Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Swallow

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lucas R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

‘n Huis weg van jou huis. Lekker huis vir 2 gesinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Peaceful, breathtaking, beautiful and relaxing. My stay at The Blue Swallow in Kaapsehoop was delightful. The charming atmosphere and breathtaking views made it a memorable experience. The surrounding nature provided a peaceful escape, with plenty of opportunities for hiking and exploration. My family and I had an amazing time and will definitely be staying here again in future. Overall, I highly recommend The Blue Swallow for anyone looking to unwind and enjoy the beauty of Kaapsehoop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A must for everyone! What a fabulous experience. Will definitely recommend to everyone. The accommodation was great, views from the cottage were spectacular. The town and people were amazingly friendly. I loved the tour to Adam's Callander. Had a tour guide, which made it even more spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Dear Sandra, thank you for the positive review. I am glad you and your friends enjoyed the stay. Looking forward to your next visit.

Ingrid F
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

A short breakaway in my favourite place, hiking, waterfalls, horses and beautiful mountains. A lovely home with everything you need. The large deck is our special place with glorious views! Thank you Lekkaslaap and The Blue Swallow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die huis is ruim en gerieflik met pragtige uitsigte. Ons sal verseker weer daar bly in die toekoms. Bobbejane kan 'n probleem wees, hou dus die veiligheidshekke toe. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en skottelgoedmasjien. Goeie kwaliteit linne op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Juweel van verblyf. Ons het 'n heerlike, rustige paar dae in Kaapschehoop geniet weg van die stad se gejaag af. Ons verblyf by The Blue Swallow was fantasties. Die eenheid is netjies, ruim en is ingerig met alles wat benodig word en nog meer. Voorwaarlik asemrowend met mooi uitsigte. Van die beste akkommodasie waar ons nog ooit bespreek het. Sal verseker binnekort terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

'n Lafenis vir die siel. 'n Heerlike, ruim, fantasties toegeruste huis. Die uitsig van die stoep af is pragtig - ek kan vir dae lank net daar sit en rus en herlaai. Die naweek was lafenis vir 'n moeë siel. Ek beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

The Blue Swallow is 'n baie gesellige huis met 'n ruim stoep en pragtige uitsig. Dit was so lekker om net te stap en al die eet- en kuierplekkies te besoek in Kaapschehoop. Die beddens in die huis het elektriese komberse op vir die koue aande en 'n lekker kaggel in die sitkamer. Die huis is beslis ingerig vir kragonderbrekings want daar is 'n gasstoof, bedlampies wat werk as is daar nie krag nie, genoeg flitse wat jy laai, groot braai op stoep, uitstekende WiFi en altyd warm water. Ons sal beslis weer tyd maak om daar te gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtig, veilig en netjies. Baie ruim en waarde vir geld. Pragtige uitsig. Dorp is baie veilig en mooi. Ons sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Goeie middag Dirk, Dankie vir jou resensie. Ek is bly julle het die kuier geniet. Vriendelike groete, Charmaine

Marietta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Was 'n wegbreek met woema in 'n wonderlike woning. Goed geleë en toegerus. Ideaal vir langer bly en baie te doen in omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Goeie middag Mariëtta, Dankie vir jou rensensie. Waardeer. Vriendelike groete, Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 160
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag, vir 8 mense 64 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang