The Boathouse
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olienhoutlaan 4, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boathouse is in Jongensfontein geleë en is 'n ruim ateljee-eenheid vir 2 gaste met 'n opsie van 2 kinders onder 10 wat 'n slaapbank deel. Die eenheid is baie rustig en oulik met onbelemmerde uitsigte oor die see en strand. Gaste kan met die fynbosduin afstap tot by die strand en die bekende Jongensfontein-swemgat.
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n privaat volledige badkamer met 'n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die houtvuurstoof vat die koue van die winter vir knus, romantiese aande voor die vuur.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, Snappychef, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Privaat buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. The Boathouse is 'n nie-rook instansie, maar gaste kan buite rook.
Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Jongensfontein bied verskeie doendinge soos swem, hengel en branderplankry. Die dorp is gevul met fauna en flora, en besoekers kan ook klein wild sien rondloop. Die area het ook verskeie staproetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Olienhoutlaan 4, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink The Boathouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olienhoutlaan 4, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang