Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boardwalk 35

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir The Boardwalk 35
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Omesh B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omesh B

Will definitely be back soon. Simply love this venue.

What an amazing place to stay at. The hospitality we received from check-in to check-out is beyond commendable. The venue is very clean with beautiful bedding. Uncapped WiFi. Rooms were spacious with 2 ensuite and a third bathroom. Highly recommend this place. Thank you Pam for being so caring and understanding.

Hannelie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Goeie waarde vir geld.

Dit is stil, rustige akkommodasie, goeie waarde vir geld. Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Die see en strand is binne loopafstand en 'n heerlike plek om 'n skadu te vang.

Roxanne E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roxanne E

Beautiful location. But the hygiene is very bad. Whoever cleans the unit, the standards are not up to par.

1. No follow up on cleaning unit; a lot of dust everywhere. 2. No tin opener and proper chopping knife. 3. No toilet paper in the toilets upon arrival. 4. Aircon not working properly in the one bedroom. 5. The shower door in the next room could not open properly and an adult could not fit in there. 6. Washing machine has not been cleaned in the area where you put washing powder. 7. Bedding needs to be changed; our sheets had chemical stains on them. 8. Household unit had a bit of a mould smell. What should have been a 40th birthday getaway turned out to be a disappointing stay in this unit.

Leande H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leande H

Ok.

Die eenheid het onderhoud nodig. Die kombuis kort basiese kombuisware. Die badkamer kon ons slegs die toilet gebruik, die wasbak en stortdeur is stukkend. Die lugversorger in een kamer is stukkend en die waaier wat daar geplaas is, maak 'n groot lawaai. Die skoonmaakdiens doen die eienaar nie 'n guns nie.

Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Lekker gekuier saam met vriende maar was nie gelukkig met die woonstel nie.

Ons het lekker gebly en die plek is veilig, maar dit was nie skoon nie. Daar was geen see-uitsig nie. Die woonstel vorm deel van 'n groter kompleks. Die buitetafel was stukkend en geroes. Daar was geen steakmesse, braaitang of bak om vleis in te sit nie. Een aircon het nie gewerk nie. Die plek was vuil en die buitedeur het gesukkel om oop te maak.

Jeannine Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine Z

Uitmuntende waarde vir geld.

Ek het Boardwalk aan al my vriende bemark as gevolg van die besonderse gasvryheid en uitmuntende plekkie.

Jabu K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu K

It was great.

Thank you The Boardwalk 35 we had a great weekend, your accommodation was superb. Hope to see you soon again, we really appreciate the service.

Rosemary K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary K

Value for money.

I can go there over and over. Everything is excellent - a real deal.

Kimberley F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley F

Relaxing, peaceful.

The place was amazing. The rooms were spacious. The only thing I recommend is to state that we must bring toilet paper and extra black bags, other then that everything was amazing and will definitely stay here again.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Susan B

Bly weg! Daar is beter waarde vir geld elders.

Die woonstel is in die agterste ry van 'n residensiële kompleks geleë. Vakansiegangers word nie in ag geneem wanneer die kompleks se eenhede se venters 6h00 soggens gewas word nie en die skoonmakers is sommer tussendeur waar mens probeer ontbyt voorberei op 'n skottelskaar. Die eenheid was vuil en die mure en deure benodig dringende skoonmaak of verf. Dit is in jare nie skoongemaak nie. Dit is regtig grillerig. Breekgoed is nie volledig vir 8 mense nie. Breekgoed was vuil met aankoms. Die ou seep van vorige huurders het vasgesit op die seepbakkies en ek moes self inspring en fisies die vuil storte en seepbakkies skrop. Daar was 'n gebruikte tandeborsel in die vanity kassie van een van die badkamers. Ou kos in die vrieskas en yskas van vorige huurders wat ek moet verwyder en die vrieskas en yskas uitwas voordat ons dit kon gebruik. Daar is 'n hele paar kakkerlakke in die eenheid. Die blinders is nie in 'n werkende toestand nie. Beddegoed was vuil so neem jou eie indien jy in die eenheid wil bly. Daar is baie min utensils bv. geen blikoopmaker nie. Daar is nie 'n casserole nie en ook nie glasbakke nie. Die eenheid het nie 'n eie braai nie so jy na die swembad loop en daar gaan braai. Alle permanente inwoners het hul eie braaiertjie by hul eenheid. Die eenheid het nie see-uitsig nie en is aan die agterkant van die kompleks geleë. Die eienaar is nie flink met kommunikasie nie en ek moes haar kontak 'n dag voordat ons gearriveer het om uit te vnd wat die reëlings is met die sleutel. Ek het ook terugvoer aan haar gegee oor die toestand van die woonstel waarop sy nie gereageer het nie. Ek moes 'n paar keer vra voordat die breekskadedeposito aan my terugbetaal is. WiFi-opvangs is swak en ons moes ure na inkloktyd wag om toegang tot die WiFi te kry omdat die dame wat die woonstel se sleutel aan ons moes gee nie beskikbaar was nie. Haar voertuig was ook geparkeer in eenheid #35 se motorhuis en ek moes vra of ons in die motorhuis kan parkeer omdat ek nie my motor in die bloedige son in die visitors parkering wou laat nie.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Dear Ms Retha B, apologies for the inconvenience caused during your stay. All your concerns and comments regarding the cleanliness of the unit are noted and has been addressed with the cleaning company, as well as cleaners in and out of the unit while you and your family was sharing a meal. We are awaiting feedback from the cleaning company. As the unit is in a complex, there are permanent residence and holidaymakers throughout the year it's for these reasons that the braai and swimming pool is communal. As advertised, the unit is not sea facing, the complex is on the beach. It could be because of load shedding that the connection to the Wi-Fi was a problem however, we have taken it up with the service provider as well as asking the permanent residence if this is an ongoing problem. Regarding receiving the key and the parking problem, we have addressed it to the person concerned please accept her apologies. As per the agreement, the breakage deposit is refunded 2 days after departure as inventory of the unit is first done. This was communicated and was paid within the 2 days as per the agreement. It is always good to receive reviews that are not always positive/good as this makes us aware of improving our service and ensuring we accommodate our future guests to be as comfortable as possible. Thank you for the review.

The Boardwalk 35
Christine L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Die hele kompleks is veilig, netjies en goed versorg. Baie te doen vir oud en jonk. Baie lekker.

Die woonstel is goed toegerus met als netjies en in werkende toestand. Sal gasplate aanbeveel en dalk groter potte vir 8 persone. Sal definitief weer gaan.

Nomfundo N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo N

Everything was beautiful.

We really had a great stay, and kids enjoy.

Martin B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Fantasties.

Die eenheid lyk nog beter as op die foto's! Drie slaapkamers, 3 badkamers, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, die kombuis is actually vol toegerus en als is skoon. Sal die eenheid vir seker aan te beveel!

The Boardwalk 35 se terugvoer

Hi, dankie. Ons waardeer die terugvoer. Ons werk hard om die eenheid so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste.

The Boardwalk 35
Roger K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K

Lovely and pleasant stay.

Lovely place to stay next to the ocean. The flat is very well equipped and has great air conditioning for those hot days and nights.

Mario B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario B

Dit was baie lekker.

Boardwalk Seagull Unit het als wat mens nodig het om lekker vakansie te hou, maar iets wat pla is die banke in sitkamer - hul tyd is lank al verby en jy sit op springs.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Dear Mario. We thank you for the positive message. We strive to give our guests a beautiful and well kept unit. We therefore had the couches sent to get reupholstered in February 2019. We are so disappointed that they have not even lasted a year. We are currently in the process of looking how to get them fixed or replaced. We are glad that you had a holiday nonetheless.

The Boardwalk 35
Belinda M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Rustigheid en netjies

Lekker rustig en als wat jy nodig het is daar.

Leani V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani V

Verblyf was regtig die moeite werd. Met aircons in elke kamer, regtig baie gehelp met die warm weer.

Ons het regtig 'n baie lekker tydjie gehad by the Boardwalk. Die kamers is baie netjies en gemaklik. Dit was regtig 'n baie lekker tyd.

Bianka E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka E

Heel lekker en rustig, die sein in die eenheid is net nie lekker nie.

Pragtige plekkie.

Davey K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davey K

Lekker, luuks en alles wat wil he van 'n vakansie by die see.

Die eenheid is luuks, ruim en het alles wat mens nodig het. Lekker privaat en plek waar 'n familie bymekaar kan kom. Die kompleks is netjies met mooi swem area. Braaiplek by jou eenheid of swemarea. Langs die see, by die strand, was heerlik. Winkels lekker naby, so mens hoef glad nie ver te ry nie.

Anthony H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

Uitstekende verblyf.

Ons het 'n fantasiese vakansie gehad. Verblyf is beslis vir enige persoon die moeite werd.

Dawn N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn N

Best location, clean and super host.

Best mini break, kids had plenty of room to play and just a short drive to beach where swimming is allowed. Great host and very accommodating. Thank you. We will sure be back.

Zarina G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarina G

Excellent accommodation.

Spacious. Neat. Comfortable. Amazing. Will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf.

Ruim, netjies, gerieflik, amazing. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deslyn S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslyn S

Fantasties

'n Baie rustige, netjies plekkie in a veilige kompleks en kindervriendelik. Sal dit definitief weer besoek.

Cecile G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G

Fantasties gebly met gemak vir ‘n groot groep mense.

Baie netjiese verblyf. Die eenheid is goed uitgelê met gerieflike badkamers. Het baie veilig gevoel en is ook heel naby die strand. Sal ook aanbeveel vir families met bejaarde ouers.

Tiaan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M

Elegant en koste-effektief, amper op die strand!

Het 'n wonderlike langnaweek spandeer by die selfsorgeenheid. Eenheid was besonders mooi en doeltreffend ingerig gewees, met die nodige items. Elegante meubels en goed versorg. Badkamer vir elke slaapvertrek. Amper-amper op pragtige strand in Kingsburgh, naby Toti.

Leigh M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

Great value for money.

The Boardwalk 35 was a great place to stay for the weekend. Beach, pool and play gym kept everyone active and occupied. The house was beautifully decorated, clean and neat with all needs catered for. It is quiet and serene. I would have preferred visible security for added assurance.

Monique V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Heerlike wegbreek naby jou eie huis!

Heerlik! Netjies, naby aan alle winkels, reg teen die strand, baie goeie diens en baie gerieflike plek wat privaat is teen 'n goeie prys.

Nombuso N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso N

The place is very nice and clean. Thank you!

Clean, peaceful, very classy.

Ansie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Ons het regtig baie lekker gebly.

Baie skoon, netjies en veilig. Dieter wat ons gehelp het, het great diens gelewer. Baie lekker gebly.

Dinalee D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinalee D

Boardwalk 35 checks all the correct boxes, everything you need to have a great holiday.

Clean, safe and well looked after. Great for families.

Sunitha S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunitha S

The Boardwalk 35 has all you need for a perfect getaway.

Beautiful, relaxing, safe.

Adele D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Baie netjies, ruim en skoon. Waarde vir geld. Perfek vir gesin met klein kinders.

Ons het ons verblyf by boardwalk baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel. Naby aan strand geleë, het dit baie geniet.

Roger K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger K

Lovely stay.

Wonderful Accommodation!

Brenda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V

Beautiful apartment but no sea view.

See stars.

Jenney G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jenney G

Baie lekker verblyf en see is baie naby.

Verblyf was lekker en veilig, daar was 'n aaklige reuk by die agterste skuifdeur, kon nie agterkom van waar af nie, maar het geruik asof dit kom van die aircon se boks buite. Die uitsig van die see en die informasie van die plek het nie eintlik ooreengestem met hoe dit eintlik daar lyk nie, maar dit was baie lekker om ons vakansie daar te hou.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thank you for the review.

We have investigated the issues mentioned and asked the guests that are currently occupying the establishment, and they have advised that there are no smells.

We do make mention in the description that the accommodation is situated behind one of the other units.

We are glad your overall holiday was a lovely experience.

Kind regards,
The Boardwalk 35, Winklespruit

The Boardwalk 35
Lesego B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego B

Very pleasant.

It is good value for money, it's clean, everything you need is provided for.

Drina D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drina D

Het verblyf baie geniet, het alles wat jy nodig het om 'n vakansie so gemaklik as moontlik te maak.

Alles was perfect en in plek.

Rochellle R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochellle R

A beautiful place indeed.

Peaceful, beautiful, safe.

Nivashnee R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nivashnee R

The place is simply amazing.

My recent stay at the The Boardwalk 35, Winklespruit was truly a memorable one. The place is well maintained and the facilities available were sufficient. I would definitely recommend this facility to anyone.

N R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N R

Puik.

So skoon en netjies en baie veilig, baie dankie.

Danny G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny G

Excellent.

It's like a home from home! Extremely neat and clean with all the luxuries one is used to at home! Highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Soos om by jou eie huis te wees! Baie netjies en skoon met al die luukshede wat jy by die huis aan gewoond is. Hoogs aan te bevele!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Florence V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Florence V

Netjies, ten volle toegerus.

Die plek was baie netjies en skoon en alles wat 'n mens nodig gehad het en waaraan mens kon dink, was teenwoordig. Hulle was ook te alle tye beskikbaar via telefoon indien daar enige vrae was.

Karin G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin G

The place is beautiful - secluded and a walk away from the ocean.

The Accommodation was lovely but confusing to find as you had to go to another venue to pick up the keys then try and find your accommodation. But once there the place is spacious, and a walk from the ocean. It is a bit isolated from any entertainment places but if you have transport this is not an issue.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Danielle S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Heerlik! Alles soos beloof en nog meer!

Ons as gesin was baie beïndruk! Als was uit die boonste rakke en presies soos op die fotos. Sal The Boardwalk 35 vir enige gesin aanraai. Ons vakansie was baie lekker! Baie dankie aan almal en jul uitstekende diens.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thank you for your positive review. We so glad you had a great time and enjoyed our unit. We hope to accommodate you and your family in the future again sometime.

The Boardwalk 35
Amanda P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Fantasties!

Baie goeie dekor, skoon en veilig. Sal aanbeveel.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thank you for your positive review. Am glad you had a great stay. Hope to hear from you again in the future.

The Boardwalk 35
Eliza V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza V

Baie baie lekker en boek nou al vir volgende jaar. Baie dankie.

Baie baie lekker en boek nou al vir volgende jaar. Baie dankie Sal enige iemand aanraai om daar te bly.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thanks for the position feedback. We so glad you had a great time. Hope to accommodate you soon again.

The Boardwalk 35
Nicolene J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Fantastic, clean and great location!

This was a very lovely stay - the beach is walking distance, which is nice with small kids. The safety was a great plus! We will definitely be going back soon!

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thanks so much. We are glad that you had a great stay and enjoyed the unit. We will be looking forward to seeing you again.

The Boardwalk 35
Roxanne E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne E

Fantastic!

Lovely place. I will go back with my family. Everything so convenient plus having the beach to ourselves is priceless.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thank you for your positive review. You right, the beach being so "private" is amazing. We hope to accommodate you and your family in the future again sometime.

The Boardwalk 35
Selvan C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Selvan C

Nice getaway.

Relaxing getaway. Good facilities with shops nearby.

The Boardwalk 35 se terugvoer

Thank you for the positive feedback.

The Boardwalk 35
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Boardwalk, Eastern Glen-weg 1, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmZiYmMzLTYyZGMtNDZmZS05NjMwLWNjODNiMzhlZDhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 52 5 1 5 The Boardwalk 1 Eastern Glen Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.106904414679 30.854909420013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang