The Blue Swallow
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Blue Swallow is ’n Kaapse styl-selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in die lieflike en unieke dorpie Kaapse Hoop.
Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite-badkamers is. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander een het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Skoonmaakprodukte en handdoeke word ook voorsien. Daar is ’n etenstafel en gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV, leeshoekie en kaggel het.
Die leefarea lei na ’n groot dek met braaigeriewe en ’n lieflike uitsig oor die vallei en plantasie. Gaste sal ook die wildeperde sien wat in die nabye omgewing wei, en soms is daar ook ’n wildbokkie of jakkals in die omtes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink The Blue Swallow het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapsehoop Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang