Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellar Dust

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 52 resensies vir Stellar Dust
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ben F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Rustige aand na sterrekyk.

Rustige aand saam met vriende gehad. Verwarmers het baie gehelp met die kou. Dankie.

Stephen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Stoep 'n moet.

Louise S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Snoeige Sutherland-gasvryheid.

Regte plek vir Sutherland se koue.

Sam J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sam J

Het meer verwag.

Ek voel ons het te veel betaal vir dit wat ons gekry het. Ek is meer bekommerd oor Sutherland in die geheel. Jy kan op 'n sondagaand absoluut nêrens geholpe raak vir iets om te eet nie. Jy kan nie meer soos voorheen in die strate dwaal sonder dat die bedelaars en kinders jou pla nie. Ons was al 2 keer voorheen in Sutherland en was baie beïndruk maar nie meer nie. Mens reis nogal vêr om daar te kom.

Stellar Dust se terugvoer

Baie jammer oor die ongerief wat julle ervaar het in Sutherland. Dit is ongelukkig 'n sosiale probleem en ons werk daaraan om dit te verminder. Ek stem ongelukkig nie met jou saam dat daar nerens plek oop is om te eet op 'n Sondagaand nie. Die Blue Moon restaurant is oop vanaf 5nm tot 8nm en die hotel bedien ook aandetes. Boorgat is oop vanaf 11vm tot 4nm. Blue Moon is oop Sondae oggend vanaf 8vm tot 11vm.

Ons hoop julle sal weer kom inloer en die keer positiewe ervaringe hê.

Stellar Dust
Sean D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D

Old-world luxury.

Beautiful old guesthouse, very comfortable and warm for those very cold winter nights.

Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

Weereens die ideale gastehuis. Hoop om gou weer by The Blue Moon te oornag.

Vyfde keer wat ek die voorreg gehad het om tydens 'n fietswedren van my eggenoot by The Blue Moon te oornag. Al vyf keer het telkens my verwagtige oortref. Die kombinasie van The Blue Moon en restaurant het nie sy gelyke nie.

Stellar Dust se terugvoer

Hallo Peter, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om julle weer te sien. Groete,
Roelien

Stellar Dust
Robert R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Comfortable and cosy.

The Blue Moon guesthouse provided everything necessary for a wonderful weekend. Highly recommended.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Bob

Thank you for the good review, we appreciate it. We hope that you will visit us soon again.
Keep safe!

Kind regards
Roelien

Stellar Dust
Cecile J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile J

Pragtige groot huis. Netjies. Sjokolades op elke bed, asook sjampoo en stortgoedjies op elke bed.

Lekker elektriese komberse.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Cecile
Baie dankie vir die mooi kompliment, ons waardeer dit baie.
Hoop julle kom kuier weer.
Groete
Roelien

Stellar Dust
Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie huislike atmosfeer. Vriendelike gasheer en die ontbyt was eersteklas.

Huislike atmosfeer - dit voel of iemand daar voltyds bly. Hartlike atmosfeer. Baie goed toegerus. Ontbyt was baie lekker en ingesluit - baie waarde vir geld. Jannie is baie vriendelik met raad oor wat in die dorp beskikbaar is. Glad nie geskroom om ander restaurante ook voor te stel nie. Blue Moon restaurant se kos was tradisionele geregte wat ongelooflik gesmaak het.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heila V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Akkommodasie was uitstekend.

Ons het heerlik in die gerieflike Blue Moon Huis gebly. Alles was in plek en die ontbyt was ook heerlik gewees. Ligging baie goed en alles was skoon en netjies in die huis.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Heila

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ek is baie bly julle het julle kuier by die Blue Moon geniet. Hoop ons sien julle weer een van die dae.

Groete
Roelien

Stellar Dust
Moira C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira C

The perfect spot for a group of friends. We loved the extra touches of chocolates and toiletries.

The house was spacious. Breakfast at the restaurant was lovely. Would highly recommend The Blue Moon.

Bernard R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Lekker.

Lekker warm geslaap. Baie welkom gevoel.

Stellar Dust se terugvoer

Baie dankie, Bernard!

Stellar Dust
Hennie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Ons is baie goed verwelkom, oriëntering van die huis en alles het goed afgeloop.

Alhoewel daar 'n watertekort in Sutherland is, het die eienaar 'n tenk in die erf en kon ons te alle tye water in die huis hê. In die koue weer het ons ook geen probleem gehad met warm water nie. Ontbyt is ingesluit by die prys, en dit was heerlik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ek sou die plek beslis aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Hennie
Baie dankie Hennie waardeer die kompliment.
Groete
Roelien

Stellar Dust
Suzaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

'n Lieflike, ruim huis vol karakter.

Baie gerieflik met ruim vertrekke om in te ontspan. Hulle restaurant bedien ook puik etes! Net 1 voorstel - bring dalk 'n kennisgewing aan of dalk 'n potplant voor die kaggel om gaste bewus te maak dat dit nie in gebruik is nie. Verder het ons baie lekker gekuier. Sal graag weer eendag wil gaan.

Willem B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Perfek.

Beter as verwag vir die geld.

Stellar Dust se terugvoer

Dankie, Willem, waardeer.

Stellar Dust
Maria E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria E

Heerlik ontspanne huislike atmosfeer.

Sien sterre.

Martin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C

Kitsbesoek na planetarium, en SALT installasies.

Ons het die nagtelike sterrekykery met twee teleskope langs die planetarium en die aanbieder se aangename praatjies die meeste geniet.

Yvonne B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

It was a pleasure to stay there.

Shade for parking and can also remove the big gravel stones at the parking area. Thank you.

Hein J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein J

Baie ruim verblyf.

Baie lekker huis vir 'n groot groep. Sal beter wees as volledige kombuis beskikbaar sou wees. 'n Braaiplek word tans beplan.

Tabu V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekker ontspanning.

Baie vriendelik, wonderlike inheemse spyskaart.

Stephan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Very neat, very cosy and attention to detail.

The owners were very friendly, rooms were very clean and comfortable. Will definitely recommend.

Stellar Dust se terugvoer

Thanks, Stephan.

Appreciate the kind words!

Regards,
Roelien

Stellar Dust
Michael K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Sutherland was wonderlik.

Dit was lekker om so baie buitelanders daar te ontmoet.

Nico S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Baie gemaklike en fantastiese diens.

Ons was baie vriendelik ontvang en het die verblyf vreeslik geniet.

Stellar Dust se terugvoer

Goeie dag Nico,

Baie dankie dit was aangenaam om julle daar te hê, Hoop ons sien julle weer gou.

Roelien

Stellar Dust
Thys O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Uitstekende waarde vir jou geld.

Die gasvryheid van Jannie en Roelien asook ander personeel was 'n belewenis! Ons is op die hande gedra, nieteenstaande 'n 24 uur lange kragonderbreking. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Stellar Dust se terugvoer

Baie dankie Thys, ek waardeer die mooi kompliment. Kom kuier gou weer.

Stellar Dust
Jackie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Wonderlik.

Jannie en sy personeel doen regtig moeite om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer hier tuis gaan as ons weer in Sutherland is.

Ria O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Blue Moon.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Ria

Baie bly julle het dit hier geniet. Kom gerus weer kuier!

Groete
Roelien

Stellar Dust
Malinda W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda W

Awesome.

Value for money, excellent food. Love the idea of the restaurant on the premises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Waarde vir geld, uitstekende kos. Hou van die idee van die restaurant op die perseel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Robert V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert V

Basies en gerieflik.

Ons het in Knock on Wood apart van die hoofhuis gebly. Die huis is netjies, maar slegs een van die elektriese komberse het gewerk en die matrasse is ook nie van 'n goeie gehalte nie - sponsmatrasse wat nie goeie ondersteuning bied nie. Die restaurant was uitstekend en die diens baie goed - kan beslis aanbeveel.

Liselle D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liselle D

Deurmekaar.

Ek kan ongelukkig nie enige aanbevelings maak nie omdat ons bespreking deurmekaar geraak het met 'n ander paartjie sin, en ons kamer aan hulle toegeken is. Ek kan wel bevestig dat die gasheer ons ander huisvesting gegee het.

Marilette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette D

'n Helder ster in die Sutherland sterrehemel.

Ons huisie in Sutherland was ongelooflik. Dit het gevoel of jy tussen die sterre in 'n warm kombers toegevou word. Uitmuntende verblyf met die heel beste restaurant etes in die melkweg.

Draga B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Draga B

A very comfortable and quaint guesthouse.

Peaceful retreat in a town with a lot to offer. Very comfortable guesthouse that also offers a good menu. Central location. The staff and owner are truly amazing and very friendly.

Barbara D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Uitstekend!

Baie dankie vir goeie diens en heerlike verblyf.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Barbara,

Baie dankie waardeer die mooi kompliment.

Stellar Dust
Aneleen V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleen V

Wonderlik.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly. Gastehuis uitstekend.

Celindi B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celindi B

Baie rustige atmosfeer en baie welkom gevoel.

Goed geleë in die dorp. Die inligting boekie oor die dorp is 'n goeie idee. Sal dit beslis vir mense aanbeveel.

C.d. D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C.d. D

Hulle stap die ekstra myl vir jou.

Pad aanwysings na blue moon is goed. Die kamer is baie gerieflik en netjies. Kos was uitstekend. Ons het gevra vir padkos in pleks van ontbyt en dit was sonder aarseling gedoen. Sal Blue Moon hoog aanbeveel.

Stellar Dust se terugvoer

Hi Carl

Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Julle moet weer kom kuier.

Groete
Jannie & Roelien

Stellar Dust
Sampie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie J

Fantasties toegeruste, warm verblyf.

Kan The Blue Moon enige tyd aanbeveel. Heerlike, skoon volledig toegeruste verblyf in 'n veilige omgewing! Personeel is hartlik!

Adele P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele P

Baie netjies en vriendelike diens!

Baie goeie diens en netheid, sal definitief weer gaan!

Stellar Dust se terugvoer

Dankie Adele, ek waardeer dit.

Stellar Dust
Hans S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans S

Goed genoeg vir een aand. Slegs 2 gemeenskaplike badkamers.

Baie ou huis. Eienaar gesellig. Behartig self die kombuis.

Nellie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie D

Fantasmagories.

Vriendelike personeel, goeie ontvangs en baie behulpsaam, lekker gesels met gaste, baie verwelkomend.

Dawie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B

Het aan al my verwagtings voldoen.

Het baie lekker daar gebly.

Mariza L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza L

Ietwat teleurstellend. Die anneks is heeltemal 'n ander eiendom wat skoon en netjies was, maar koud.

'n Binnebraai is nie 'n verwarmer nie en 'n verwarmer wat meer lug is warmte voorsien is nie gaaf op Sutherland nie. 'n Lekker warm dons duvet en elektriese kombers het nie heeltemal kon kompenseer vir die afgeleefde matras in die hoofslaapkamer en ander detail bv. spieëls wat nog nie opgehang was by die wasbakke, onvoldoende handoekrelings, ‘n TV wat nog nie gekoppel is nie, ‘n beddeken oor die tafel en nie ‘n enkele hanger in die kaste nie. Die ingeslote ontbyt kon ons nie gebruik nie. Geen inligting oor bv. die tye wat ontbyt bedien word is voorsien of alternatiewe aangebied synde die anneks so ver van die hoofeiendom af is nie. Onbelangrikhede opsigself, maar detail wat die oorkoepelende indruk negatief affekteer het. Die anneks was eerder ‘n selfsorg-eenheid, ‘n nuutgeboude voorstedelike dorpshuis pas afgelewer, as verblyf in ‘n gastehuis. Dit moet liefs as sulks aangebied word. Gelukkig was ons toegerus vir selfsorg. The Blue Moon se Anneks is splinternuut, skoon en netjies, maar miskien ietwat voortydig beskikbaar gestel om te verhuur en glad nie inpas met die verwagting geskep oor The Blue Moon se hoofhuis nie.

Willie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willie M

Baie goed.

Vriendelike mense, goeie diens.

Karin P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Baie lekker gewees en baie gasvry.

Sal verseker mense aanbeveel. Jannie was baie gasvry en sy personeel was baie hulpvaardig. Kos was baie lekker en die hele gastehuis skep 'n rustige atmosfeer. Feels like home!

Sisca D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca D

Pragtige gastehuis.

Pragtige gastehuis. Sal weer daar oorbly as ons deur Sutherland ry. Sal dalk net voorstel dat hul ontbyt bietjie vroeër begin bedien. Maar verder puik.

Andre D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Beste in Sutherland.

Die Blue Moon staan uit in die dorp. Goeie diens, skoon en baie vriendelike staf. Eet gerus al jou etes in Blue Moon, hulle oortref alles wat beskikbaar is. Die beste Sjokolade Koek ooit, gebak deur eienaar.

Stellar Dust se terugvoer

Baie dankie Andre.

Stellar Dust
Elna P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Ouwêrelds gemaklik.

Baie dankie aan die bestuur van Blue Moon vir `n gemaklike ouwêrelds-gemaklike verblyf in Sutherland. Dit was onvergeetlik en ons sal Blue Moon beslis aanbeveel. Die etes van Karooskaap was heerlik.

Carin V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V

Warm en hartlike ontvangs.

Kamers pragtig gemeubileer. Toeganklik vir rolstoelgebruikers met rol-in storte. Kos smaaklik en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sentraal geleë - dorpie kan te voet verken word.

Jana V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Goed georganiseer, vriendelik en net lekker.

The Blue Moon is goed georganiseerd, baie skoon, woning word mooi in stand gehou en al die etes was baie smaaklik. Eienaars is baie vriendelik en lekker om mee te kuier. Die dorpie is baie skoon en gasvry.

Cecil M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil M

Baie rustig en mooi plek.

The Blue Moon is 'n pragtige verblyf. Die persoonlike aandag en flink diens was welkom.

Bernice L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice L

Heerlik snoesig!

Dit was heerlik om by die Blue Moon te bly. Ons reken die gastehuis se sitkamer kort net 'n kaggel vir 'n nog meer lekker kuier in die winter.

Corrie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie J

Baie lekker geslaap en geëet. Die gedeelde badkamers is nie aangenaam nie, maar was skoon.

Sal weer daar bly as in daardie geweste is.

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 14, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYTdiM2EyLTQzNDctNGU2NC1hYWNkLWEwMzYxNmY3M2JlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 14 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.39625496248 20.658999711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang