Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bohemian Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers en bied gerieflike en gemaklike verblyf.

Gaste kan tussen 'n verskeidenheid kamers kies waarvan elke kamer gemaklike beddens 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Elke kamer het 'n slim-TV met onbeperkte internet.

Gaste kan op die stoep of in die tuin ontspan of 'n drankie en 'n maaltyd by die BOH Bar & Eatery op die perseel geniet. Parkeerplek is ook beskikbaar.

The Bohemian is 1,7 km vanaf die Tzaneng-winkelsentrum, 3 km vanaf Tzaneen MediClinic, 7 km vanaf Tzaneen damwal, 9 km vanaf Tzaneen Natuurreservaat en 16 km vanaf Agatha Woudreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Petro C
5.0
Wonderlike verblyf. Ons verblyf was heerlik, van die pragtige kamer tot die kos was alles net wonderlik!
Aug 2024
Amanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel! Vreeslike pragtige gastehuis! Warm, vriendelike en verwelkomende mense. Het 'n baie lekker nagrus gehad in die pragtige kamer no. 7. ...
Sien meer
Aug 2024
Marlie B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste oorslaapplek The Bohemian Guest House is altyd lekker om by oor te bly. Alles is so mooi skoon en netjies. Aandetes is altyd baie lekker.
Jun 2024
Petro C
5.0
Sal beslis weer terugkom. Ons verblyf was heerlik. Kamer 14 was nuut oorgedoen en absoluut pragtig. Die ontbyt was 'n wenner. Dankie vir die gasvryhei...
Sien meer
Mei 2024
André V
Besigheidsreis
5.0
Beste verblyf in Tzaneen. Altyd lekker by The Bohemian Guest House. Netjies, skoon en modern. Ontbyt was smaaklik soos altyd!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Bohemian Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEnkFmxiztEVMrBMHT3nrn0f49ZZQOluskXQnH9bTiFFXIonrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Bohemia Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.837121313061 30.16027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang