Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boathouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir The Boathouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theresa D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Rus vir die siel.

Pragtige plek met die mooiste uitsig en baie ruim. Alles wat nodig is en meer. Baie privaat. As ek iets kan voorstel vir 'n nog beter kuier, sou dit 'n 'spotlight' by die braai area wees. Hoogly aan te beveel.

Erica W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica W

Lieflike uitsig.

Pragtige skoon. Lieflike bed en beddegoed. Kombuis goed toegerus. Sal enige tyd aanbeveel.

Annie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie M

Perfect place to stay in every way.

We had a wonderful stay at The Boathouse. It is a very comfortable and well-equipped apartment, and the host made us feel very welcome.

Andries V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Sal definitief weer gaan.

Awesome plek met 'n fantastiese uitsig. The host is baie hulpvaardig en vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Janus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus B

Lekker.

Het lekker gebly.

Marietha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V

Sal definitief weer daar bly.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig was wonderlik. Die woonstel was baie netjies en mooi.

Elli T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elli T

Uitsig iets besonders, selfsorg eenheid doeltreffend.

Die see uitsig is iets besonders. Ons 2de dag daar het ons 'n verkyker gaan koop om alles beter te sien. The Boathouse het alles wat 'n selfsorg eenheid moet hê.

Elna C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C

Uitsonderlik en heerlik groot met groot skuifdeure.

Dit was die beste besluit wat ons kon neem. Die ruimte, die kwaliteit, die gasvrou se omgee, was alles super puik. Dis beslis 'n uitsonderlike studio! Die mufreuk, wat blykbaar 'n groot probleem in Jongensfontein is, is baie jammer. Ons het 4 dae daar geniet, maar het ongelukkig vir spesifiek my baie erg aangetas.

Johannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Heerlike see kuier met alle gemak wat nodig is.

Baie lekker gebly. Goed toegerus met aandag aan klein detail. Pragtige uitsig! Sal definitief weer gaan.

Richard L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

A relaxing time in a seaside studio.

A quiet, relaxing stay in a well thought out studio with a great view of the sea.

Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Die view is ongelooflik mooi. Die woonstel is gerieflik en baie skoon.

Fantasties! Sal weer daar gaan bly!

Maritza C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C

Ongelooflik lekker!

Uitsig is asemrowend mooi. Baie goed ingerig met die mooiste dekor. Skoon en netjies. Perfek vir 'n paartjie wat 'n bietjie wil wegbreek. Ons het die kaggeltjie baie geniet. The Boathouse sien ons verseker weer.

Abrie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B

Uitstekende ligging en besonder goed toegeruste eenheid.

Corne het ons voor aankoms laat weet dat ons vroeër kan inklok. Met aankoms is ons baie gasvry ontvang. Eenheid was silwerskoon en het net van die beste toebehore, beddegoed en handdoeke. Alles wat mens moonlik mag nodig kry, was beskikbaar. Uitsig en ligging is uitstekend. Kan die verblyf ten sterkste aanbeveel.

Milda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milda B

Heerlik stil en rustig met die mooiste see uitsig.

Baie vriendelik ontvangs deur Corne en haar man. Lieflike plek!

Erna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Wat 'n ongelooflike plekkie.

Alles is so skoon en pragtig. Het heerlik gekuier. Bietjie nat gereën om te kon braai en het nogal 'n oondjie gemis. Niks is egter onoorkomlik nie en verblyf is puik. Sal graag weer gaan iewers vorentoe. Beveel dit met vrymoedigheid aan.

Marlene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Kraaknetjies, alle dienste en geriewe, die mooiste uitsig - rustig en stil.

The Boathouse is ons voorkeurwegbreekplek. Ons was al 'n paar keer daar en beplan nou al vir ons volgende vakansie daar.

Marita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Fantastic.

Lovely view. Quiet. Spacious. It has everything you need. Love it.

Anschen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen C

Son, see, ontspan.

Dit was van die begin tot die einde net goed en lekker. Corne is baie gasvry en vriendelik.

Willem Adriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Adriaan V

Baie lekker en geen loadshedding.

Heeltyd krag, lekker stil en mooi uitsig.

Jessica P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Snoesig, netjies en baie lekker.

Die perfekte plekkie met als in wat jy nodig het vir jou en jou lewensmaat en nog meer met 'n fantasmagoriese uitsig oor die see wat sonsak en -opkomste 'n ware bederf maak.

Keith B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith B

Most comfortable and enjoyable stay.

The Boathouse has all the kitchen equipment and appliances that you would need, and more. The indoor fireplace was an added bonus during the cold weather. There is also a very neat braai area adjacent to the kitchen with lovely sea views.

Kriegler L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kriegler L

Alles wat jy nodig het.

Pragtige uitsig vanuit die blyplek. Gerieflike buitebraai! Wasmasjien was 'n groot hulp. Baie lekker gekuier.

Jaco D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Baie rustig en 'n mooi see-uitsig.

Baie mooi plek met asemrowende uitsig oor die see. Die woonstel is baie mooi en prakties uitgelê. Sal definitief hom aanbeveel vir gaste.

Rupert C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert C

Baie rustige area.

Baie mooi uitsig oor die see en naby aan die strand.

Marlene M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

The Boathouse is die regte plek as jy stilte, rus, ontspanning en wegbreek van alles soek.

The Boathouse het 'n uitstekende ligging - die beste uitsig, is netjies en skoon, en het elke gerief waaraan jy kan dink of mag nodig kry. Baie dankie vir puik diens. Ons gaan beslis weer daar uitspan.

Sonja V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Een van die beste wegbreekplekke.

Wat 'n lieflike omgewing en The Boathouse is 'n pragtige blyplek. Corne het my uiters welkom laat voel en alles was perfek. Ek sou net een aanbeveling maak - beskutting oor die braaiplek sodat 'n mens kan braai wanneer dit reen ook.

Dirk W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Heerlike rustige kuier.

Eenheid is netjies met 'n baie mooi uitsig, het als wat mens benodig. Ontvangs is ook baie aangenaam, sal definitief weer gaan.

Bernard R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Highly recommended.

Clean, spacious, well appointed studio with fantastic view.

James & Yvonne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James & Yvonne V

Very comfortable, homely and stylish atmosphere with a superb sea view.

Highly recommendable.

Nelia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Lieflike verblyf met mooi uitsig oor die see.

Baie netjiese, skoon en gemaklike verblyf.

Marlene M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Uiters netjies, met elke gerief waaraan jy kan dink, ligging van die beste.

Ons hou ook van die rustigheid, die lekker braaiplek, die WiFi - en dat alles so mooi en smaakvol is.

Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

My verblyf daar was eenvoudig fantasties.

Die woonstel is baie goed toegerus, pragtig geleë en die ontvangs was professioneel. Ek sal beslis weer daar wil bly.

Carleen E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleen E

Most enjoyable stay.

Loved the view and the peaceful surroundings.

Molly R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molly R

Beautiful sea views, perfect weather and excellent accommodation.

We stayed over for 2 nights. The Boathouse was very clean and comfortable with everything we needed. Will definitely stay over again and can recommend it.

Liezl S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Beste wegbreek nog.

The Boathouse is absoluut die beste plek om te ontspan en net te rus. Aan die slaap te raak met die branders wat breek is idillies. Beste is daar is krag al is dit loadshedding. Al wat negatief was was dat ons te kort daar was. Sal definitief aanbeveel.

Louise V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Was baie tevrede, sal dit aangeveel.

Die kaste moet net meer oopgemaak word, want dit ruik baie benoud.

Louise B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Stil, superskoon, heerlike koffie.

Mooier uitsig kan mens nie kry nie.

Desrae L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae L

Absoluut wonderlik!

Dis 'n pragtige toegeruste plekkie met alles wat nodig is. Baie netjies en gerieflik. Ek het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer daar gaan bly.

Mari H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

Rustige wegbreekplek met 'n baie mooi uitsig!

Alles was in plek wat aankoms betref. Alles wat mens nodig gehad het was in The Boathouse. Ons het lekker gebly!

Chrisna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Wonderlike see-uitsig en natuur. Baie rusting en veilig.

Die Boathouse is goed ingerig en jy het alles en meer as wat jy nodig het. Die braaiplek langs die woonstel is 'n pluspunt. Corne is 'n wonderlike gasvrou, vriendelik en hulpvaardig.

Peter B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Uitsonderlike plek!

Absolute pragtige plek.

Marita V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Best stay ever!

Fantastic view! Super comfortable! Will be back for sure!

Lappies L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Die mooiste uitsig, en baie netjiese eenheid, ons kuier was baie aangenaam.

Ons kan The Boathouse beslis aanbeveel, die uitsig en rustigheid van die hele omgewing is net fantasties.

Renell L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renell L

Absoluut perfek. Alles en nog meer as wat ek verwag het.

Ek het net rustigheid en kalmte gesoek, weg van die stad se gewoel. The Boathouse was net perfek. Pragtig gemeubileer, ongelooflike see-uitsig, rooi bankie vir koffie drink tydens sonsopkoms en vir sonsondergange. Elke dag 'n ander see-gesig wat jou begroet. Alles en nog meer beskikbaar in die eenheid. Corne en haar man, baie vriendelik. So ook Rufus, die hond wat 'n paar keer elke dag kom inloer. Sal ook perfek wees vir 2 mense. Het so veilig gevoel. Ek sal The Boathouse met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Lynette C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Baie goed ingerig en die ligging van die beste. Ruim en alles wat jy benodig. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

Al negatiewe punt vir ons is die ongemaklike parkering. Andersins geen klagtes nie.

Johan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Als wat jy benodig met 'n pragtige see-uitsig.

Was baie vriendelik ontvang, plekkie is baie skoon en luuks, pragtige see-uitsig. Meer as genoeg vir 2, en was kort kort gevra deur eienaar of als reg is kort ons iets so baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en sommer gou weer gaan kuier. Baie dankie.

Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

So lekker!

Pragtige blyplek met ononderbroke uitsig op see. Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer!

Marietjie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Heerlike rustige wegbreek.

Ons al enige tyd terugkeer na hierdie lieflike plekkie, wat ook gratis WiFi ingesluit het. Baie vriendelike gasvrou en bure. Alles wat jy nodig het is op die perseel, bring net jouself.

Anita S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Rustige omgewing en geen geraas van voertuie. Braai-area heerlik privaat.

Braai-area sal gerieflik wees as daar 'n dak opgesit is vir beskerming teen reën.

Gerda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Wat 'n fees! Ons het heerlik gekuier.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. The Boathouse is baie goed toegerus. Daar kort niks. Ons het die tyd in Jongensfontein terdeë geniet. Die uitsig is pragtig en die ligging perfek. Ek sal hierdie verblyf vir enige persoon aanbeveel.

Johan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie gasvrye mense, uitstekende fasiliteite.

Daar is alles wat jy nodig het: Mooi uitsig en gasvrye mense. Sal weer besoek as ek in Jongensfontein is.

Dalene E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene E

Uitstekende uitsig.

Perfekte see-wegbreek.

Andriette K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette K

Pragtige ligging.

Baie vriendelike gasvrou.

Elzabe D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D

Ruim verblyf in Jongensfontein.

Die eenheid is onder 'n huis met 'n mooi uitsig oor die see, maar hoog bo die see - ek het die advertensiefoto's gelees as oorkant die see, met net die pad tussen in. So kyk maar eers op die kaart voor jy besluit om te bespreek. Daar is 'n voetpaadjie af na 'n getypoel, maar dis effens uit die hoofstrand gedeelte van die dorpie. Daar is alles wat mens nodig het, behalwe dat ek tot my verleentheid moes vra vir toiletpapier (ons het 'n halwe rolletjie gekry). Ek sal nie self weer hier kom nie, maar dit hang maar af waarvan mens hou. Ek wil nader aan die strand wees volgende keer. En maak seker die kamer se reukweerder is af - dit het ons die eerste nag wakkergehou tot ons die volgende oggend kon uitwerk wat so herhalend lawaai!

Adéle B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Baie mooi, netjies en skoon, heerlik gekuier.

Fantastiese plek, netjies.

Andre S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie ontspannend en veilig.

Dit is lekker naby aan Jongensfontein asook Stilbaai en heerlik gemaklik net DStv, buitebraai en wasmasjien!

Juanita F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Heerlik.

Puik geleë, baie netjies met alles wat mens nodig het. Aandag aan die fynere detail - Corne het aan alles gedink. Ons gaan beslis terug.

Jackie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Wonderful space, fantastic views.

Thank you, Corne and Theo. We loved staying at The Boathouse. The personal touches and all the extras really make a difference. We had a wonderful stay, thanks.

Kobus S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Mooi omgewing met rustige atmosfeer.

Die Boathouse is 'n netjiese skoon studio, groot genoeg om twee volwassenes en 2 kinders onder 10 te akkommodeer.

Annerine R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerine R

Baie lekker en rustig.

Pragtige uitsig. Jy kan die see die heeltyd hoor en alles is stapafstand. Vriendelike gashere wat poog om jou verblyf so lekker en toegerus as moontlik te maak.

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 4, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55eb1ed92d59a9aab7f47cfc5f0a9d205b3df75e43f4ad3cb5a1c2c47a4f861d969f3dfb449aa4a9140d250e4a447c21957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 4 Olienhout Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43143883782 21.326791162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang