The Blue Door
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vignestraat 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Blue Door bied verblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in die hartjie van die klein dorpie Greyton in die Wes-Kaap. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 2 aparte eenhede na gelang van hul behoeftes. Albei die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke, privaat badkamers en sitplek.
Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Genadendal is ongeveer 4,5 km ver, Riviersonderend is 35,8 km ver, en Caledon is 35,1 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Vignestraat 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Blue Door het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vignestraat 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang