Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boardwalk Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 145 resensies vir The Boardwalk Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dalene B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Perfect accommodation close to restaurants and the beach for a small family.

Loved the views over the harbour and watching the seals playing among the boats. Unit was clean and very comfortable. Loved our stay! Highly recommended.

Trudie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie netjies, sentraal en veilig met pragtige uitsig!

Pragtige see-uitsig! Baie netjies en alles wat jy nodig het. Het heerlik gebly.

Tewie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewie P

Netjies en goed geleë.

Uitstekende plek en goed geleë naby 'n restaurant en winkels.

Jenny J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Amazing.

We had a lovely stay. The host was so helpful in booking us in after hours. The unit is spacious with everything one needs and more. Pristine bedding and towels. An absolute pleasure to stay there. Exceptional views over the harbour.

Amanda N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Asemrowende uitsigte. Sal graag weer plekke wil besoek.

Baie lekker gebly. Die uitsig oor die hawe was iets spesiaal. Plek goed ingerig vir ons behoeftes. Baie netjies.

Awie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie M

Great.

Had a wonderful time at the Boardwalk. Very nice setting and accommodation. Well maintained place. Will definitely go back again. Great work.

Elize R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Dit was skoon en veilig.

Dit was 'n mooi skoon en veilige plek. Die foto's was misleidend. Dit was 2 kamers, maar in werklikheid was dit 1 kamer en 'n slaapbank in die sitkamer. Ek het met volwasse kinders gereis en dit was 'n probleem.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Hi Elize
Ek is jammer jy voel mislei, dit word net geadverteer as 'n eenslaapkamer woonstel. Ons besit nie 2 slaapkamer woonstelle nie en dit sê nêrens op die advertensie so nie. Ek hoop julle het darem die vakansie geniet.
Groete
Paula

The Boardwalk Accommodation
Marlon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon M

Will definitely book again.

Stay was excellent. Can't wait to book again.

Stephanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Nuwe mooi memories.

Ons dogter se verlowing is ekstra spesiaal gemaak omdat ons kon terugkeer na 'n mooi blyplek.

Leona V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V

Puik.

Wonderlike ligging en baie gerieflik.

Wendell A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendell A

Place is nice and cosy.

Place is clean. Has all that is required for a short stay.

Amanda A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

It was worth the money.

Views were spectacular.

Yvette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette D

Gerieflik.

Kan dalk sorg dat daar ysbakkies vol in yskas is, en in tye van vandag met loadshedding, liggies, bulps, UPS wat WiFi aan die gang kan hou.

Heidi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M

Awesome.

The only thing I would like to change is for guests staying at The Boardwalk Accommodation to also have access to the swimming pool.

Gerrit B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Perfek vir wat nodig was.

Ligging is besonders en alles is op loopafstand.

Sanet U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet U

Perfekte ligging, was baie skoon en veilig.

Het baie lekker gebly, die uitsig was so mooi, die plek was baie skoon en presies soos die foto's. Sal enige tyd weer daar bly.

Suzette F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F

Pragtige plek met 'n sprokiesmooi uitsig!

Ons familie van 4 het afgekom vir ons dogter se gradeplegtigheid in Stellenbosch. Die ligging was perfek - na genoeg aan Stellenbosch en tog ook 'n wegbreek met die ongelooflike mooie uitsig op die see. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig, van 'n volledige kombuis, buite-braai tot die ruim kamers met pragtige wit beddegoed en baie goeie matrasse. Ons sal vir seker graag wil terugkom!

Anton V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Awesome alles.

Fantastiese ligging. Lekker rusplek.

Cynthia K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia K

Dit was 'n fees. Sal enige tyd teruggaan.

Die strand is nie so besig soos ander strande nie, seker omdat daar baie klip is, maar ek verkies dit so. Ek wou juis wegkom van die besige gejaag na wind. Die uitsig van die balkon af was asemrowend. Ek het selfs 2 robbe gesien wat in die water gespeel het naby die akkommodasie. Elke dag was die plekkie skoongemaak, so ons het nie 'n vinger gelig nie. Vriendelike mense, veilige omgewing en rustig. Die plekkie is nou regtig nommer 1 op my lys. Boardwalk moet dalk nie aanbeveel word nie, want dan gaan ons nie weer plek kry nie. Nee, dis 'n week wat altyd onthou sal word tot 'n volgende keer. Baie dankie aan elkeen, julle is sterre. Mag ons Heer julle seën uit julle sokkies.

Yolande S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Fantasties.

Vreeslik mooi, fantastiese uitsig.

Maryna W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W

Baie netjies en als wat 'n mens nodig het vir oornag.

Sien sterre.

Dawn T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn T

Pragtige uitkyk oor die see. Die kamer is skoon, netjies en ruim.

Sal definitief aanbeveel vir enige een. Vriendelike sekuriteit. Dis definitief die beste plek om weg te breek.

Nomxolisi H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomxolisi H

Our Stay was lovely, place was very neat. we got delayed and had to check in very late and the manager assisted us.

The security officers were very friendly and the owner or manager of Boardwalk, such a lovely lady.

Virgil D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil D

They are great. The best.

Boardwalk Accommodation, you really helped a lot to make us feel welcome.

Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Wonderlik.

Wat 'n verrassende, wonderlike en buite die verwagting eenheid en plasing. Paula dankie vir jou gasvryheid. Ons sien julle weer.

Warda F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warda F

Awesome!

Would definitely recommend Boardwalk!

Deon K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K

Beautiful views, clean and will recommend.

Only issue was the drainage on the balcony which doesn't function well when it rains.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Thank you for letting me know Deon, we will attend to it immediately.

The Boardwalk Accommodation
Leazle A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leazle A

We had blessed time although our booking was messed up, but we had a beautiful and enjoyable view view.

Will recommend to our friends and family and will return again.

Lecia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia P

Rustig.

Baie rustige area. Dis vir mense wat hou van visvang.

Mariaana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaana S

Wonderlike ervaring.

Binne loop afstand van restaurante. Mooi uitsig.

Sandy S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy S

Dit was baie lekker.

Dit was die perfekte wegbreek, ver weg maar tog so naby, baie rustig en en die uitsig oor die hawe is van 'n ander wereld, probeer hulle gerus.

Malvonia C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malvonia C

Amazing place to stay.

The place is clean and safe. Will definitely go back again.

Louisa B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa B

Good location and excellent view. Functional and comfortable.

Loved the harbor bay location and convenience of restaurants around.

Sedick D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sedick D

Fantastic.

Spacious. Excellent accommodation. Great security. Fantastic view from the balcony. Well equipped and spotless. The weather was not great but we still had a fantastic stay. We are a couple with two adult sons. Close to shops, beaches and food outlets. TV and Wi-Fi were great. Loved the three bathrooms. Bedrooms and living area were great.

René M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Lekkerste wegbreek.

Mooiste uitsig. Baie netjies.

Jacky S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Fantasties!

Eenvoudig net lekker gewees. Veilig gevoel en die seelug geniet.

Anne-marie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie N

Fantasties.

Baie netjies, uitsig asemrowend. Baie skoon.

Janette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Stunning!

Perfekte plekkie om te stop na 'n lang reis. Kon rus en iets te ete kry met 'n stunning uitsig!

Andre W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie netjies, veilig, sentraal gelee.

Sal beslis die verblyf aanbeveel. Veilige omgewing met gerieflike restaurante naby geleë.

Lisel W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisel W

Dit was fantasties.

Dit was baie lekker en veilig, ons sal beslis weer kom.

Izelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Wonderlik.

Die huisie was baie netjies en skoon. Die kombuis is baie modern. Die stoep was heerlik met 'n pragtige uitsig. Strand en restaurante was stapafstand. Ons sien uit om weer te gaan.

Angelo M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo M

Asemrowend

Bo verwagtinge, netjiese en goed toegeruste eenhede met uitstekende uitsig.

Sonia H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Skoon en veilig. 'n Vars bietjie melk sal uitstekend wees.

Die parkering wat veilig en lugversoring is goed.

Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlik geslaap, pragtige uitsig.

Dubbele sekuriteit om in die kompleks te kom. Motor parkeerarea omhein met elektriese hek.

Jessica C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C

Rustig, ontspannend, veilig.

Die plekkie was baie netjies, ruim, beste uitsig, veilig, baie dankie, ons het dit baie geniet.

Barry H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H

Uitstekend, bekostigbaar, netjies en veilig.

Pragtige eenheid met wonderlike uitsig. Alles was baie netjies en ons het so veilig gevoel. Sal enige persoon aanbeveel om hier te gaan bly. Volgende keer beslis langer. Doen so voort.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het dit geniet!

The Boardwalk Accommodation
Antoinette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D

Lekker ligging en privaat.

Al wat 'n probleem is, die bed slaap baie hard. En kraak heeltyd as jy omdraai. Stort net bietjie klein. Verder als okay.

Ferdi V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V

Paula en die werkers sal uit hulle pad gaan om jou gelukkig te hou. Dankie.

Sal definitief weer teruggaan.

Koos D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Uitstekende uitsig.

Die omgewing is skoon en netjies. Mooi uitsig oor see en hawe.

Merle C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Merle C

Beautiful scenery and excellent service by a host who is very accommodating.

An outside braai area would be nice as electrical braai not conducive when one wishes to make a pot but it was okay.

Sanet B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Baie netjiese, skoon, oulike woonstel

Baie mooi uitsig op Gordonsbaai en die see.

Anel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel B

Baie mooi, netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.

Net die wegbreekplek wat ons as gesin met ons studentekinders nodig gehad het. Baie mooi uitsig.

Corne F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corne F

Nice location, very dirty.

If I could upload photos I would gladly do so, there was sand everywhere and dead cockroaches on the floors, sea sand from the wind in bathrooms, patio everywhere. Pillows also very bad.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Dear Corne
I deeply regret your awful experience while visiting our beautiful apartments.
Unfortunately we have no control over the elements most especially when it is windy season, it seems that our staff spend all their days sweeping sand, which the wind blows up and onto every floor of the building. there were no cleaners on duty on that Saturday but if you had called me to complain, I would gladly have come out to clean it up myself.
Yes it is cockroach season unfortunately, and as you said they were dead, which indicates "Ecolab", the pest control company is doing
its job. We honestly do not normally have any such issues.
Now that I have been made aware of the pillows, they will be replaced.
We do endeavor to give our very best service and are very willing to remedy any issues as soon as we are notified thereof.
Please accept my humblest apologies, we do hope you will give us another opportunity to show off this beautiful place.
Kind regards
Paula and The Boardwalk team

The Boardwalk Accommodation
David M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Excellent beachside accommodation.

Excellent beachside accommodation and value for money. I would recommend The Boardwalk Accommodation to my friends.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the kind words, hope you will be back.

The Boardwalk Accommodation
Sonia H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Pragtige uitsig vanaf stoep.

Heerlik gebly met veilige parkering.

Jan-len V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-len V

Rustige, netjiese woonstel, met ongelooflike uitsig.

Het heerlike saam met vriende daar gebly vir twee aande. Lekker sentraal en naby aan die see. Jy kan heerlike op die hawemuur gaan loop vir sonsondergang of vroegoggend om die nuwe dag te begin. Rustige stoep waar hy kan herlaai en ontspan.

Quinton K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton K

It was fantastic.

The place was recently renovated, and was much better than the photos show.

Marinda M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Heerlik gebly, ongelooflike uitsig!

Waarde vir geld. Netjies en ruim. Pragtige kombuis.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Baie dankie:)

The Boardwalk Accommodation
Yolanda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Ons het heerlik gekuier met die mooiste, asemrowendste sonsondergang en kuier op die balkon.

Verblyf is netjies en modern. Die ligging is fantasties en gerieflik met die beste restaurante om van te kies. Jy hoef nêrens heen te ry nie. Lieflike uitsigte. Kan ook lekker langs die see stap.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, one hoop julle kuier sommer gou weer.

The Boardwalk Accommodation
Johane V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Lieflike verblyf.

The Boardwalk bied gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Die woonstel bied alles wat jy nodig het en is ook baie veilig. Paula, die agent, is altyd beskikbaar en bereid om te help.

Justus H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus H

Lekker by die see.

Bitter mooi en gerieflik.

Christine D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Fantasties!

Ons gaan definitief weer daar bly. Dis skoon en netjies met lieflike uitsig oor hawe. So gerieflik. Dankie Paula! Sien gou weer.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woode, ek is bly te hoor julle wil terug kom.

The Boardwalk Accommodation
Lee-ann C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann C

Very relaxing.

The place was very clean and nice. We loved everything about it and will definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne.

Die plek was baie skoon en lekker. Ons was mal oor alles en sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jill Andrews A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill Andrews A

Beautiful, right in the harbour, excellent view.

This accommodation is beautiful, has recently been renovated. Smart finishings and perfect setting. Shops are nearby and beach is 2 mins walk. Hostess was lovely. Enjoyed it.

Monique B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Pragtige plek, gerieflik naby restaurante en pragtige uitsig.

Pragtige netjiese skoon kamers. Mooiste uitsig, goeie diens.

Wanro H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanro H

Lekker man, lekker! Was stil, net ons in die blok waar ons was. Rustige klonke van die hawe onder die huis en vissermanne op die breekmuur.

Sal dit oor en oor weer besoek.

Belinda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Lekker.

Baie dankie vir 'n skoon, gerieflike eenheid. Ons het lekker gebly.

Amelia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Absoluut fantasties!

Hierdie is 'n moet, die uitsig is asemrowend en die woonstel is so goed geleë en baie mooi skoon en netjies! Was beslis die lekkerste kuierplek in 'n lang tyd, baie dankie!

Christo F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Alles en nog meer.

Alles was goed georganiseerd. Vriendelike diens. Akkommodasie en view was amazing. Dankie vir 'n spesiale vakansie.

Elizabeth Rykie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Rykie D

Sal beslis weer teruggaan, het baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly, The Boardwalk het ons verras met 'n pragtige uitsig en atmosfeer. Eenhede is onlangs oorgedoen en alles was nuut en netjies.

Zelda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Baie gerieflik en mooi uitsig.

Baie goed geleë, lekker eetplekke ens.

Willem K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Skoon en goed geleë.

Goeie uitsig op die hawe en Valsbaai. Die twee restaurante op die grondvloer is gerieflik geleë vir die wat nie wil kook nie.

Lusanda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda V

Beste uitsig.

Uitsig is onverbeterlik. 3-Slaapkamer woonstel is baie goed en stylvol gemeubileer. Die kombuis kort egter bietjie meer toebehore bv. kleiner potte, meer bakke en beslis silikon toebehore vir die splinternuwe Teflon “non-stick” pan.

Dean O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean O

Very pleasant and welcoming.

Would recommend for a small family.

Andre J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Dit was perfek!

Dit het die mooiste uitsig oor die see met 'n lekker restaurant onder wat die heerlikste pizza’s maak. Dit is beslis 'n lekker plek vir' n romantiese naweek waar jy net die uitsig op die see kan geniet saam die glimlag op jou meisie se gesig!

Ronel R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R

Dit was pragtig.

Het baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly, het dit baie geniet.

Rolan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolan H

Lieflike tyd.

Lieflike uitsig oor die baai en port.

Marius F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Baie mooi en skoon.

Plek is pragtig met 'n mooi uitsig.

Liezl W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl W

Heerlik pragtig en vriendelik.

Sal vir seker die prag-plek aanbeveel en hoop om dit binnekort weer te besoek. Het die besoek by Boardwalk baie geniet.

Letessa D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letessa D

Ontspannend.

Baie netjies, ongelooflike uitkyk vanaf balkon. Ongelukkig wou die verkoeler in die kamer nie werk nie en ons kon nie CD's of radiostasies luister nie. Andersins is baie nice.

Salome B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B

Skoon, netjies, mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly baie mooi uitsig. Ons het eers laat die aand daar aan gekom, maar ontvangs het vir ons die sleutel by die eetplek onder gelos baie oulik.

Clayton A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton A

I loved the place.

Our stay at The Boardwalk was amazing. The view over the jetty looking into the ocean, splendid. I would stay here a 100 times over again.

The Boardwalk Accommodation se terugvoer

Thank you. We are so thrilled that you enjoyed your visit.
We hope to see you again.

The Boardwalk Accommodation
Marieta H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta H

Die ligging is baie spesiaal en die uitsig is asemrowend.

Die ligging is baie spesiaal en die uitsig is asemrowend. Daar is verskeie eetplekke binne loopafstand. Ek kan dit hoogs aanbeveel.

Irene R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene R

Ligging baie goed, netjiese mooi plek.

Mooi verblyf, baie sentraal.

Callie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Callie S

Lekker spot en stil.

Slaapkamer was effens knap. Badprop kon nie gevind word nie. Verder was dit baie aangenaam.

Carisa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa D

Netjies en skoon.

Buiten vir die WiFi wat nie gewerk het nie, was dit 'n gemaklike, netjiese en skoon woonstel met 'n gesellige kuierkamer.

André B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André B

Dit was lekker ontspannend.

Die blyplekkie het 'n mooi uitsig en is op 'n lekker plekkie geleë. Dit is netjies en goed toegerus.

Ansie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie G

Uitsig was baie mooi, veilige parkering.

Waterbeperkings maak dit moeilik, kon nie bad nie. Verder was plek baie mooi netjies en pragtige uitsig. Baie rustig, goeie plek om af te skakel.

Benita D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Benita D

Beste uitsig.

Baie lekker woonstel naby resturante. Uitsig asemrowend. Enigste negatief is dat woonstel (rookvrye) na rook ruik.

Will-mari C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will-mari C

Beste view ooit.

Sal definitief weer gaan.

Roslyn K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn K

Fantasties.

Bietjie winderig in Gordonsbaai, maar andersinds heerlik, rustig en uitgerus. Diens puik, veral die twee wagte by die parkeerarea was baie behulpsaam.

Ilonka C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka C

Uitstekend.

Die uitsig is fantasties. Die plek was skoon, goed ingerig en ruim. Ons was baie vriendelik ontvang en rondgewys. Linne was skoon. Beddens het lekker geslaap. Alhoewel daar restaurante onder ons was, was daar geen geraas. Sal weer hier gaan slaap.

Gm M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gm M

Baie baie goeie waarde vir geld.

Dit was regtig 'n belewenis om op so "nice" plek so lekker te kon bly. Naby aan restaurante, veilige omgewing, mooi uitsig en skoon en veilige blyplek. Ek sal definitief weer van die fasiliteite gebruik maak - vir seker.

Joseph E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph E

Fantasties.

Nog nooit so veilig gevoel, almal kan nie uitgepraat raak oor verblyf, reeds 'n oproep gekry oor u telefoonnommer. Gaan beslis weer van u geriewe gebruik maak. Gaan ook langer bly. Tydjie was te kort.

Geraldine V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Dit was 'n baie aangename verblyf en het aan al ons vereistes voldoen.

Skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Sonet B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B

Baie lekker gebly en interessante bedrywighede rondom ons.

Lekker gebly. Mooi uitsig. Eenheid kan net dalk vinnig skoongemaak word voor nuwe huurders ingaan.

Bradley V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley V

Oor die algemeen was die verblyf baie goed.

Ons het The Boardwalk Accommodation gerieflik gevind en verrassend groter as wat ons verwag het. Op aankoms was ons vriendelik ontvang en het deurgaans goeie diens van Paula gekry. Ons het ietwat van 'n probleem met die skoonmaakdiens. Die stort was nie na wense nie en kaste in die kombuis het vuil merke op gehad. Afgesien van dit was die eenheid netjies en was ons verblyf baie aangenaam.

Stadler L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stadler L

Netjies, skoon en lekker.

Die plekkie was baie netjies en skoon, maar ongelukkig het die woonstel vreeslik na rook geruik. Dit was nie baie aangenaam nie en het so ietwat van 'n demper op die uitstappie geplaas. Afgesien hiervan was dit nogsteeds baie lekker.

Estie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V

Dit was baie lekker en aangenaam.

Baie aangenaam en netjies.

Willie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Netjies en gerieflik.

Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig en gerieflik met restaurante op die perseel.

Karen E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karen E

Aircon het nie gewerk nie, balkondeur het nie gesluit nie.

Het lekker gebly, maar meer verwag.

Nic B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic B

Netjies, skoon en ruim.

Slegs een nag oorgebly, ruim, skoon verblyf, veilig kan nie kla oor enigiets nie.

Jp D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Baie lekker gewees!

Baie lekker gewees! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Lekker naby aan alles.

Juan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Baie lekker!

Hulle sal my weer en weer sien.

Frikkie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C

Uitstekend! Dit was 'n wonderlike plek om te bly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons het as gesin en ook met twee pare vriende in die eenhede aan weerskante van ons by The Boardwalk gekuier. The Boardwalk is baie goed geleë en bied uitstekende waarde vir geld en is baie gerieflik. Paula, jy is 'n ster!

Karen E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Baie lekker, mooi uitsig.

Alles great, behalwe die sleeper couch was nie baie lekker om op te slaap nie.

Gerhard D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Uitstekend.

Naby genoeg aan jou huis en ver genoeg van die stad. Veral as jy net 'n kort naweek het. Al wat pla is die feit dat jy te vroeg op 'n Sondag uit moet wees. Sondag is deel van die naweek. Maak dit 2 uur, veral buite seisoen.

Waraldeja S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waraldeja S

Absoluut fantasties.

Dit is 'n veilige plek in 'n pragtige en rustige omgewing. Alles wat jy moontlik nodig sal kry is binne loopafstand. Sien julle weer.

Jackie G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Asemrowend.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die ligging is perfek vir visvang, swem, inkopies en daar is ook 'n restaurant. Sal definitief weer hierheen kom.

Nina W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina W

Baie gemaklike verblyf.

Ons plekkie was gemaklik skoon en netjies en baie goeie waarde vir geld.

Marisa M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa M

Baie aangenaam.

Sal definitief weer van The Boardwalk gebruik maak. Alles was volgens wat vooraf gereël was. Personeel wa baie vriendelik en hulpvaardig.

Suzanne L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne L

Asemrowend!

Lieflike en netjiese eenhede met asemrowende uitsigte.

Barnard B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barnard B

Baie goed.

Puik ligging. Goed ingerig. Volle DSTV kanale. Netjies skoon. Dienskantoor was nie oop, moes halfuur wag vir sleutel.

Elaine P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine P

Wonderlike omgewing maar teleurgesteld oor die toestand van die eenheid.

Baie goeie ligging en pragtige omgewing. Gaste moet atent gemaak work op die feit dat die akkommodasie reg bokant resturante en 'n kroeg geleë is en dat musiek tot laat aand speel. Die eenheid is afgeleef en moet verkieslik oorgedoen word met nuwe linne en banke. Geen skoonmaakdienste is beskikbaar oor naweke en vakansiedae nie.

Johan G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Goed toegeruste eenheid veral vir gesin met jong kinders.

Die uitsig oor hawe is pragtig. Die veilige parkering is 'n bonus en die ontvangs was vriendelik en die prys baie billik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Die restaurant net onder die woonstel blok se kos is heerlik.

Suzette Ann B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette Ann B

Fantastiese verblyf.

Ons was uiters tevrede met die ligging, vriendelike diens, en akkommodasie waar ons gebly het! Sal dit enige tyd vir mense aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

Theuns N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns N

Uitstekend!

Sentraal geleë, uitstekende ontvangs.

Patricia C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C

Aangenaam verras!

Aan die buitekant van die gebou lyk dit nie baie belowend nie, maar ons was aangenaam verras met die skoon, ruim woonstel en die wonderlike uitsig oor die hawe. The Boardwalk is perfek geleë bokant 'n restaurant en ook nie te ver van die winkel sentrum af nie. Die parkering se hek was stukkend, wat mens maar bietjie onrustig laat voel in die nag. Ons sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

Chantal T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal T

Gelukkig.

Paula is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer wat sy aan ons gegee het was baie stil en ons dogtertjie het lekker geslaap. Die musiek van Bertie's Moorings het ons glad nie gepla nie. Die uitsig was baie mooi. Ons het alles in die plekkie gehad wat ons nodig gehad het.

Gerrit V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Pragtige ligging en see-uitsig. Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gekuier by The Boardwalk. Netjiese goed toegeruste woonstel.

Mein F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mein F

Keurig en pragtig geleë.

Pragtig toegeruste woonstel digby die bote en water.

Danie T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

Pragtige uitsig!

Eenheid is netjies voldoende toegerus. Uitsig is baie mooi. Veilige parkering. Sou gehou het van 'n beter braaiplek.

Harry M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry M

It met our wishes.

It met our wishes.

Gavin B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Die verblyf was lekker en is goed geleë.

Die enigste negatief vir die naweek was dat daar geen krag was vanaf Sondag oggend so 05:00 nie. Ek het my vrou weggeneem vir 'n naweek om haar verjaarsdag te vier en het al die toebehore gekoop om vir haar 'n lekker ontbyt voor te berei. Nodeloos om te se, ons kon nie eers koffie maak nie. Ek het die verhuring-agent gebel en sy het bloot gesê dat hulle nie hiervan geweet het nie, maar ander mense in die area het geweet daarvan. Ons moes dus toe oppak en by die Spur gaan ontbyt eet aangesien hulle 'n kragopwekker gehad het. Andersins was die verblyf goed.

Katerina S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katerina S

Hierdie plek was baie maklik om te vind. Dit was gemaklike verblyf en ook het die tieners besig met DStv.

Dit was 'n aangename plek om te bly: knus en gemaklik.  Dit is maklik om te vind. Dit was ook baie bekostigbaar en goeie waarde vir geld. Restaurante was naby en al die vernaamste besienswaardighede soos die strand en toeristepunte.

Doret B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret B

Uitstekend!

Akkommodasie en verblyf was uitstekend gewees. Sonsopkoms en sonsondergang tesame met baai en bote/jagte het 'n unieke ervaring geskep. Ek sal die verblyf verseker aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Frikkie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Dit is 'n pragtige plek!

Ek sal dit altyd aanbeveel aan vriende en familie. Die prys is billik.

Jacques D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Beslis 'n MOET!

Ons het vreeslik lekker gebly, en sal dit aanbeveel vir enige persoon wat wil wegbreek! Die plek is skoon, netjies en baie gasvry! Dankie Boardwalk en Paula vir 'n fantastiese naweek - julle sien ons definitief weer.

Deon D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Chani M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani M

Absoluut stunning!!!

Dit was wonderlik baie baie dankie - julle gaan ons defnitief weer sien!!

Alma P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Desembervakansie.

Heerlike plek om te bly met 'n pragtige uitsig oor Harbour Island en die marine. Mooi en smaakvol gemeubileer en als wat jy nodig het, is daar. Skoon en netjies met daaglikse skoonmaakdienste. Naby restaurante, winkels en Bolandse wynroete. Ons sal beslis terugkom.

Johann D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie goed geleë en waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Linda T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T

Ons het baie lekker gebly. Plek is baie ruim.

Ons sal beslis weer daar wil gaan bly. Net jammer vir die bouwerk in die omgewing.

Karin W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin W

Lekke by die see!

Baie lekke, met pragtige uitsig. Die gratis WiFi was 'n aanwins. Die restaurant onder kan raserig wees as jy buite wil kuier, maar binne hoor jy niks. Die parkering was ook 'n groot plus. Ons sal weer kom.

Cecil G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil G

Location very nice

Clean, safe, and well located.

Elphia D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elphia D

Baie goeie waarde vir geld!

Akkommondasie wat ek baie beslis weer sal gebruik en vir ander mense sal aanbeveel!

Nico U - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Baie ruim, goed toegeruste eenhied.Pragtige see uitsig en goeie eetplekke.

Ons het die eenheid geniet, baie ruim en goed toegerus. Enkele kritiek is gebrek aan lugversorging, eenheid kry baie son in agtermiddag en was baie warm. Sekuriteit van eenheid en voertuig was voldoende. Ons het lekker gekuier en die nabygelee kuierplekke geniet.

Cindy D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Was net 'n oornag, maar dit was soos 'n nag in 'n lieflike hotelkamer: pragtig en netjies!

Sal beslis weer gebruik!

Stephen S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Great

A lovely place in Gordons Bay, no complaints.

Karen S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons verblyf by The Boardwalk was rustig en goed vir die siel. Ons sal weer so maak!

Die verblyf was skoon netjies met 'n mooi uitsig en vriendelike personeel. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Stephanie N - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N

Excellent experience, will definitely book again!

We have had a very pleasant stay at the Boardwalk Accommodation. A best value for money accommodation with beautiful views and scenery, close to the beach. The perfect base, great for fishing / just lazing around having a cocktail and sushi at Ocean Basket that's around the corner, or a perfect pub lunch at the harbour. We were spoiled for choice with regard to restaurants, plus the biggest surprise was the braai on the balcony! Thank you for the wonderful stay!

Lo-ann B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann B

Fantasie verblyf vir 'n ongelooflike goeie prys.

Sien die sterre hieronder.

Piet L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Terdeë geniet.

Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie fasiliteit.

Ghb B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ghb B

Pragtige see-uitsig. Rustig en sonnig. Goeie diens en sekuriteit.

Ons is van plan om weer na die Boardwalk terug te keer. Dit is bekostigbaar, veral in die winter. Gaste (sowel as hul eiendom) is veilig. Die bestuurderes was baie akkommoderend en het haar bes probeer om die gaste gelukkig te hou. Daar was goeie kamerversorgingdiens gedurende die week. Ons hoop om volgende jaar weer daarheen terug te keer.

Mishqoa K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mishqoa K

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NzA0OTA3LTY0YzYtNDJmNy1iYWMxLWRmZDhjOTU0MDdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 145 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.151750330182 18.857946395874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang