Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Marine Self-Catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Blue Marine Self-Catering is 'n selfsorgwoonstel 2 km buite Gordonsbaai, 'n skilderagtige hawedorpie in die Wes-Kaap. Gordonsbaai spog met pragtige strande, geniet 'n Mediterreense klimaat en bied die ideale seevakansie.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien sowel as 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n eetarea en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met stoepmeubels buite, 2 sonstoele en braaigeriewe. Die balkon bied pragtige see-uitsigte. Die eenheid het motorhuisparkeerplek met direkte toegang. Weens kragonderbrekings het ons sonkrag en batterye beskikbaar sodat gaste lig het en toestelle kan gebruik.

Neem asseblief kennis dat die verblyf nie-rook is. Gaste word gevra om nie binne die woonstel te rook nie, maar rook word op die balkon toegelaat.

The Blue Marine is sentraal geleë 40 minute van Kaapstad af, wat dit die ideale basis maak om al die Kaap se voorste toeriste-aantreklikhede te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Kaylin H
Saam met lewensmaat
5.0
We had a splendid time at the Blue Marine. Our stay at the Blue Marine was amazing! Myself and my husband had an amazing time. It was v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Irma V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en genotvol. Ja, dit was baie lekker. Die plek was baie netjies en modern. Die uitsig was asemrowend, ek sal definitief mense aanraai om d...
Sien meer
Aug 2024
Ingrid L
Saam met lewensmaat
5.0
The ideal place to watch the sun go down over the Atlantic. Everything in spotless condition and working - no unexpected surprises - an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Tamzin V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fun. We had the most amazing weekend with a wonderful view! And thank you to Lynn. She is so welcoming!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Beauthan P
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely coming again. The host was very welcoming and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Marine Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NjU1YjA4LWRhYWMtNDA4Ni1iZmI5LWQ3ZWVmNWM3ZDM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 5 Blushing Bride Cul de Sac Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.170724548151 18.846548542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang