Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boatyard

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 R1 870 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Boatyard is 'n bekoorlike en smaakvol versierde selfsorgwoonstel in Glenwood en is 'n ideale keuse vir gaste wat wil seil of branderplankry aangesien dit privaat met die gashere gereël kan word.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 3/4 beddens. Wanneer 'n bespreking vir 'n paartjie gemaak word, het jy die keuse van watter slaapkamer jy verkies om te bespreek. Die oorblywende slaapkamer word dan gesluit vir sekuriteit. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea is gevul met natuurlike lig en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Verder in die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n enkelslaapplek vir kinders. 'n Komplimentêre versnaperingmandjie word met aankoms voorsien. Toegang tot beperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Buite die woonstel is daar 'n patio met buitesitplek en gaste het toegang tot 'n Weber om óf op die balkon óf op die patio in die voortuin te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek in die opelugparkeerplek in die agtertuin.

Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n ou, tipiese Glenwood-huis, so daar is trappe om te klim. Die onderste vlak word stadig opgeknap, maar hierdie gedeelte is afgeskerm. Die ou swembad was eens 'n paddahemel maar word nou gedreineer en moet versigtig benader word.

Troeteldiere is welkom as jy vooraf reëlings getref het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boatyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-weg 188, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6953a1826faf5b65f42871485651ec387bd971057a4c88d4f19dd143f419fb355aa1f3333ebcd70736123e9ac673bf7974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 188 Evans Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8734176 30.9885059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang