Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Swallow

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Belinda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste blyplek in Kaapschehoop. Alles was bo verwagting! Die huis is groot en baie goed toegerus met alles waaraan mens kan dink en nodig het. Die uitsig is fantasties, kan twee dae vooruit sien. Eienaars is baie oulik en laat mens dadelik tuis voel. Werklik lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very pleasant, quiet, loved it! We thoroughly enjoyed our stay and found the accommodation way more than expected!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Can't get better than this! Fantastic location with the most amazing views from the deck. Beautiful accommodation with lots of space with everything and more you need. Walking distance from everything. You immediately feel welcome and at home when you open the door. Thank you, dit was 'n incredible weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlike kuier in Kaapschehoop, ons sal beslis weer by The Blue Swallow oorbly. Ons het ongelooflik lekker gekuier by The Blue Swallow. Die gastehuis is 'n juweel - skoon, goed toegerus en die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Would definitely stay here again. Was very comfortable and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Fantastiese blyplek en sal die huis vir enigeen aanbeveel. Fantastiese uitsig oor die berge as jy op die stoep sit. Stil en rustig. Wilde perde het soggens vroeg verbygestap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese, groot ten volle toegeruste huis. Vriendelikste gashere! Rustigheid op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic fantastic. Fantastic. Awesome. Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

Nico W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Corrie en Charmaine laat mens dadelik soos ou vriende voel. Uitstekende ligging en die gastehuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Ons sal enige tyd weer wil teruggaan en sommer lank kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Beste Nico, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle binnekort weer en, soos jy sê, vir 'n baie langer tydperk. Vriendelike groete, Corrie en Charmaine

Elrize O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

2 aande saam familie. Pragtige plek, baie groot met lekker kuierareas. Die dorpie is baie interessant ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Beste Elrize. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Bly dat julle ons dorpie geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 78 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang