Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boardwalk Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Dalene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Perfect accommodation close to restaurants and the beach for a small family. Loved the views over the harbour and watching the seals playing among the boats. Unit was clean and very comfortable. Loved our stay! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies, sentraal en veilig met pragtige uitsig! Pragtige see-uitsig! Baie netjies en alles wat jy nodig het. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tewie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies en goed geleë. Uitstekende plek en goed geleë naby 'n restaurant en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. We had a lovely stay. The host was so helpful in booking us in after hours. The unit is spacious with everything one needs and more. Pristine bedding and towels. An absolute pleasure to stay there. Exceptional views over the harbour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Asemrowende uitsigte. Sal graag weer plekke wil besoek. Baie lekker gebly. Die uitsig oor die hawe was iets spesiaal. Plek goed ingerig vir ons behoeftes. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Awie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Great. Had a wonderful time at the Boardwalk. Very nice setting and accommodation. Well maintained place. Will definitely go back again. Great work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Dit was skoon en veilig. Dit was 'n mooi skoon en veilige plek. Die foto's was misleidend. Dit was 2 kamers, maar in werklikheid was dit 1 kamer en 'n slaapbank in die sitkamer. Ek het met volwasse kinders gereis en dit was 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
The Boardwalk Accommodation
Hi Elize Ek is jammer jy voel mislei, dit word net geadverteer as 'n eenslaapkamer woonstel. Ons besit nie 2 slaapkamer woonstelle nie en dit sê nêrens op die advertensie so nie. Ek hoop julle het darem die vakansie geniet. Groete Paula

Marlon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Will definitely book again. Stay was excellent. Can't wait to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Nuwe mooi memories. Ons dogter se verlowing is ekstra spesiaal gemaak omdat ons kon terugkeer na 'n mooi blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Puik. Wonderlike ligging en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NzA0OTA3LTY0YzYtNDJmNy1iYWMxLWRmZDhjOTU0MDdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 145 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.151750330182 18.857946395874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang