Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Door

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lurine V
1 nag
5.0
Apr 2024

Ongelooflike rustig en tevrede. Baie lekker gebly. Eenheid is skoon, netjies en baie stylvol. Alles wat mens benodig vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Uitstekend geleë. Pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurine V
1 nag
5.0
Apr 2024

Pragtig, veilig en tuis. Die ligging en veiligheid is perfek vir enkelreisende dames vir oornagverblyf. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en die eenheid was netjies, skoon en baie mooi uitgesit. Ek beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lora F
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

The Blue Door is quaint, peaceful and beautifully decorated unit. My needs for the week were met perfectly, and the owner took great care to make my stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia Aletta
The Blue Door
Dear Lora, thank you for the kind words. You were also a very pleasant guest to host. Colette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R760
R 760 R 532
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
R 760 R 532
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton van Niekerk-rylaan 389, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd378ee0fac1d335006a6020a4598d4eec75391b7ece23ac840d59b5c2a8fd577ca8fef9c8f3497e255a65e0024d812460fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R532 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 389 Anton van Niekerk Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.783364151822 28.319898024537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang