Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blyde Unit 110

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Kulinyane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Not memorable. I didn't like the fact that we were not informed that we have to register our faces in order to gain access to the Lagoon, and the fact that alcohol is not allowed at the Lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fandre N
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Okt 2024

Ja, aangenaam, maar vir ontspanning is 1 nag te min. Die verblyf self vir 'n oorslaap vir besigheid is voldoende. Probleem is die permanente inwoners; dit is nie rustig nie, baie geraas en voel soms nie te veilig nie. Klein goedjies - die toegangbeheer is baie streng en te tydsaam. Vir mense wat laat middag wil ontspan na 'n lang reis, oorslaap en gaan, vat dit amper 'n uur om al die admin af te handel. Net om in te kan gaan by die swembad word ook verlang, want orals is toegangbeheer. Van die meubels lyk oud, geen bedlampies nie, gebroke stoel op die balkon, en die herlaaibare liggie werk nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Stella N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Nice apartments, definitely going to book again. Nice apartment however there is 1 thing that raises my concern regarding the apartment: Sliding door from the lounge needs to be fixed. It is difficult to close. Wish the place had a braai area. Too much unnecessary admin at the place. Going to the pool those 2 gates do the same thing: it makes you feel like you're not on holiday. One would be enough to check bags. Why do we have to go to the office and register - they have all details when we sign in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Somarié D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Lekker stads-wegbreek. Die woonstel is baie stylvol en gemaklik, en daar is baie aandag aan die fyner besonderhede gegee! Die eienaars is vriendelik en maklik om mee te werk. Die restaurant se kos is heerlik! Ons kon nou nog nie self die lagoon beleef nie, so ons sien uit om terug te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Eenheid 110, Riverwalk Estate, Ou Bronkhorspruitpad, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4fbca28186af784c63e61bb15364a203af20397ff0524ecfddc0fa5e7285253197a221b487285e75ca47cdc3158b2f6d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 The Blyde, Unit 110, Riverwalk Estate, Old Bronkhorspruit Road Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7579431 28.3753901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang