Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bohemian Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir The Bohemian Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petro C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro C

Wonderlike verblyf.

Ons verblyf was heerlik, van die pragtige kamer tot die kos was alles net wonderlik!

Amanda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Hoogs aanbeveel!

Vreeslike pragtige gastehuis! Warm, vriendelike en verwelkomende mense. Het 'n baie lekker nagrus gehad in die pragtige kamer no. 7. Al ons verwagtinge oorskry. P.S. Die ribs by hul oulike restaurant is 'n moet! Heerlik!

Marlie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B

Lekkerste oorslaapplek

The Bohemian Guest House is altyd lekker om by oor te bly. Alles is so mooi skoon en netjies. Aandetes is altyd baie lekker.

Petro C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro C

Sal beslis weer terugkom.

Ons verblyf was heerlik. Kamer 14 was nuut oorgedoen en absoluut pragtig. Die ontbyt was 'n wenner. Dankie vir die gasvryheid. Die kommunikasie via WhatsApp was so gerieflik en ons het tot idees gekry van eetplekke in die omgewing. Die eienaar het beslis 'n oog vir dekor en 'attention to detail'. Al voorstel wat ek kan maak is dat daar pakplek voorsien kan word vir klere, daar is op die oomblik net 'n hangkas.

André V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Beste verblyf in Tzaneen.

Altyd lekker by The Bohemian Guest House. Netjies, skoon en modern. Ontbyt was smaaklik soos altyd!

Hector D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector D

Perfek geplaas vir reis vanaf Johannesburg na Kruger wildtuin. Rustig. Netjies.

Baie lekker! Ons het gou tuisgevoel. Alles is positief!

Boerie E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boerie E

Moderne verblyf met baie netjiese dekor. Goeie aandete en ontbyt beskikbaar.

Baie lekker gebly, skoon en netjiese verblyf!

Kayla L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla L

Vriendelike diens, mooi plek en perfekte ligging.

Dit was vreeslik lekker. Ons het daar gebly vir 'n troue en alles was heerlik. Naby aan alles. Kos was lekker by die restaurant ook.

Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi D

Veilig en gerieflik vir enige ma met tieners!

Goeie diens en lekker kos. Die restaurant op die perseel is baie gerieflik. Daar is genoeg spasie, dit is netjies en skoon.

The Bohemian Guest House se terugvoer

Irmi, dankie vir jou mooi woorde
Dit was so lekker om jou en die kinders by ons te hê.

The Bohemian Guest House
Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi D

Veilig, skoon en gerieflik vir enige ma met tiener kinders.

Genoeg spasie, netjies en die restaurant op die perseel is baie gerieflik. Goeie diens en lekker kos.

Emma M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M

Beautiful place.

The place is safe and very quiet and that is the first thing I look at. Rooms clean and beautiful furniture. Breakfast was very nice. Photos are exactly as is. Service is great. It was a bit chilly and we were given fleece blankets for each one of us.

The Bohemian Guest House se terugvoer

Thank you for choosing The Bohemian Guesthouse, Emma.
It was a pleasure hosting you and we hope to see you soon

The Bohemian Guest House
Chantelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Stunning verblyf!

Wow, wat 'n mooi plek. Die plek het definitief ons verwagtinge oortref. Die kamers is so mooi; groot; en het alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was super vriendelik en behulpsaam. Die restaurant was absoluut wonderlik met die lekkerste kos. Ons sal verseker weer daar gaan bly!

The Bohemian Guest House se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Ons waardeer jou terugvoer. Julle is altyd welkom by ons. Ek dra die boodskap so oor aan al ons personeel.

The Bohemian Guest House
Karin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Interesting guesthouse.

Very impressed with the room at this guest house, found it very spacious with a very nice bathroom. On a negative note, found the fact that there was no DStv available inconvenient as there was a major sport that we wanted to watch and looked forward to enjoying the afternoon at the guesthouse watching sport. Secondly found R20 for a glass of milk at breakfast (not enjoying fruit juice but requested a glass of milk instead) not very guest friendly. Maybe this is something you can look into: if someone makes excessive use of the breakfast available, I agree to additional charges but found extra payment for a glass of milk unnecessary. However, this was a pleasant stay.

Jandre B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre B

Wonderful stay. A quick stop-over on our way to the kruger. Clean, comfortable and good value for money.

We arrived quite late but someone was available on WhatsApp to assist us. There is a restaurant on site which was very convenient. The room was clean and well-decorated. The only issue was that the AC kept cutting out when turning up the temperature. Great value for money and I would recommend it.

Esti J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Baie lekker plek.

Goeie kliëntediens, en hulle kos is uitstekend.

Tamryn B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn B

Gerieflik en luuks.

Pragtige gastehuis, smaaklike dekor en baie lekker kos.

Manie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Baie lekker plek.

Baie netjies en skoon.

Tiaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Wonderlike diens en gasvryheid.

Wonderlike diens en gasvryheid.

David P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Nice big rooms which are tastefully decorated and comfortable.

Enjoyable stay and very comfortable beds. Improvement in quality of meals to be addressed.

Matlhatsi N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matlhatsi N

Authentic

Great communication, flawless check in and out; no hustle. The room was found clean and neatly, the style and furnishes are beautiful. We enjoyed our stay and the food.

Charl S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Besonderse verblyf. Goeie bestuur en heerlike kos.

Was baie goed georganiseerd. Met heerlike kos en netjiese kamers.

David P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Very comfortable and enjoyable stay with friendly and caring staff.

Highly recommended, beds were very comfortable and room was clean and very spacious.

Henko V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Netjies.

Dit is baie netjies en skoon en modern. Enigste probleem is dat jy boek kamer 2 bv. dan sit hulle jou in kamer 3. Die aircon in kamer 3 dink ek is te klein vir kamer, want hy koel nie kamer lekker af nie, maar verder is alles fantasties.

The Bohemian Guest House se terugvoer

Baie dankie Henko.
Ons gaan die lugversorger 'n goeie diens gee.
Ons moet somtyds gaste skuif, om ons kamers optimaal te benut aangesien ons net 9 kamers het.
Baie dankie vir jou resensie.

The Bohemian Guest House
Marlie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B

Pragtige en veilige oorslaapplek.

Julle het 'n pragtige gastehuis, met die lekker restaurant. Iets op die menu vir kinders sal dit net nog beter maak.

Henko V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Baie netjies.

Baie netjies en skoon, maar kan bietjie werk aan kliëntediens. Inklok nie so vriendelik nie.

Esti J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti J

Baie nice gastehuis.

Die diens is great, en hul kos is uit die boeke uit.

Henko V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Skoon.

Baie netjies en skoon.

André V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Fantastiese verblyf.

Waarde vir geld! Netjies, skoon, modern en goeie ontbyt. Ek het my permanente verblyf vir my sakereise na Tzaneen gevind.

Danie W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Indrukwekkend!

Van aankoms tot vertrek het ons welkom gevoel en dit was 'n absolute baie lekker kuier, kos was uitstekend en sal The Bohemian weer besoek.

Rochelle K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Dit was 'n fees! Die atmosfeer, netheid en kwaliteit was uit die boeke uit.

Sien sterre.

Salome S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Gerieflik, heerlik geslaap en baie lekker storte. Klankdigtheid tussen Kamer 2 en 4 baie sleg. TV skerms baie klein.

Ontbyt kan miskien 'n meer gesonde opsie inhou. Buiteligte by trap vir Kamer 4 is nodig.

Liana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liana V

Teleurgesteld - in ag genome hoeveel mens betaal vir die kamer.

Daar is geen personeel wat op die terrein is na-ure nie. Ons geiser was af/het nie gewerk nie. Ons moes maar die aand en oggend koud stort, en niemand kon ons help nie. Dis die eerste keer dat ek by 'n plek kom en die yskas is nie aangesit nie.

Chris N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris N

Kamer was nie op standaard by aankoms.

Kamer was vol stof en nie alle oppervlaktes was skoongemaak. Het die bestuur in kennis gestel.

Gabriela F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela F

A very pleasant place.

Excellent rooms, great service and very good food.

Zen-lee G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zen-lee G

Weggesteekte juweel.

Al wat ek oor spyt is, is dat ons nie langer kon bly nie. Die hele guesthouse se design van die restaurant to die kamer was asemrowend mooi wat definitief 'n bydra maak tot 'n mens se ervaring. Die diens was puik en altyd met 'n glimlag gelewer, ons was baie mooi na gekyk met alles wat ons nodig gehad het. Die kos was amazing, ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elizna G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna G

Verskriklik lekker.

Dit is voorwaar een van die mooiste kamers waarin ek nog geslaap. Die TV-kykgenot was 'n wonderlike verrassing en soveel beter as net die gewone. Die voucher-sisteem vir die ontbyt werk verskriklik goed en die ontbyt was fantasties. Voorstelle: Maak seker elke kamer het voldoende spasie vir werk. Koffie is 'n noodsaaklikheid, veral wanneer jy oorslaap vir besigheid. Onthou om seker te maak dat dames by 'n tafel met 'n spieël kan sit om grimering te doen. Oorweeg dit om 'n die ontbytbestellings die vorige aand te neem vir werkendes. Op daardie manier kan gaste vroeg hul ontbyt kry en word die wag tyd in die oggend voor werk baie minder.

Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Die wonderlikste plek vir sielerus.

Na 'n lang besigheidsrit het ons by Bohemian aangekom. Ons het so welkom gevoel. Die plek is so netjies en rustig! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEnkFmxiztEVMrBMHT3nrn0f49ZZQOluskXQnH9bTiFFXIonrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Bohemia Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.837121313061 30.16027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang