The Bohemian Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers en bied gerieflike en gemaklike verblyf.
Gaste kan tussen 'n verskeidenheid kamers kies waarvan elke kamer gemaklike beddens 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Elke kamer het 'n slim-TV met onbeperkte internet.
Gaste kan op die stoep of in die tuin ontspan of 'n drankie en 'n maaltyd by die BOH Bar & Eatery op die perseel geniet. Parkeerplek is ook beskikbaar.
The Bohemian is 1,7 km vanaf die Tzaneng-winkelsentrum, 3 km vanaf Tzaneen MediClinic, 7 km vanaf Tzaneen damwal, 9 km vanaf Tzaneen Natuurreservaat en 16 km vanaf Agatha Woudreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink The Bohemian Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bohemia-straat 3, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo