Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation is op die pragtige Altona Plaas in Barrydale en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf.

Verblyf is in 3 selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid is volledig toegerus, pragtig versier en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad of stort.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot privaat parkeerplek, buitebraaigeriewe, groot grasperke en 'n stoep met pragtige uitsigte. Gaste kan lekker gaan stap op die plaas en die groentetuine verken of in die dam afkoel.

Die plaas is ongeveer 1 km van die middedorp af en bied toegang tot die nodige geriewe. Dis die perfekte plekkie vir gaste om te ontspan en hulle batterye te herlaai. Die Cooke-familie besit al die Altona- en Tradouwshoek-plase vir meer as 100 jaar, en die Blue Cow Koffiewinkel is al aan die gang sedert 2005.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Katrien V
5.0
Peace of mind. The warm welcome, even by the dogs and cat, made my stay most enjoyable. I loved the wide open space of being on a farm,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Angela S
Saam met vriende
5.0
A wonderful stay at The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation. Our accommodation was wonderful. We were served a delicious breakf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Willem T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige dorp. Het baie lekker daar gebly. Ons gasvrou het lekker met ons gesels en alles vertel van die plek en die omgewing. Sal dit vir seker aanbe...
Sien meer
Apr 2024
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plaasatmosfeer met wonderlike ontbyt. Heerlik en rustig gebly! Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer kom kuier. ...
Sien meer
Mrt 2024
Juli V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, sielerus, vreedsaam, skoon. Baie lekker gebly! Vriendelike, gasvrye mense. Omgewing pragtig! Dorpie interessant argitektuur. Heerlike restaura...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9028cb3ac068998eaad311fe24d9eeac78de69bb3aed3311abb276851c909121611ed6b18b7fc79826d143332623f4d25939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang