The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda S - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Jeff G - Sep 2024
Algehele gradering
Well worth it, to be repeated.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Katrien V - Jul 2024
Algehele gradering
Peace of mind.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this excellent review! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Angela S - Mei 2024
Algehele gradering
A wonderful stay at The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this excellent review! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Willem T - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige dorp.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Helena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike plaasatmosfeer met wonderlike ontbyt.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, sielerus, vreedsaam, skoon.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Francis G - Jan 2024
Algehele gradering
Everything was perfect.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this excellent review and your beautiful comments about our well-equipped cottages. We are precisely 1km outside of town on a beautiful farm, ideal for peace and tranquillity. From Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Mayibuye M - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant weekend away.
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this excellent review! The Corlie cottage has two sections, and perhaps you did not open the other door, as there is ample space, a huge brand-new fireplace under the roof, and a nice terrace and grass lawn area. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Stiaan N - Jul 2024
Algehele gradering
Lieflike blyplek in 'n oulike dorpie. Sal beslis dit aanbeveel!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Niel S - Des 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Stina B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstaande verblyf, vriendelike gasvrou, uitstekend geleë in pragtige dorp.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Anton L - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sal enige tyd weer terug gaan.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Ian M - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Scenic surrounds and tranquil environment on the edge of town.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the excellent review. You are welcome to come back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Mercia D - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely stay, especially the firewood provided and breakfast.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the excellent review. You are welcome to come back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas. Vriendelike ontvangs. Aangename verblyf. Voel sommer tuis.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Marina K - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek uit die stad.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie! Ons kan nie vir beter droom nie. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Riana C - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en bederf met die beste ontbyt.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
I sincerely appreciate your fantastic review. You are always welcome to revisit us. Regards, Bertus Cooke and the team at Blue Cow Barrydale.
Antoinette L - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese akkommodasie op 'n pragtige plaas net buite die dorp.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
I sincerely appreciate your fantastic review. You are always welcome to revisit us. Regards, Bertus Cooke and the team at Blue Cow Barrydale.
Isac M - Mei 2023
Algehele gradering
In die dorp is daar baie om te beleef en die Blue Cow Barn is die regte plek van waar jy kan verken.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you Isac, I sincerely appreciate your fantastic review. You are always welcome to revisit us. We are so glad you liked Barrydale and encourage others to visit as well. Regards, Bertus Cooke and the team at Blue Cow Barrydale.
Veronique S - Mei 2023
Algehele gradering
Nice accommodation for one in Barrydale.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
I sincerely appreciate your fantastic review. You are always welcome to revisit us. Regards, Bertus Cooke and the team at Blue Cow Barrydale.
Celeste B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, sal volgende keer langer bly!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
I sincerely appreciate your fantastic review. You are always welcome to visit us again. Regards, Bertus Cooke and the team at Blue Cow Barrydale.
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Dear Andre, Thank you for sharing your excellent feedback about your recent stay at Blue Cow Barn. Hannette will be thrilled to read your kind words. Thank you again for your kind words and recommendation. We hope to welcome you back to Blue Cow Barn in the near future. Best regards, Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Oulike plek, plaas atmosfeer, mooi omgewing.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Dear Ansie, Thank you for sharing your excellent feedback about your recent stay at Blue Cow Barn. Thank you again for your kind words and recommendation. We hope to welcome you back to Blue Cow Barn in the near future. Best regards, Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Elizabeth S - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful room with a glorious breakfast!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Dear Elizabeth,
Thank you for sharing your excellent feedback about your recent stay at Blue Cow Barn.
We are thrilled to hear that you found our room beautiful and enjoyed our property's idyllic setting. We always aim to provide a comfortable and relaxing environment for our guests.
We are also delighted that you enjoyed the breakfast we served. Our team takes great pride in preparing and presenting a delicious breakfast each morning, using fresh and locally sourced ingredients wherever possible.
Thank you again for your kind words and recommendation. We hope to welcome you back to Blue Cow Barn in the near future.
Best regards,
Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Graham L - Feb 2023
Algehele gradering
Great location and staff.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this fantastic review, Graham. We are so glad to hear that you enjoyed your stay, and you are welcome back anytime. Thank you very much for your kind words regarding our location and staff.
Bertus Cooke.
Sias K - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ontbyt.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike resensie van Barrydale en die Blue Cow. Ons is so dankbaar vir die mooi woorde, julle is natuurlik altyd baie welkom terug.
Vanessa S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik rustige omgewing.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, en baie dankie vir jul kommentaar! Ons sal hard werk daaraan om die punte wat julle genoem het te verbeter. Die "hot tub" is baie eenvoudig, meeste gaste verkies dit natuurlik om dit self aan te steek en te geniet, ook om hul privaatheid te geniet. Daar is ook herlaai ligte in alle huisies wat aangaan as die krag afgaan in die aand, asook "solar" ligte buite om al die geboue. Ons het ook 'n generator, loop soos nodig. Ons is baie gestel op veiligheid en het nog nooit enige probleme gehad nie, ons het ook kameras by al die gastehuise en dit is baie veilig. Ons het ongelooflik baie reen gehad en die gras is baie nat, die gevolg is dat mense vassit en gly op die grasperk met hul voertuie, baie dankie ons sal ook daarvoor 'n mooi kennisgewing opsit. Julle is natuurlik baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Helet G - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Besoekers voel gou soos ou vriende.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons sal onmiddelik kyk na die spinnerakke en "detail" in elke huisie. Baie dankie vir jou mooi woorde aangaande the ontbyt, Hannette doen altyd so baie moeite. Veilig toer, julle is baie welkom terug. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge en meer.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Johan J - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review, Johan. We are so glad to hear that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Guido F - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable accommodation in a peaceful and quiet setting.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review, we are so glad to hear that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Karen J - Aug 2022
Algehele gradering
Sorgvrye, vriendelike en netjiese verblyf.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie! Wow ons is so bly om te hoor julle het so lekker gebly! Julle is baie welkom terug enige tyd! Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Bertus and the Blue Cow Barrydale team.
Sarina V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties! Ons het baie lekker gebly by The Blue Cow Barn. Beveel hulle beslis aan.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie! Wow ons is so bly om te hoor julle het lekker gebly! Julle is baie welkom terug enige tyd! Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Louise H - Jun 2022
Algehele gradering
Good value and fantastic breakfast.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this incredible review, Louise. We work so hard to ensure a tranquil and cosy atmosphere. We are so happy to hear that you also enjoyed the breakfast, Hannette will be very happy to hear that you enjoyed it.
Thank you,
Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
William H - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this incredible review, William. We work so hard to ensure a tranquil and cosy atmosphere. We are so happy to hear that you also enjoyed the breakfast, Hannette will be very happy to hear that you enjoyed it. Thank you, Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Lukas O - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige blyplek in 'n mooi omgewing.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this incredible review, we are so happy that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Antoinette L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring! Kwaliteit en gasvryheid van die hoogste graad.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very very much for this great review! We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us! You are most welcome back anytime!
Mark D - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review, Mark. We are so glad to hear that you enjoyed your stay and are most welcome back anytime to come and enjoy the braai and wood-fired hot tub. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Marius L - Okt 2022
Algehele gradering
Al 'n paar keer oornag by Blue Cow, altyd skoon en reg.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review, we are so glad to hear that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and team.
Bardene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n pragtige omgewing en gasvrye mense.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this incredible review, we are so happy that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Helga U - Apr 2022
Algehele gradering
'n Onverwagse kuiertjie in Barrydale.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is baie welkom enige tyd in die toekoms. Baie dankie vir jul mooi woorde, ons is so bly om te hoor julle het dit so baie geniet. Groete, Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Francois J - Feb 2022
Algehele gradering
Slegs een aand oorgeslaap in Barrydale.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this incredible review, we are so happy that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Sanet M - Des 2022
Algehele gradering
Rustge plaas atmosfeer.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this fantastic review, Sanet. We are so glad to hear that you enjoyed your stay and are most welcome back anytime. Yes, we do also have a sofa in the cottage, but due to very high demand this season we added a single bed instead for families with children. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Thomas M - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
We do have auto lights all over the property and Wi-Fi cameras, the security is very good and we have never had a single issue in years, additionally, we have staff on-site at all times. Thank you very much for this amazing review, we are so glad to hear that you enjoyed your stay and you are most welcome back anytime. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Juanita L - Des 2021
Algehele gradering
Amazing stay!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very very much for this great review! We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us! You are most welcome back anytime! Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Fred W - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste plaaservaring binne-in die dorp.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, for this amazing review.
We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus and the Blue Cow Barrydale team
Lynne G - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely delightful. Comfortable, warm and welcoming. Lovely pets.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Lynne for this amazing review. Yes, the breakfast is a highlight! We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Hanneke B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties. Wonderlike ontbyt.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Hanneke, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Christoph W - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plaaskuier.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much Alicia, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Kath B - Mei 2021
Algehele gradering
Blue Cow offered us simplicity and style for a wonderful overnight stay.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much Kath, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Adriette E - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in die mooie Barrydale.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much Adriëtte, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
David F - Apr 2021
Algehele gradering
Splendid.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much David for this amazing review, we are so happy that you enjoyed your stay on the farm and most welcome back anytime in the future. Bertus Cooke and the Blue Cow Barrydale team.
Simone S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig en presies soos geadverteer.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is baie welkom enige tyd in die toekoms. Baie dankie vir jul mooi woorde, ons is so bly om te hoor julle het dit so baie geniet. Groete, Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Rolene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en ligging
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is baie welkom in die toekoms.
Groete
Bertus
Jolanda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste plek om te ontsnap uit die stad! Natuur is hemels en die mense tops!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is baie welkom enige tyd in die toekoms. Baie dankie vir jul mooi woorde, ons is so bly om te hoor julle het dit so baie geniet. Groete, Bertus Cooke en die Blue Cow Barrydale span.
Theunis D - Mrt 2021
Algehele gradering
Vreedsaam en ontspannend.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is baie welkom in die toekoms. Groete Bertus Cooke.
Alvonzo V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was fantastiese kuier by The Blue Cow.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi woorde, julle is altyd baie welkom. Bertus Cooke.
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, for this amazing review.
We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Bertus and the Blue Cow Barrydale team
Marina F - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Marina, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus and the Blue Cow Barrydale team.
J G D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much JG, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future.
Kayleigh K - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese ontbyt spesiaal bedien in die bed!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, for this amazing review. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm and you are most welcome back anytime in the future. Bertus and the Blue Cow Barrydale team
Willem H - Feb 2021
Algehele gradering
Selfsorg sou beter gewees het, die dorp slaap al 17:00.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Willem, ja daar is 'n keuse om selfsorg te neem natuurlik, baie dankie ons kry altyd baie goeie terugvoer oor ons goeie ontbyt by die "Blue Cow Coffee Shop" en ja daar is natuurlik baie lekker braai plekke wat onlangs nuut oorgedoen is met alle toerusting en hout. Barrydale is 'n baie rustige klein karoo dorpie en perfek vir gaste wat wil rustig wees en ontspan in rus en vrede. Perfek gelee in die middel tussen Oudshoorn en Kaapstad. Julle is baie welkom in die toekoms. Bertus Cooke.
Fanie V - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en totaal rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom in die toekoms. Bertus Cooke.
Etienne B - Des 2020
Algehele gradering
Friendly and homely with personal attention from the owner.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review! We are so pleased to see that you enjoyed the stay! Thank you so much for choosing us and you are most welcome on your next trip.
Bertus Cooke.
Lisanne H - Des 2020
Algehele gradering
Lovely peaceful place to stay with all the comforts.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you so very much for this amazing review, Bertus Cooke.
Jonathan N - Nov 2020
Algehele gradering
Good value, would definitely stay here again.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you so very much for this amazing review,
Bertus Cooke.
Ciska S - Mrt 2020
Algehele gradering
Die opregte gasvryheid was opvallend! Ons het dit geniet dat ons 'n vroegmôre-stappie deur die plaas kon neem en bo alles was die waterfont ervaring net die perfekte afronding.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom enige tyd in die toekoms. Bertus Cooke.
Steven B - Aug 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi resensie, ons is so bly julle het dit geniet, julle is natuurlik baie welkom terug. Bertus Cooke.
Anel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Bertus Cooke.
Derrick A - Nov 2019
Algehele gradering
Bo verwagting.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for this amazing review Derrick, we are so happy that you enjoyed your stay with us. Thank you very much for your compliments. Bertus Cooke.
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Jul 2019
Algehele gradering
Alles was perfek, baie dankie!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Good day Lindy,
Thank you very very much for this amazing review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Christa G - Mei 2019
Algehele gradering
Die ideale blyplek om te ontspan na 'n lang dag op pad. Die stilte is heerlik, en na 'n lekker warm stort sien mens weer kans vir nog.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik baie welkom enige tyd.
Bertus Cooke.
Bernard R - Mrt 2019
Algehele gradering
Karoo gem.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Nadia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful cottage in a cool little town.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very very much for this amazing review, we are so happy that you enjoyed your stay on the farm, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Basil F - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie akkommodasie in pragtige omgewing.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the most beautiful review Basil, we are so happy that you enjoyed your stay, you are most welcome back anytime.
Bertus Cooke.
Eva N - Feb 2019
Algehele gradering
Hospitality at it's best.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very very much for this excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Jacques D - Jan 2019
Algehele gradering
Fansastiese plekke. Rustig en skoon!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie, jy was 'n wonderlike gas en is altyd baie welkom.
Bertus Cooke.
Kees B - Des 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir jou geld in Barrydale.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet, julle is baie welkom weer terug. Bertus Cooke.
Ronel M - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Rustige omgewing. Goed toegerus.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Good day Ronel,
Thank you very much for this amazing review, you are most welcome back anytime.
Bertus Cooke.
Erika A - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike rustigheid in netjiese eenheid.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is baie welkom enige tyd in die toekoms.
Bertus
Johanna J - Sep 2019
Algehele gradering
Advertensie se 'luxury' maar dis basiese verblyf.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for your valuable review. We would, however, like to clarify that we are a bed and breakfast guesthouse, there are beautiful tables inside and outside and fantastic braai places. We have 3 different cottage options, some are bigger like Ansie and Betsie, with beautiful dining spaces inside. Corlie cottage is the budget option (your choice) has separate rooms, both en-suite bathrooms, heaters, electric blankets, wall heaters, microwave, stove, oven, kettle, television. We also allowed you to bring two dogs at no extra charge for the week you stayed with us, changed your booking to allow an extra person, at no additional cost, so excellent value for money. We attended to you every single day, your room was cleaned everyday and offered you additional free breakfast for your friend. The farm is 1 km from town and very safe, we have never ever had any issues. Your car was washed by our staff. The pictures and descriptions are very clear on the website.
Bertus Cooke
Claudia B - Feb 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for your review we always value guests opinions. You booked our most affordable cottage, the cottage has a double bed, not a king-size bed. We double checked that all the descriptions are perfect on the website, you also received a 30% discount on the Flash Deal you booked. We always provide excellent quality percale linen on all our beds and always have electric blankets on, as many guests feel early mornings are cold. All our guests enjoy the beautiful afternoon sunsets from the terrace and love the beautiful new fireplace with free firewood. The water outlet on the corner of the terrace is overflow water as we are very environmentally conscious and try to reuse as much water on the farm as possible in these dry times. All the electricity plugs are brand new and have safety switches, installed by an authorized electrician, perfectly safe. The cottage is beautifully designed and laid out, with all the amenities you could need for a very comfortable stay. Bertus Cooke.
Daleen D - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in Blue Cow Barn!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, ons is so bly julle het dit geniet. Bertus Cooke.
Pieter H - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasmagories rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Beste Pieter,
Baie, baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Julle is enige tyd welkom in die toekoms.
Groete,
Bertus Cooke
Sanet E - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie, julle is natuurlik altyd baie welkom terug. Bertus Cooke.
Linda M - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike diens.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie.
Bertus
Yvonne C - Jul 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke, netheid en geriewe baie goed. Beveel aan as 'n 'moet' probeer.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde! Julle is natuurlik enige tyd weer welkom. Bertus Cooke.
Mechau V - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en veilig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde, julle is natuurlik altyd welkom. Bertus Cooke.
Petro L - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Beste Petro,
Baie, baie dankie vir die ongelooflike mooi woorde. Julle is enige tyd baie welkom by ons.
Gorete,
Bertus Cooke
Jute S - Jun 2018
Algehele gradering
Cosy, relaxing getaway at The Blue Cow Barn.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Dear Jüte,
Thank you very very much for the most amazing review! We are so very happy that you enjoyed the stay. You are most welcome back on the farm anytime.
Regards,
Bertus Cooke
Adrian O - Jun 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and well equipped.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you for the excellent review, you are most welcome back anytime Adrian. We are so happy to hear that you enjoyed the farm. Bertus Cooke.
Lindsey D - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent, very friendly and accommodating.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Dear Lindsey,
Thank you very much for the fantastic review, you are most welcome back anytime. We are so happy that you enjoyed your stay on the farm.
Regards,
Bertus Cooke
Ilze R - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en baie rustige atmosfeer!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
IIze baie baie dankie vir die pragtige resensie, julle is altyd baie welkom by ons.
Bertus
Rianda R - Apr 2018
Algehele gradering
'n Huis van die huis af.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, julle is baie welkom terug enige tyd. Bertus Cooke.
Donald T - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, julle is baie welkom in die toekoms.
Groete,
Bertus Cooke
Kobie V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike Karoo ervaring.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Beste Kobie,
Baie dankie vir die mooi resensie, bly julle het die stilte geniet. Julle is baie welkom in die toekoms.
Groete,
Bertus Cooke
Annemarie G - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige woorde Annemarie, julle is enige tyd welkom.
Bertus Cooke
Petro D - Jan 2018
Algehele gradering
'n Plek waar kwaliteit-tyd saam met mense spandeer kan word.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle ongelooflike mooi resensie, julle is altyd baie welkom op die plaas.
Bertus Cooke
Michelle P - Mrt 2018
Algehele gradering
Just lovely!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the excellent review, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Gwen M - Des 2018
Algehele gradering
Goeie basiese waarde vir geld akkommodasie.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit geniet, julle is natuurlik altyd weer baie welkom op die plaas. Bertus Cooke.
Ben R - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker plek en goed ingerig
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ben, ons is so bly dat julle die plaas en die verblyf geniet het, julle is altyd baie welkom. Bertus Cooke.
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Brenda. Ons is so bly julle het dit geniet, en julle is natuurlik baie welkom terug.
Groete,
Bertus Cooke
Shantelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Rustieke eenvoud.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het, julle is meer as welkom enige tyd. Bertus Cooke
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Elene C - Sep 2016
Algehele gradering
Beste aand van my lewe.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou ongelooflike mooi resensie, Elene. Jy is die beste gas nog ooit, jy is baie welkom. Bertus Cooke.
Christa M - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik om op 'n plaas in die dorp te bly.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, vir jou wonderlike woorde. Ons is so bly jy het dit geniet op die plaas. Jy is natuurlik enige tyd weer welkom.
Groete,
Bertus Cooke.
Yvette R - Okt 2016
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het. Netjies, vriendelik, stil en pragtig.
Lees meerThe Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Yvette, ons is so bly julle het dit geniet, natuurlik is julle altyd baie welkom.
Bertus Cooke.
Tarryn M - Sep 2016
Algehele gradering
Die naweek was fantasties.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Tarryn, baie dankie. Julle was fantastiese gaste en julle is altyd baie welkom. Groete, Bertus.
Renate N - Aug 2016
Algehele gradering
Was fantasties!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Renate, julle is altyd baie welkom.
Groete,
Bertus.
Anthony D - Jul 2016
Algehele gradering
Ten spyte van die ysige koue het ons 'n warm ontvangs gehad en baie spesiaal gevoel.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom terug. Groete, Bertus.
Aubrey J - Apr 2016
Algehele gradering
Ek het min verwag en tog so baie gekry.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, jy is altyd welkom terug. Groete, Bertus.
Annette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike en aangename gasheer en die verblyf is beslis aan te bevele.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Bertus Cooke.
Danie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf met egte gasvryheid!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Bertus Cooke.
Carol L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, behulpsaam en bekostigbaar.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, jy is altyd welkom terug. Groete, Bertus.
Sandra S - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful host whose farm accommodation is value for money.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very very much Sandy, you are most welcome anytime. Bertus Cooke.
Amore V - Aug 2016
Algehele gradering
Goed ingerigte eenhede met 'n lieflike ligging!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Amore julle is altyd baie welkom by ons. Bertus.
Christelle L - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie Christelle, julle was sulke wonderlike gaste en julle is baie welkom terug. Bertus Cooke.
Derrik V - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Derrik, ons is so bly julle het dit geniet, julle is natuurlik baie welkom in die toekoms. Bertus Cooke.
Johan A - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom terug. Groete, Bertus.
Arthur B - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige mooi omgewing.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Bertus Cooke.
Mariska B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie julle is altyd welkom. Bertus Cooke.
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike resensie, julle is natuurlik altyd baie welkom, ons is so bly dat julle dit gieniet het.
Groete,
Bertus Cooke.
Cobus D - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie, gerieflik, gemaklik.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir julle pragtige resensie, julle is ongelooflik, welkom enige tyd!
Bertus Cooke.
Donna C - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd baie baie welkom op die plaas!
Groete
Bertus Cooke.
Karen K - Apr 2017
Algehele gradering
Very nice indeed and made to feel very welcome by the host, Bertus.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam en ons is vriendelik deur ons gasheer verwelkom.
Lieflike blyplek. Stil en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much Karen, we are so happy that you enjoyed your stay on the farm. Thank you for your kind words, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Christian M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing, verblyf puik!
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Lezl,
Baie, baie dankie vir jul mooi resensie, julle was uitstekende gaste en altyd welkom by ons.
Groete
Bertus Cooke.
Caren V - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige mooi resensie, julle is altyd baie welkom op die plaas.
Bertus Cooke.
Louis M - Sep 2017
Algehele gradering
Perfek.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou ongelooflike mooi resensie Louis, julle was sulke vriendelike en wonderlike gaste, julle is natuurlik altyd welkom,
Groete
Bertus Cooke
Errol V - Aug 2017
Algehele gradering
Peaceful atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige atmosfeer.
Koninggrootte-bed! Sitkamer kan doen met 'n stoel of twee. Baie privaat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the great review Errol, we also have a very nice sofa available for the cottage, you are most welcome back anytime. Bertus Cooke.
Wilhelmine P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en besondere mooi en gemaklike huisie om heerlik in te ontspan.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Beste Wilhelmine,
Baie dankie vir jul mooi woorde, ons is so bly dat julle ons verblyf so geniet het. Julle is natuurlik enige tyd baie welkom.
Groete,
Bertus Cooke
Janine C - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie vir julle pragtige resensie, julle is ongelooflik welkom in die toekoms, ons is so bly dat julle die rustige plaasatmosfeer geniet het, groete, Bertus Cooke.
Andy M - Jul 2017
Algehele gradering
Great.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Andy. You were wonderful guests and you are most welcome back anytime.
Regards,
Bertus Cooke
Deon N - Apr 2017
Algehele gradering
Plaasverblyf in goed toegeruste selfsorghuis.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Deon, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is baie bly dat julle ons verblyf geniet het. Baie dankie, ons huisies word baie deeglik toegerus. Julle is natuurlik altyd baie welkom in die toekoms. Groete, Bertus Cooke.
Kobus L - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige, cosy, landelike plaasatmosfeer. Ruim kamer met goeie geriewe.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Beste Kobus,
Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie, ons is werklik so bly dat julle ons plaasverblyf so geniet het. Julle is baie welkom om enige tyd terug te kom.
Groete,
Bertus Cooke
De Waal H - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige ligging en baie vriendelike ontvangs.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie Jacob, vir jul pragtige resensie. Ons is presies 1 km van die middedorp van Barrydale, die meer aktiewe gaste draf of stap baie dorp toe. Julle is natuurlik altyd baie welkom, groete Bertus Cooke
Justin P - Jul 2017
Algehele gradering
Great experience.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Justin! You are most welcome back anytime, we are so glad you enjoyed the farm!
Regards,
Bertus Cooke
Ilna R - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle waardevolle resensie, ons neem dit verseker ter harte. Ons wil egter die situasie duidelik skets, julle het bespreek vir 4 mense, en met 5 mense opgedaag. Ons het natuurlik onmiddelik baie moeite gedoen om julle te akkommodeer, ons het geen eksta betaling vereis nie. Julle het natuurlik ook baie laat die aand opgedaag. Ons kan verseker sê dat elke bed daagliks splinternuut opgemaak word, ons het baie, baie goeie kwaliteit beddegoed en ten minste 3 stelle vir elke bed. Alle elektriese komberse is spliternuut en werk perfek, moontlik was julle kombers nie in geprop nie. Ons het onmiddelik die koffie in al ons huisies verander, by gesê dat koffie, suiker, tee en melk gratis veskaf word, ons het natuurlik die mooiste koffie winkel op die plaas waar enige koffie liefhebber verskeie keuses het. Die toiletpapier is vir seker dubbel laag, soos ons van ons verskaffer ontvang vir die laaste 2 jaar. Vir ons is die fynere detail ongelooflik belangrik, en daar is elke liewe dag 'n inspeksie voor enige gaste ontvang word. Daar is natuurlik ook 24/7 persone aan diens wat julle met enige probleem kon bystaan. Dit is werklik vir ons baie hartseer dat julle nie bloot vir hulp gevra het nie. Bertus Cooke.
Pieter L - Nov 2015
Algehele gradering
Perfek en lekker rustig.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation se terugvoer
Baie baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete,
Bertus Cooke.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang