Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bohemian Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Petro C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlike verblyf. Ons verblyf was heerlik, van die pragtige kamer tot die kos was alles net wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Hoogs aanbeveel! Vreeslike pragtige gastehuis! Warm, vriendelike en verwelkomende mense. Het 'n baie lekker nagrus gehad in die pragtige kamer no. 7. Al ons verwagtinge oorskry. P.S. Die ribs by hul oulike restaurant is 'n moet! Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekkerste oorslaapplek The Bohemian Guest House is altyd lekker om by oor te bly. Alles is so mooi skoon en netjies. Aandetes is altyd baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer terugkom. Ons verblyf was heerlik. Kamer 14 was nuut oorgedoen en absoluut pragtig. Die ontbyt was 'n wenner. Dankie vir die gasvryheid. Die kommunikasie via WhatsApp was so gerieflik en ons het tot idees gekry van eetplekke in die omgewing. Die eienaar het beslis 'n oog vir dekor en 'attention to detail'. Al voorstel wat ek kan maak is dat daar pakplek voorsien kan word vir klere, daar is op die oomblik net 'n hangkas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Beste verblyf in Tzaneen. Altyd lekker by The Bohemian Guest House. Netjies, skoon en modern. Ontbyt was smaaklik soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Perfek geplaas vir reis vanaf Johannesburg na Kruger wildtuin. Rustig. Netjies. Baie lekker! Ons het gou tuisgevoel. Alles is positief!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boerie E
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Moderne verblyf met baie netjiese dekor. Goeie aandete en ontbyt beskikbaar. Baie lekker gebly, skoon en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike diens, mooi plek en perfekte ligging. Dit was vreeslik lekker. Ons het daar gebly vir 'n troue en alles was heerlik. Naby aan alles. Kos was lekker by die restaurant ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Veilig en gerieflik vir enige ma met tieners! Goeie diens en lekker kos. Die restaurant op die perseel is baie gerieflik. Daar is genoeg spasie, dit is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chandre
The Bohemian Guest House
Irmi, dankie vir jou mooi woorde Dit was so lekker om jou en die kinders by ons te hê.

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Veilig, skoon en gerieflik vir enige ma met tiener kinders. Genoeg spasie, netjies en die restaurant op die perseel is baie gerieflik. Goeie diens en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEnkFmxiztEVMrBMHT3nrn0f49ZZQOluskXQnH9bTiFFXIonrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Bohemia Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.837121313061 30.16027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang