Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Nerinaweg en Watsoniastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Blue Gem is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesin wat die kusgedeelte van die Overberg wil verken.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en net die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie sitkamer 'n binnebraai wat ideaal is vir die wintermaande. Deur die stapeldeure is 'n ruim buite-area met buitesitplek en 'n groot ingeboude braai waar gaste gehaltetyd saam kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.2/5

Mariki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Hoek van Nerinaweg en Watsoniastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Nerinaweg en Watsoniastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA470a5b8121a34a5b47b62d547f67b816faa55fd227f3da11d1738629e41cf8ec4e26152747a03e67bfcdc45b5b4ea4abe1ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) Corner of Nerina Road and Watsonia Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804482026881 20.059876730688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang