Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellar Dust

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ben F
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Rustige aand na sterrekyk. Rustige aand saam met vriende gehad. Verwarmers het baie gehelp met die kou. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Stoep 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag
4.8
Jul 2023

Snoeige Sutherland-gasvryheid. Regte plek vir Sutherland se koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sam J
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Het meer verwag. Ek voel ons het te veel betaal vir dit wat ons gekry het. Ek is meer bekommerd oor Sutherland in die geheel. Jy kan op 'n sondagaand absoluut nêrens geholpe raak vir iets om te eet nie. Jy kan nie meer soos voorheen in die strate dwaal sonder dat die bedelaars en kinders jou pla nie. Ons was al 2 keer voorheen in Sutherland en was baie beïndruk maar nie meer nie. Mens reis nogal vêr om daar te kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Stellar Dust
Baie jammer oor die ongerief wat julle ervaar het in Sutherland. Dit is ongelukkig 'n sosiale probleem en ons werk daaraan om dit te verminder. Ek stem ongelukkig nie met jou saam dat daar nerens plek oop is om te eet op 'n Sondagaand nie. Die Blue Moon restaurant is oop vanaf 5nm tot 8nm en die hotel bedien ook aandetes. Boorgat is oop vanaf 11vm tot 4nm. Blue Moon is oop Sondae oggend vanaf 8vm tot 11vm. Ons hoop julle sal weer kom inloer en die keer positiewe ervaringe hê.

Sean D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Old-world luxury. Beautiful old guesthouse, very comfortable and warm for those very cold winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Weereens die ideale gastehuis. Hoop om gou weer by The Blue Moon te oornag. Vyfde keer wat ek die voorreg gehad het om tydens 'n fietswedren van my eggenoot by The Blue Moon te oornag. Al vyf keer het telkens my verwagtige oortref. Die kombinasie van The Blue Moon en restaurant het nie sy gelyke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Stellar Dust
Hallo Peter, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om julle weer te sien. Groete, Roelien

Robert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Comfortable and cosy. The Blue Moon guesthouse provided everything necessary for a wonderful weekend. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Stellar Dust
Hi Bob Thank you for the good review, we appreciate it. We hope that you will visit us soon again. Keep safe! Kind regards Roelien

Cecile J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Pragtige groot huis. Netjies. Sjokolades op elke bed, asook sjampoo en stortgoedjies op elke bed. Lekker elektriese komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Stellar Dust
Hi Cecile Baie dankie vir die mooi kompliment, ons waardeer dit baie. Hoop julle kom kuier weer. Groete Roelien

Jan V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Baie huislike atmosfeer. Vriendelike gasheer en die ontbyt was eersteklas. Huislike atmosfeer - dit voel of iemand daar voltyds bly. Hartlike atmosfeer. Baie goed toegerus. Ontbyt was baie lekker en ingesluit - baie waarde vir geld. Jannie is baie vriendelik met raad oor wat in die dorp beskikbaar is. Glad nie geskroom om ander restaurante ook voor te stel nie. Blue Moon restaurant se kos was tradisionele geregte wat ongelooflik gesmaak het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Jul 2022

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 14, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYTdiM2EyLTQzNDctNGU2NC1hYWNkLWEwMzYxNmY3M2JlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 14 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.39625496248 20.658999711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang