Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boardwalk 35

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lelanie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Die verblyf was baie aangenaam en het ons verwagting oortref. Die kompleks in die geheel is baie veilig. Die kombuisitems was bietjie teleurstellend. Daar was glad nie 'n broodmes, 'n rasper of 'n broodbord nie. Die messe kon jy nie vleis meer sny nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
The Boardwalk 35
Good day Thank you for your input. We will definitely have to replace the above items. Kind regards Judy

Pamela D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice quiet area and also clean. I really enjoyed my stay and everything was on point, especially being close to the beach. It is well equipped, including even cutlery, an iron, and a dishwasher. Everything was working properly. It's also close to the restaurants and shopping centre. Cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omesh B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Will definitely be back soon. Simply love this venue. What an amazing place to stay at. The hospitality we received from check-in to check-out is beyond commendable. The venue is very clean with beautiful bedding. Uncapped WiFi. Rooms were spacious with 2 ensuite and a third bathroom. Highly recommend this place. Thank you Pam for being so caring and understanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Beautiful location. But the hygiene is very bad. Whoever cleans the unit, the standards are not up to par. 1. No follow up on cleaning unit; a lot of dust everywhere. 2. No tin opener and proper chopping knife. 3. No toilet paper in the toilets upon arrival. 4. Aircon not working properly in the one bedroom. 5. The shower door in the next room could not open properly and an adult could not fit in there. 6. Washing machine has not been cleaned in the area where you put washing powder. 7. Bedding needs to be changed; our sheets had chemical stains on them. 8. Household unit had a bit of a mould smell. What should have been a 40th birthday getaway turned out to be a disappointing stay in this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leande H
Lang verblyf
1.6
Mrt 2024

Ok. Die eenheid het onderhoud nodig. Die kombuis kort basiese kombuisware. Die badkamer kon ons slegs die toilet gebruik, die wasbak en stortdeur is stukkend. Die lugversorger in een kamer is stukkend en die waaier wat daar geplaas is, maak 'n groot lawaai. Die skoonmaakdiens doen die eienaar nie 'n guns nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hannelie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Goeie waarde vir geld. Dit is stil, rustige akkommodasie, goeie waarde vir geld. Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Die see en strand is binne loopafstand en 'n heerlike plek om 'n skadu te vang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Lang verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2023

Lekker gekuier saam met vriende maar was nie gelukkig met die woonstel nie. Ons het lekker gebly en die plek is veilig, maar dit was nie skoon nie. Daar was geen see-uitsig nie. Die woonstel vorm deel van 'n groter kompleks. Die buitetafel was stukkend en geroes. Daar was geen steakmesse, braaitang of bak om vleis in te sit nie. Een aircon het nie gewerk nie. Die plek was vuil en die buitedeur het gesukkel om oop te maak.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeannine Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Uitmuntende waarde vir geld. Ek het Boardwalk aan al my vriende bemark as gevolg van die besonderse gasvryheid en uitmuntende plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabu K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

It was great. Thank you The Boardwalk 35 we had a great weekend, your accommodation was superb. Hope to see you soon again, we really appreciate the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Value for money. I can go there over and over. Everything is excellent - a real deal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Boardwalk, Eastern Glen-weg 1, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmZiYmMzLTYyZGMtNDZmZS05NjMwLWNjODNiMzhlZDhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 The Boardwalk 1 Eastern Glen Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.106904414679 30.854909420013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang