8
Mrt 2024

Pleasant stay. Nice but small accommodation. Very helpful landlady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Thank you very much for this excellent review! The Corlie cottage has two sections, and perhaps you did not open the other door, as there is ample space, a huge brand-new fireplace under the roof, and a nice terrace and grass lawn area. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.

Stiaan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lieflike blyplek in 'n oulike dorpie. Sal beslis dit aanbeveel! Ons het heerlik gebly en daar is 'n lieflike braaiplek binne en buite. Ons gasheer was ook baie akkommoderend en vriendelik. Dankie Bertus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bertus
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9028cb3ac068998eaad311fe24d9eeac78de69bb3aed3311abb276851c909121611ed6b18b7fc79826d143332623f4d25939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang