The Boathouse
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Boathouse is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie in Velddrif aan die Weskus geleë is.
Die huis is op ‘n hoekerf, een huis weg van die Bergrivier en een van die min plekke in Velddrif wat direkte toegang tot die water bied. ‘n Sekuriteitshek bied vinnige toegang van die huis tot ‘n stegie na die rivier.
Die huis bied slaaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n badkamer, 'n gastetoilet en 2 skakelsolderkamers met lae plafonne wat 'n mens laat voel asof 'n mens op 'n boot is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Om toegang tot die tweede slaapkamer te verkry, moet gaste deur die eerste slaapkamer beweeg. Gaste deel 'n badkamer op die onderste verdieping, met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die kombuis. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n TV. Bordspeletjies en veerpyltjiebord is beskikbaar. Gaste het toegang tot DStv premium stream en Netflix. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het 'n buite-area met 'n toegeboude boma en 'n sementblad vir sportaktiwiteite. Die huis het ook 'n buitebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die huis is stapafstand vanaf die Bergrivier en bied toegang tot die water. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en die erf is heeltemal omhein.
Gaste kan kajakvaar op die rivier en daar is 2 kajakke en reddingsbaadjies waarvan hulle gebruik kan maak. Die rivier is 'n gewilde visvangbestemming en daar is visvangtoerusting. Gaste kan hulle bote saambring en die vasmeerplek gebruik wat naby die huis is.
Die area staan ook as Rooibaai bekend as gevolg van die ongelooflike sonsondergange.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink The Boathouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang