Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bohemian Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Sarel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Skoon, netjies, ruim en gemaklik, vriendelike diens en hulpvaardige personeel. Ons was in Kaapstad vir 'n konferensie en na lang dae uit was die akkommodasie 'n lafenis. Die kamer was skoon en netjies met meer as genoeg sitplek. Die bed en kussings was baie gemaklik. Die gratis WiFi het handig ingekom vir streaming. Die kamer het uitgekyk op 'n baie besige pad, alhoewel dit is somer, en die ekstra staanwaaier se gesuis het die padlawaai uitgeskakel. Die enigste negatief was die TV - die kanale wat daar was het soveel sneeu gemaak dat ons dit afgesit het. Geen DSTV nie, en nie 'n "smart" TV sodat ons YouTube of Netflix kon kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Mirko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namar-weg 29, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31106999c251240603cd2aca033cdb9447965c406b46f87abc8ed6e3378bbbf4bae1cf0e37ae72467ad9a2861b52c173c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 29 Namar Road Sanddrift 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8815246 18.511603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang