The Blue Swallow
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lucas R - Aug 2024
Algehele gradering
‘n Huis weg van jou huis.
Rowan L - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, breathtaking, beautiful and relaxing.
Lees meerSandra P - Apr 2024
Algehele gradering
A must for everyone!
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Sandra, thank you for the positive review. I am glad you and your friends enjoyed the stay. Looking forward to your next visit.
Ingrid F - Okt 2023
Algehele gradering
A short breakaway in my favourite place, hiking, waterfalls, horses and beautiful mountains.
Maretha S - Sep 2023
Algehele gradering
Die huis is ruim en gerieflik met pragtige uitsigte. Ons sal verseker weer daar bly in die toekoms. Bobbejane kan 'n probleem wees, hou dus die veiligheidshekke toe.
Benjo L - Sep 2023
Algehele gradering
Juweel van verblyf.
Lize S - Jul 2023
Algehele gradering
'n Lafenis vir die siel.
Heila R - Jul 2023
Algehele gradering
The Blue Swallow is 'n baie gesellige huis met 'n ruim stoep en pragtige uitsig.
Lees meerDirk P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig, veilig en netjies.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeie middag Dirk,
Dankie vir jou resensie.
Ek is bly julle het die kuier geniet.
Vriendelike groete,
Charmaine
Marietta S - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n wegbreek met woema in 'n wonderlike woning.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeie middag Mariëtta,
Dankie vir jou rensensie. Waardeer.
Vriendelike groete,
Charmaine
Marilie D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Marelie,
Thank you for your positive review.
It is much appreciated,
Kind regards,
Charmaine
Adelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Wegbreek saam pelle.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeie middag Adelle,
Dankie vir jou positiewe resensie.
Dit word hoof op prys gestel.
Vriendelike groete,
Charmaine
Helmien G - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus en vredevol!
The Blue Swallow se terugvoer
Liewe Helmien, dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle die kuier geniet het. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Cobus D - Nov 2023
Algehele gradering
Nou gaan ons lekker kuier en sommer braai ook.
Lees meerFrancois S - Feb 2023
Algehele gradering
Groot plek met houtvloere, bietjie verouder, WiFi het nie gewerk nie.
Lees meerThe Blue Swallow se terugvoer
Goeie middag Francois,
Dankie vir jou resensie.
Daar is ook 'n groot kragopwekker beskikbaar vir gaste om te gebruik tydens beurtkrag.
Vriendelike groete,
Charmaine
Bartholomeus J - Jul 2022
Algehele gradering
Best view in Kaapsehoop!
Marlize B - Jan 2022
Algehele gradering
We loved the house and where it is situated.
Karen C - Jan 2022
Algehele gradering
Value for money!
The Blue Swallow se terugvoer
Hi Bryce. I am so glad that you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in the near future. Kind regards, Charmaine.
Michelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful, old house in a stunning location.
Busisiwe N - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklike huis met wonderlike uitsigte.
The Blue Swallow se terugvoer
Liewe Jolanda, dankie dat julle The Blue Swallow gekies het. Ek is bly julle het lekker gekuier. Sien julle weer in die toekoms.
Keith V - Okt 2022
Algehele gradering
Very relaxing stay in a quaint village. The house is neat, clean and very well located and equipped.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Keith, thank you for choosing The Blue Swallow. Thanks for the positive review. Glad you enjoyed your stay.
Rize M - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowende ligging met 'n uitstekende uitsig vanaf die huis.
Erika K - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, well-equipped home. Best location with a stunning view.
Lees meerChristo E - Aug 2021
Algehele gradering
Een van die beste, indien nie die beste nie, huis in Kaapsehoop.
Lees meerTheo C - Jun 2021
Algehele gradering
One of the very best holiday rentals in our country!
Lees meerChris D - Mei 2021
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Anelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, ruim, netjies.
Cheryl K - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful spacious home.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Cheryl,
It is a great pleasure. Glad you enjoyed it.
Kind regards,
Charmaine
Hannes S - Feb 2021
Algehele gradering
'n Lekker huis met 'n lekker stoep met 'n lekker uitsig
Charles U - Feb 2021
Algehele gradering
The Blue Swallow is die mees besondere plek. Die diens uitstekend en die plek is netjies en gerieflik. Sal die plek altyd weer besoek en altyd aanbeveel vir oorslaap en lekker kuier.
The Blue Swallow se terugvoer
Beste Charles,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Charmaine
Theunis B - Jan 2021
Algehele gradering
Spectacular view in very comfortable full-sized home.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Theunis,
Thank you for your positive review. Appreciated.
Kind regards,
Charmaine
Kittie B - Mei 2021
Algehele gradering
Die beste verblyf ooit. Jy kan nie vir beter vra nie!
Tarryn V - Apr 2021
Algehele gradering
Easter weekend family stay.
Lees meerRaymond S - Feb 2021
Algehele gradering
Outydse, maar moderne wegbreek.
The Blue Swallow se terugvoer
Beste Raymond,
Baie dankie vir die opregte terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die naweek in Kaapsehoop geniet het. Hoop julle kry jul aftree huis daar.
Vriendelike groete,
Charmaine
Bets D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie uitsonderlike blyplek.
Lauren R - Jan 2021
Algehele gradering
A wonderful family space, thoroughly enjoyed it.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Lauren,
Apologies for the DSTV. Additional tables and chairs, for the outside area, are stored inside the lounge which can accommodate at least 10 people. Sorry for any inconvenience.
Kind regards,
Charmaine
Rhian T - Des 2020
Algehele gradering
Such a great house with special spaces to gather inside and out - verandah has phenomenal views, and you can still braai outside.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Rhian,
Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Charmaine
Rochelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig, ruim, rustig, privaat.
The Blue Swallow se terugvoer
Liewe Rochelle
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Charmaine
Danie F - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
The Blue Swallow se terugvoer
Beste Danie,
Dankie vir julle terugvoer. Die mis en die perde is twee van die aantreklikhede in Kaapsehoop. Ons het gehoop dat die spoedhobbels sal help vir die spoedvrate.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete,
Charmaine
Susa K - Okt 2020
Algehele gradering
Hierdie huis is 'n juweel!
The Blue Swallow se terugvoer
Liewe Susan,
Baie dankie vir die terugvoer op ons huis in Kaapsehoop. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons aan julle behoeftes voorsien het. Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Charmaine
Angela G - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful house, both spacious and cosy. We had a lovely stay.
The Blue Swallow se terugvoer
Good morning Angela.
Thank you for your positive review.
I am very glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Charmaine
Yolande B - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker om so groot groep te wees en elkeen het hulle eie privaatheid en badkamers gehad. Groot kombuis en lekker kaggel vir saam kuier in die aande.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeie môre Yolande
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ek stem saam, ek dink ook ons is die beste geleë in die hele dorpie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Charmaine
Frans R - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier- en rusnaweek by pragtige Kaapsehoop.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeie môre Frans.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop dat julle sommer gou weer by The Blue Swallow sal kom afpak.
Vriendelike groete,
Charmaine
Magdaleen E - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeiemore Magdaleen
Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by The Blue Swallow.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle gou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen
John M - Des 2020
Algehele gradering
Lovely view and space for extended family.
Lees meerThe Blue Swallow se terugvoer
Dear John
I am glad that you and your family enjoyed your stay at The Blue Swallow.
Thank you for your positive review. It is much appreciated.
Kind regards,
Charmaine
Martin S - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike blyplek, voel soos jou eie huis.
Lees meerThe Blue Swallow se terugvoer
Beste Martin,
Dis altyd vir ons lekker om bevestiging te kry dat die huis geniet word.
Dankie ook vir die opmerking oor die inligtingstuk. Sal voortaan seker maak dat dit meer opsigtiglik beskikbaar sal weees.
Hoop om julle binnekort weer te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Corrie en Charmaine
Zelda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely home with all that you can possibly need is available.
The Blue Swallow se terugvoer
Good morning Zelda,
Thank you for your positive review.
We are glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again.
Kind regards,
Charmaine
Bertus R - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeiemore Bertus
Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle weer by The Blue Swallow te ontvang.
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen
Hester V - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie gerieflike verblyf.
The Blue Swallow se terugvoer
Beste Hester, Baie dankie vir julle terugvoer. Die storte word na elke besoek deeglik skoongemaak, maaar ons sal die mense wat skoonmaak weer attent maak op julle ervaring. Sal ook weer na die watertoevoer na die betrokke stort kyk.
Vriendelike groete,
Corrie en Charmaine.
Marina A - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspannende, rustige vakansie.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeiemore Marina
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen
Walter R - Okt 2019
Algehele gradering
Warm.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Vriendelike groete
Charmaine
Adele V - Sep 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek op 'n pragtige plek.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat die huis aan julle behoeftes voorsien het.
Vriendelike groete
Charmaine
Clara M - Aug 2019
Algehele gradering
What a pleasant surprise!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n aangename verrassing!
Ons het 'n naweek in Kaapsehoop bespreek vir 'n groep vriende, niemand van ons was al daar nie, en het die Blue Swallow lukraak gekies aangesien ons 4 paartjies was, dus 'n groot huis nodig. Die oorsig en foto's van die huis wys nie eers hoe mooi dit is nie! Ons het meer as genoeg ruimte gehad - en die huis is goed toegerus met dinge soos eetgerei en breekware en 'n skottelgoedwasser, so die huistake was nie 'n probleem nie. Dit is sentraal geleë in Kaapsehoop, wat piepklein en wonderlik is, sodat ons ons motors kon parkeer en oral gestap het, insluitend 'n paar pragtige staproetes wat direk vanaf die stad bereik is. Maar die beroemde wilde perde kom tot aan die rand van die eiendom terwyl hulle wei, sodat jy nie eers die massiewe beskutte dek hoef te verlaat as jy nie wil nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Blue Swallow se terugvoer
Dear Clara,
Thank you for your review. It is really appreciated. I am glad that you enjoyed your stay.
Thank you for the comment on the overview and pics. We will definitely change some of it.
Hope to see you again in the future.
Kind regards,
Charmaine van Rooyen
Juan C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie, Juan ek waardeer dit. Ek sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Charmaine van Rooyen.
Ineke J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met mooi uitsig op natuur.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie. Ons geniet ook die natuurlewe in Kaapsehoop. Dit is 'n voorreg om dit met julle te kan deel.
Vriendelike groete
Charmaine
Marna N - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. 'n Kaggel is nogal 'n pluspunt in Kaapsehoop.
Vriendelike groete
Charmaine
Lynette V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige tyd by Blue Swallow gehad.
The Blue Swallow se terugvoer
Goeiemore Lynette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen
Rita S - Mei 2019
Algehele gradering
Vyfster-akkommodasie, ligging en diens.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Charmaine
Enna R - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, pragtige onbelemmerde uitsig.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf by The Blue Swallow te Kaapsehoop geniet het.
Vriendelike groete
Charmaine
Annelise B - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies, puik ingerig, stil en veilig.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Charmaine
Elsa S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige netjiese versorgde huislike plek.
Carien V - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflike en gesellige huis.
The Blue Swallow se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek vra om verskoning vir die DStv wat nie gewerk het nie en ek sal 'n tegnikus kry om die probleem te vind en op te los.
Vriendelike groete
Corrie en Charmaine van Rooyen
Eddie O - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik, spesiaal en fantasties.
Jeanine S - Mrt 2017
Algehele gradering
Beste uitsig in Kaapse Hoop.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang