The Boat Shed
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Butt-straat 5, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R4 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Boat Shed is 'n strandhuis in Kenton-on-Sea wat smaakvol versier is. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en is naby Kariegastrand en die rivier geleë.
Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, 'n instapstort en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n dubbelwasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel die derde badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die binnehof het ook 'n vuurput en 'n swembad met 'n net oor.
Daar is 'n hele klomp besienswaardighede in en om Kenton-on-Sea. Gaste kan die Sandbar Floating Restaurant besoek. Ander aktiwiteite sluit 'n besoek aan die Diaz Cross Memorial en Bradshaw's Mill, snorkel, voetslaan, bergfietsry, kanovaart, voëlkyk, toere in die informele nedersetting, perdry en diepsee-visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Butt-straat 5, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink The Boat Shed het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Butt-straat 5, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang