Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boho Cave

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Boho Cave bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorpie wat tussen die berge van die Suidelike Skiereiland versteek is. Die eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf Boulders Beach en Kalkbaai. Hierdie woonstel is ideaal vir digitale nomades of ontspanningsreisigers wat die gewoel van die sentrale deel van Kaapstad wil ontsnap.

Hierdie woonstel met 'n boho-tema bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n aparte toilet vir gaste. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuisie is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, lugbraaier-oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n houtkaggel, 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek, en maak oop op 'n privaat dek met 'n swembad en 'n ingeboude braai vir gaste se vermaak.

Komplimentêre WiFi met UPS en parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel nie geskik is vir kinders nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b162483b68af983630d8bc790a5cdcaf62a404d54778db5a9ef546c5061548fe0fad95a553a201210df3675134eeb0f6717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 21 Glenhurst Road Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.154111760781 18.409345445404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang